Charmaine McGeer2019-06-30Baie interessant en hoe verfrissend is dit nie om te lees en leer van hoe ander mense/nasies ens Jesus gesien het nie. Dit is ’n riem onder die hart dat daar vandag nog mense soos Prof Chris is wat hierdie wêrelde vir ons oopmaak en vir ons nageslag b
Griet du Plessis2019-06-30Moes my Pharos twee keer oopmaak maar nietemin dit baie geniet. Lekker gekry om "Hande sou gaandeweg mekaar gevind het. ’n Ruising sou dak toe gelig het," te lees.
Elsibe Loubser McGuffog2019-06-30Intussen het nog 'n kennis in Londen vir my gekontak. Soos ons almal dink sy dat Jamie Oliver as handelsmerk baie suksesvol is en almal dus sy restaurant-idee aangehang het - seker ook omdat hy ‘n innemende en half voorbarige knaap is en ook omdat hy so
Spook Speurder2019-06-29As ek maar 'n bittereinder was het ek F C Boot nou sterk aangespreek! Ek sou ook nie van 'n tuisland wou praat nie maar van 'n eie een, jou land waaruit jy onder meer aan arme buurlande kan hulp verleen, sou hul daarvoor kom aanklop,
Uther Pendragon2019-06-29Ek is net so bekommerd oor die oorlewing van hoër-funksie Afrikaans, m a w Afrikaans as vak-, regs- en skryftaal en nie net as tuis-spreektaal nie. 200 tale het oor die laaste 60 jaar uitgesterf en elke twee weke verdwyn daar 'n taal. Daar word voorspel
Bernard2019-06-28Dagsê
Ek wil graag ’n besigheid begin waarvan die kliënte my ’n maandelikse bedrag betaal en indien hulle my nodig het moet ek dit doen sonder enige koste. Amper soos ’n polis.
F C Boot2019-06-28Beste Hans
Nou toe nou ,waar val jy uit? Die toestande wat jy beskryf is lankal voorspel deur ou albatrosse wat langer as hul neus kon kyk. Daar was ander faktore wat tot die armblanke van die jare waarna jy verwys spreek, maar daar was een gemene faktor
Ané Steytler2019-06-28Ek vind hierdie artikel baie insiggewend. Die artikel wys duidelik dat Afrikaanse vertaling tydens apartheid aan beide kante van 'n ideologiese magstryd gebruik is en daar word onder andere ook genoem dat Afrikaans se behoud van kulturele status ten spyte
Judy0072019-06-28My ouers sien net ou mense Sondae in die NG Kerk nog. Ek gun hulle die kerk - hulle voel waardig in die kerk. Hulle wil by afsterwe Psalm 23 hoor. Hulle kom huis toe en sê die dominee het mooi gepreek. Wat soek 'n kerk in 'n wêreldse hof? Die kerk van C
Stuart Hayward2019-06-28Many thanks from a very rusty Afrikaans writing Englishman. Karoo sheep farmers' sons appear only to speak this beautiful language, the written form is neglected.
Stuart Hayward2019-06-28Uitstekend. Jean Meiring se mentorskap in terme van skryfbevoegdheid het my regsloopbaan by die Johannesburgse balie laat floreer; vir advokate is dit belangrik om 'n indruk te maak op regters deur hul effektiewe skriftelike argumente. In 'n wêreld van W
Maricel Botha2019-06-28Meneer Scholtz, my bedoeling is geensins om alles uit die Afrikaners se verlede te besmeer nie. Ek verduidelik byvoorbeeld dat Afrikaanse vertaling aan albei kante van 'n magstryd betrokke was in die later 20ste eeu. Vertaling is baie doelbewus deur die a
Petro Ebertsöhn2019-06-28Dit raak my hart en siel sommer so onwillekeurig diep aan. Rustig gaan lê die skoon, diep woorde asook die kunswerk so saggies in Afrikaans my moedertaal hier diep in my moederhart❤... dankie vir deel❣
Susan vl2019-06-27Ek is ook familie van Rich ... my oupa was William Rich. Sy broer het op Garies gewoon en oom Bob en ander broer in Roodepoort. Ek was bevoorreg om vir een jaar op Koegas te bly en werk en met skok so voor Kersfees nuus gekry dat myn sluit. Dit was aaklig
Pieter Conradie2019-06-27Lewendige en aktuele verslag! Verstommende detail, feite en aanhalings, harde navorsing!
Mag verstandige insigte bo uitkom vir Hongkong en sy mense.
NIEL LE ROUX2019-06-27Sekerlik die heerlikste skryfsel in LitNet vanjaar. En om apploudiseer te lees (en te hoor) na matriek is om dit as te ware te dagboekseer.
Hans Richardt2019-06-27FC Boot, relevansie van jou lang albatrosstorie met 2019 se armoede? Jy noem ook nie dat Modderbee-gevangenis binne loopafstand is en dat geslagte, oupa, pa, seun, kleinseun deur opleiding gaan daar in Modderbee. Die onderwyskollege, wat toe satellietkamp
Leopold Scholtz2019-06-27Hoekom word ek mislik as "geleerdes" lostrek oor magsverhoudinge en ideologie en dan alles uit die Afrikaners se verlede besmeer? Dis ongelooflik.
Gaius2019-06-27En die rede is omdat die ekonomie verengels het. Ek kan sonder kunstefeeste leef, maar ek kan nie sonder 'n werk leef nie en om werk te kry - veral in die korporatiewe wêreld - moet ek Engels goed magtig wees. Solank as wat daar nie werksgeleenthede in A
Egbert van Hooven2019-06-27Afrikaners het Karl Marx en Sosialisme altyd verag. Nou ondervind hulle dit waarteen sosialisme altyd gewaardku het. Kapitalisme se vernietigende realiteit word nou in die huis waar.
Net Karl Marx kan die werksplek red maar daarvoor is 'n pynlike revo
Egbert van Hooven2019-06-27Godsdiens het geen plek meer nie. Dit is uitgedien. Dis tyd om oor te slaan na vryheid en gelykheid. Dis tyd om Karl Marx se boek oop te maak en die Bybel weg te pak.
Hans Richardt2019-06-27Reusedwerg, ek stem heelhartig saam met jou siening. Die enigste uitweg is selfbeskikking vir die wie hul eie belange wil bewaar.
Hans Richardt2019-06-27Ek sou dink julle braai wurgpatats al in daai TV-skotteltjie instede en luister na RSG?
Ten minste is daar met wurgpatats rede om te drink ...
Chrizane Geldenhuys2019-06-26Hello Lisa. Sorry for only responding now! I'd be able to write a book about the Portuguese Camino. What do you want to know?
Gogo Debruin2019-06-26Bly iemand noem die ding by sy naam, maar hier is drie opmerkings:
1) Dalk voel gehoorlede dat ons energiek erkenning moet gee aan kunstenaars en teater/feesbestuurders terwyl daar immers nog iets is om te apploudiseer.
2) By ’n fees is dit nie noodwe
Reusedwerg2019-06-26Ai Jannie. My hart bloei vir jou. Ek bloei ook binnetoe vir die Bloemies. Ek hoop net nie dieselfde lot tref ook die manne met daardie ander sport wat later die jaar in Japan afskop nie. Ek kyk trouens klaar nie meer so ywerig na daardie sport nie. Ek mag