Pieter Redelinghuys 2013-11-06 at 16:35 Dankie CM. Vroomheid is die masker van onverdraagsaamheid, oordeel, hipokrasie, en medemenshaat. Dit is die antitese van Christelike etiek. Pieter Redelinghuys Reply
CHRISTA 2019-07-23 at 16:30 Veralgemening is die grootste fout ... mense word nie meer individueel aangespreek nie. Doen iemand iets of nie iets is almal van sy soort sommer skuldig. Reply
Kommentaar
Dankie CM.
Vroomheid is die masker van onverdraagsaamheid, oordeel, hipokrasie, en medemenshaat.
Dit is die antitese van Christelike etiek.
Pieter Redelinghuys
Veralgemening is die grootste fout ... mense word nie meer individueel aangespreek nie. Doen iemand iets of nie iets is almal van sy soort sommer skuldig.