Kommentaar

Dinge om oor bly te wees in SA

Reusedwerg 2019-07-15 Ons kan net so bly wees koeie vlieg nie.

Kraaie op die pale in Noord-Kaap

Reusedwerg 2019-07-15 Hans, ek kry baie keer vuil kyke en 'n koue skouer. Ons is lank tyd reeds stadig maar seker gebreinspoel. Die wat nog gehad het. As jy vir iemand waarvan jy nie in jou omgewing hou nie die lewe warm wil maak, gebruik die media. Of dit die massamedia en of

’n Pyplyn vir Afrikaans: Roedolf van der Westhuizen praat oor die MOS-inisiatief

Breytie 2019-07-15 Hierdie is 'n baie nodige inisiatief omdat niemand sal omsien na die behoud en ontwikkeling van Afrikaans nie, behalwe die sprekers self. As opvoedkundige myself, wil ek ook die hoop uitspreek dat die aard van die beplande skole wyd genoeg sal wees om die

FMR-resensie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg

Frik Potgieter 2019-07-15 Die boekvoorlesing kon nie beter deur enigiemand anders gedoen gewees het nie. 10 uit 10 vir Tobie. Ek het ’n paar voorlesings gemis en wil graag die hele voorlesing aflaai. Dit was wonderlik. Baie dankie aan Rudie, RSG en aan Tobie. Julle is sterre.

Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese

F C Boot 2019-07-15 Dankie Peter, Dit was nog altyd my oortuiging dat ons nie in waterdigte kompartemente lewe nie, realiteit kan dus nie voor geloofsoortuigings kom nie, maar gaan eerder hand aan hand, want geloof in die lewe en sterwe en opstanding van Christus is ‘n re

Die eenvoud van dinge

Karen Hart 2019-07-15 Baie dankie, Ivan. Jou woorde gaan my deur hierdie week dra. Dis vir my die wonderlikste van kos en kook - hoe dit mense laat uitreik na mekaar. Dankie.

NALN-tydkapsule 2: Dis nie al nie, Johannes François Elias Cilliers

Gustaf Claassens 2019-07-15 Afrikaans se literêre 'spens' (NALN) verras telkens met staaltjies en stories uit die Afrikaner se ryk kultuurgeskiedenis waarvan erfenis-objekte 'n baie interessante deel vorm. NALN bewaar nie net nie maar skep ook, soos Leana Lategan nou treffend met

Rassisme, nasionalisme en die Gereformeerde tradisie: ’n narratiewe benadering

Pickering 2019-07-15 Ter wille van konsekwentheid sou mens graag dieselfde analise op die bronne van die outeur se voorkeurtradisie wou sien. Kant, Hegel en Marx het elk problematiese dinge te sê gehad oor veral die Afrika-bevolkings. Marx noem hierdie volke "barbare" wat ui

Anoeschka von Meck (1967–)

Liezel Broodryk 2019-07-14 Waar kan ek hierdie boek koop? Ek soek al seker drie jaar vandat ek Vaselinekie gelees het en al die boekwinkels sê vir my dat hulle nie eers hierdie boek vir my kan bestel nie.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Jerry 2019-07-14 Goeie dag Ek sukkel met n wisk. Probleem kry dit nie iewers om telos nie. Kan u dalk help. Graad 10 Dit gaan oor die asimptoot van g. Dankie Jerry

“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole

Albrecht Beer 2019-07-13 Sitaat van Marthinus Theunis Steyn , staatspresident van die Republiek van die Oranje-Vrystaat: "De taal is het volk, en indien wij onze taal verwaarlozen dan moeten wij ook verwachten dat ons volksbestaan langzamerhand zal kwijnen, en uiteindelik ten gro

Wanneer is saamgeflanste frases dan 'n taal?

Angus 2019-07-13 Ek bemerk dat niemand jou hierop wil antwoord nie. Laat ek maar dan probeer. "Saamgeflanste frases" kan nooit "'n taal" wees nie. Dit kan wel taal wees. Overgesetsynde: dit kan nooit Russies of Spaans, Duits of Engels, Afrikaans of Koekenkaaps wees nie,

VraNet: Wat jy moet weet voor jy ’n huurkontrak teken

Elizabeth 2019-07-12 Mag ’n eienaar van ’n huis die verhuringsagent aanspreeklik hou vir betaling van huurgeld indien die huurder getrek het wanneer die huurkontrak verstryk het? Die eienaar is kwaad vir die agent wat “nalatig” was deur nie betyds ’n nuwe huurder te

Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese

Peter Fox 2019-07-12 Die woorde van Paulus herinner ons daaraan dat ons uitgenooi is om uit ’n ander venster te kan kyk as net die van ons sintuie. Die lewe wat ons lei terwyl ons nog asemhaal is net ’n klein deel van die hele prentjie. Soos ek dit verstaan is dit die kra

Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese

Derick van der Walt 2019-07-12 'n Lieflike boek. Dit het my enduit gefasineerd aan die lees gehou.

Rus in vrede, James Small

Sandra Pretorius 2019-07-12 Wat het James Small met letterkunde uit te waai?

Die Groot Garibaldi

Linda 2019-07-12 Baie goed en komies! Baie geniet.

Doodsengel: ’n onderhoud met Madelein Rust

charmaine griffin 2019-07-12 Ek het so halfuur terug Doodsengel klaar gelees ... genade! Ek het gisteroggend met die boek begin en kon net niks anders doen as om hom klaar te lees nie. Skok, hartseer, woede het deur my gegaan met elke bladsy. Wat dit meer werklik maak is dat ons weet

NALN-tydkapsule 2: Dis nie al nie, Johannes François Elias Cilliers

Fransjohan Pretorius 2019-07-12 Die ontsnapping van Jan FE Celliers uit Pretoria op 24 Augustus 1900 was nie in die aand nie, maar helder oordag. In sy dagboek-manuskrip vertel Celliers hoe hulle verby verskeie burgerlikes en Britse soldate ry (wat met die aandklokreëling nie moontlik

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

Jeshlin 2019-07-12 Is daar moontlik memo's van die literêre vrae van die boek?

Die eenvoud van dinge

Ivan Oosthuizen 2019-07-12 Ai Karen, hoe raak vat jy oor die mooi van eenvoud. Ek voel so gereeld dat ons so bitter baie van die mooi om ons misloop juis oor hierdie geneigdheid om alles so te (oor)vernuwe. Partykeer is goed so op hulle eie mooi. Ek gaan beslis daai broodjie bak.

Om tot verhaal te kom: ’n videogesprek met Lizette Rabe rondom skryfterapie

Michele Meyer 2019-07-12 Insiggewend en inspirerend!

Rus in vrede, James Small

Gustaf Claassens 2019-07-12 'n Rustelose siel wat die kers aan beide kante gebrand het. Mense vereenselwig maklik met ouens soos hy wat nie voorgegee en perfek was nie. Sy vertonings op die veld sal liefhebbers van die spel altyd bybly. 'n Uitmuntende speler wat 110% gegee het ongea

Book review: Lacuna by Fiona Snyckers

Siddhartha Banerjee 2019-07-12 Brilliant review!

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

Danie Bruwer 2019-07-11 Waar kan die DVD, Die Afrikaners bestel word?

Staatskaping en korrupsie

Hans Richardt 2019-07-11 Ek het al gewonder wie is regering in SA, die parlement of tenderpreneurs?

LitNet-spens: Monoloog uit Die Sonkring

Nelmari Claassens 2019-07-11 Hoe verkry ek toestemming dat my dogter die uittreksel kan gebruik vir haar monoloog in Oktober by die Greater Ekurhuleni Eisteddfod?

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

Chantelle 2019-07-11 Goeie dag. Hiermee wil ek graag matriek vraestelle aflaai in afrikaans, maar dit gee nie die afrikaanse vakke nie, net engels. Kan u moontlik se hoe & wat ek moet doen.

Book review: Papwa - Golf's Lost Legend by Maxine Case

rajend mesthrie 2019-07-11 Great book; well written. I'd really like to talk to Maxine Case about the research and writing of the work ...

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Hilda 2019-07-11 Baie dankie Dit help baie

Doodsengel: ’n onderhoud met Madelein Rust

Riëtte Heslinga 2019-07-11 Ek is 'n toegewyde, verslaafde leser! Geniet ook Jonathan Amid se onderhoude.

Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese

F C Boot 2019-07-11 As jy self reeds by 'n sterwende persoon gestaan het, sal jy besef die worsteling wat dikwels plaasvind dikwels die stuiptrekkings van die biologiese sy van die mens is. So het ek dit ook ondervind by die afsterwe van my pa na 'n beroerte. Jy kyk na die

Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese

Tobie Wiese 2019-07-11 Dit sal jou dalk verras om te lees dat die sterwensbegeleier Peter Fox, self 'n Christen, berig dat gelowigheid dit dikwels vir mense juis moeiliker maak om die dood tegemoet te gaan. In geheel probeer die boek dit ook duidelik maak dat simplistiese antwo

Suid-Afrikaanse skole so onveilig soos Suid-Afrikaanse strate

Liza 2019-07-10 Baie dankie vir hierdie pos. As lid van die gemeenskap is ek ook erg besorg oor die toekoms van ons kinders. Waar begin mens ... en hoe pak jy dit aan? Ek het gedink aan ’n naskoolse program waar kinders onder toesig hul skoolwerk en take kan doen en ge

Gespierde Afrikaans

Marti 2019-07-10 Dit doen my hart goed om hierdie lys te lees. Ek het onlangs Reisiger van Elsa Joubert gelees, en ek wonder waarom hierdie gevierde Afrikaanse skrywer dit nodig gevind het om die volgende woorde te gebruik: bisar, aberrasie, omineuse, kloustrofobies, pre

Regsgevolge volgens die Gaum-saak vir nienakoming van kerkordelike prosedures ten opsigte van besluite deur die Algemene Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk

Barend van der Merwe 2019-07-10 Ek wonder of jy die artikel gelees het Judy? En ook of jy die saak deeglik verstaan. Die 2015-besluit hou geen bedreiging vir jou ouers in nie. Die Gaums kan jy maar sê het basies hulle eie kerke ja. Dit was 'n goeie besluit want dit het bepaal dat elkee

Die Groot Garibaldi

Marietjie Scheun 2019-07-10 Baie goed ... goeie beskrywing.

Antoinette Pienaar se Kruidjie roer my 'n ryk toevoeging tot ons kontreigeskiedenisskat

Sarieta potgieter 2019-07-09 Ek stel ook belang in die boek. Waar kan ek dit koop of bestel?

Alexander Strachan (1955–)

Johan (Vulletjie) de Nysschen 2019-07-09 Dit was goed om te lees van 'n oud-lantie wat groot spore in die akker van die letterkunde getrap het. Merkwaardig. Ek was 'n skiewie toe Alexander in st10 was. Ek kan my net voorstel hoe trots meneer van der Walt was oor al die koerantuitknipsels wat hy
Top