SA voer uit

  • 3

As ons nie fabrieke het om produkte vanaf uit te voer nie, dan sportmanne? Die SA-oglokrasie is besig om in te plof met al die regstelaksie-wetgewing en korrupsie agv nepotisme. 

Groete
Hans Richardt 
 
 
 
 
 
  • 3

Kommentaar

  • Bummer. Suid-Afrikaners is verslaaf aan dom sports. Niemand speel meer rugby nie, net die Suid-Afrikaners en expats in Oz en NZ. Sokker? Ons spul kan nie eens 'n doel aanteken as daar nie betogings was omdat kolonialisme die doelpale verskuif het nie. Suid-Afrikaners het hul land en toekoms verkoop om goedkoop sports te sien. Genadiglik is die stadions nou net vol ou omies met bierpense, want die nuwe generasie sien duidelik hoe dom sg sporte soos rugby inderdaad is. Dat dit 'n hele generasie verslaaf het sal aardbewoners oor 500 jaar steeds laat spekuleer.

  • Avatar
    Hans Richardt

    Oester, al gewonder hoekom 33+ volwasse mans en vroue deesdae agter 'n bal aanhardloop? Sinneloos. Nog nooit gehoor van professor of doktor wat rugby 🏉 speel nie ...

  • Die doktor kon nie 'n doktor of politikus word sonder dom balsports nie. die een sorg vir die lewe van die ander en ons skole skryf dit voor. dom sport vir slawe. die doktors en filosowe "speel" dit wel al kyk hulle nooit. ditto politici (wat in die losies sit en goedkoop hoere bevoel). Almal weet rugby is die opium vir die dom Afrikaner in 'n kroeg Saterdagmiddag. 'n Baie bekende ekonoom het nou die dag 'n ou waarheid herhaal aan my: A fool and his money are soon parted ... Ek sit steeds en wag vir 'n antwoord waarom mense geld, tyd en plek spandeer om te KYK hoe 30 mense baklei oor 'n halfronde bal om dit dan agter 'n streep neer te sit. En waarom dit weekliks herhaal moet word. Bitter min Afrikaners het 1948 of Animal farm gelees. Hulle verkies drek. Slaan more se Afrikaanse hoerant (dis die regte spelling) oop as bewys. Ons is gefok. Ons jonges sien dit en verkies die sheboys van Thailand bo die drek hier. dink so: As Brakpan en Stellenbosch nie rugby gehad het nie sou Ramaphosa nooit eed gesweer het nie. Beide Brakpan en die Stellenbosch-elite het geen idee hoeveel hulle inderdaad geneties in gemeen het nie. As jy Botha (of enige ander van) roep in beide gaan jy reaksie kry ... inteling is 'n bliksem op sy beste.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top