Kommentaar
In memoriam: Kerneels Breytenbach skryf oor James Small
engemi ferreira 2019-07-19 Dankie Kerneels vir d wyse waarop jy (vir my) James Small verhewe het tot dié literêre niche van sy eie. Bravo! Ek glo sy siel kan hierna waarlik in vrede rus.
In memoriam: Kerneels Breytenbach skryf oor James Small
Ilza Roggeband 2019-07-19 Ek is nou skoon huilerig. Ek het James net een keer ontmoet - as 'n bloedjong joernalis by Huisgenoot - en onthou sy energie en denim dungerees. 'n Rugbyspeler in dungerees! Maar bowenal onthou ek sy goeie maniere. Dankie, Kerneels.
In memoriam: Kerneels Breytenbach skryf oor James Small
Tessa Louw 2019-07-19 Perfek, Kerneels. Perfek.
In memoriam: Kerneels Breytenbach skryf oor James Small
Eben Venter 2019-07-19 Uiteindelike die lieflike woorde oor James Small waarop ek gewag het. Bedank, Kerneels.
In memoriam: Kerneels Breytenbach skryf oor James Small
Margot Luyt 2019-07-18 Kerneels, James kon nie vir beter gevra het nie. Kan jy vir ons jou telefoonnommer gee vir ingeval ons familie jou binnekort nodig kry. Bravo.
Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)
Michell 2019-07-18 Ek wil my suster leer sy is baie swak in haar wiskunde, wil haar help. Hoe kry ek die antwoorde sodat ek kan weet as sy reg gedoen?
Durban Literary Festival: An interview with Darryl David
Tony 2019-07-18 Sorry I arrived back in Durban too late for this year’s festivall.
Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt: eenstopskolehulp
Rochelle Vermaak 2019-07-18 Hallo Naomi. Ek wil net hoor of daar dalk antwoorde vir die klastoets is?
Leon de Kock se André P Brink en die spel van liefde: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Daniel Hugo 2019-07-18 Dit is 'n besonder deeglike en insiggewende artikel, Annemarie. Ek mis wel 'n verwysing na Egonne Roth se biografie oor Olga Kirsch en Petrovna Metelerkamp s'n oor Ingrid Jonker. Veral aangesien daar nog so min biografieë oor vroueskrywers in Afrikaans v
My onbekende vriend …
Elmari du Plessis 2019-07-18 Baie goeie storie boeta. Dis hoe ek jou ken ... al jou interessante en detailed stories. Hou so aan! 😊👍
Montagu | Book Festival | Boekefees
Johannes Comestor 2019-07-18 Die program en die meeste items is Engels, al is Montagu oorheersend 'n Afrikaanse dorp.
Hoe Coetzee afrekent met elk vleugje van moralistisch zwart-witdenken: Hans Achterhuis geeft een filosofische inkijk vol passie in de bekendste romans van JM Coetzee
Lydia Verdeyen 2019-07-18 Een zeer boeiend artikel over een analyse, met filosofische benadering, van bekende werken van JM Coetzee door H Achterhuis. Ook is dit artikel in heel keurig en met een accurate woordenschat in het Nederlands opgesteld.Het was zeer aangenaam om te lezen.
Die verset van voegsel -ss- in ’n Vlag aan die tong
Johnnes Comestor 2019-07-18 Soos gebruiklik gee Willemse voorkeur aan ideologie bo taal. Oral ter wêreld bepaal die elite die standaardtaal, maar Willemse berus nie daarin nie.
Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum
Suzette Bindeman 2019-07-18 Goeie dag Ek wil net uitvind op watter kurrikulum die vraestelle gebaseer is. Ons skool doen IEB Baie dankie
Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese
F C Boot 2019-07-18 Beste Angus Jou ergste vrese is nou bewaarheid.
Kapers, blyers en ouderdom
Hans Richardt 2019-07-18 Hoe maak mens nog regtig geld in "nuwe SA"? Eiendom word gekaap, karre word gekaap, selfs jou geld word gekaap uit jou bankrekening ... Soms moet mens daaraan dink, SARS kaap enige profyt van gebore Suid-Afrikaners!
Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda
LitNet 2019-07-18 LitNet het 'n hele paar gratis oefenvraestelle en memo's en hier is 'n indeks daarvan: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is 'n lys van vraestelle wat ingedeel is volgens vakgebied en graad. Jy kan op die skakels klik om di
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum
LitNet 2019-07-18 LitNet het 'n hele paar gratis oefenvraestelle en memo's en hier is 'n indeks daarvan: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is 'n lys van vraestelle wat ingedeel is volgens vakgebied en graad. Jy kan op die skakels klik om di
Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1
LitNet 2019-07-18 LitNet het 'n hele paar gratis oefenvraestelle en memo's en hier is 'n indeks daarvan: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is 'n lys van vraestelle wat ingedeel is volgens vakgebied en graad. Jy kan op die skakels klik om di
Die verset van voegsel -ss- in ’n Vlag aan die tong
A Jones 2019-07-18 Wonderlik! "Verkeerd" skryf as protes. Behalwe vir ongedwonge foute maak ek altyd een opsetlike fout in Engelse tekste wat ek skryf - 'n "has" in plaas van 'n "have" of 'n "are" in plaas van 'n "is". Die reaksie van Engelse portuur-evalueerders is dan dik
My onbekende vriend …
Julius Horak 2019-07-18 Briljant. Ek wil ook nou weet wie die onbekende vriend is. Hy klink na ’n mens wat ander nodig het op jou dag, om klein bietjie vreugde mee te begin. Begin sommer my dag ook met ’n glimlag. Mooi gedaan Emile. Skryf nog. Skryf nog.
’n Kortetjie (met erkenning) aan PG du Plessis
Riana de Beer 2019-07-17 Dankie vir die lekker "lusmaker" Leana. Soos altyd interessant en goed geskryf. Ek lees tans Heilna du Plooy se huldigingsbundel oor PG en wat 'n plesier.
Dinge om oor bly te wees in SA
Hans Richardt 2019-07-17 Wel, hier in die Bo-Karoo is -6C nie vreemd in vroeë oggendure nie.
Boekresensie: Mishandel, misbruik, misken – Joey Haarhoff was my ma (Amor van der Westhuizen se verhaal aan Carla van der Spuy)
Magda Schoeman 2019-07-17 Ek sou so graag wou uitvind of Juan, Amor se stiefbroer, nog leef en hoe dit met hom gaan? Hy is familie van my man se kant. Kan jy dalk vir my probeer uitvind by Amor? Tannie Magriet is so lank al oorlede en ek het soms by haar gehoor.
Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese
Angus 2019-07-17 Beste Werner, jy het jou nou in 'n ding gelaat. Verwag binnekort ellelange Bybelse aanhalings van FC Boot.
Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1
Beleck 2019-07-17 Ek wil graag wiskunde leer en uitwerk baie swak met dit.
Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese
F C Boot 2019-07-17 Dankie Werner Geloof het niks met die wetenskap te doen nie. In die Bybel A tot Z word geloof soos volg omskryf: ”Geloof behels dat ‘n mens jou vertroue stel op dit wat Christus reeds vir jou gedoen het. Dit behels egter ook dat jy jou hoop vestig op
Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo
P 2019-07-17 Ek soek wiskunde vraestelle vir Limpopo. Rekord eksamen asb
Video: Die Afrikaners word bekendgestel
Thea gerber 2019-07-16 Ek sal baie graag die DVD wil koop. Waar kan 'n mens dit bestel?
In memoriam: Kerneels Breytenbach skryf oor James Small
Johann de Lange 2019-07-16 Daardie stukkie poësie, waarvan daar baie by Leroux is, het my nooit verlaat sedert ek dit die eerste keer gelees het nie: die beeld van waarheid in gelid van die liefde. Onsterflike woorde, as daar ooit so iets was.
Boekresensie: Verslag deur Clinton V du Plessis
Henda Oosthuysen 2019-07-16 Lieflike werk Clinton du Plessis. Ek is baie erg oor hierdie man se skrywes.
Dinge om oor bly te wees in SA
Angus 2019-07-16 Ek is net weer dankbaar bly dat ek nie hier in Durban Long Johns hoef te dra nie.
Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese
Werner 2019-07-16 @FC Boot: Enkele opmerkings. Daar is geen wetenskaplike bewyse dat daar 'n hiernamaals is of dat “God” mense se sondes afskryf as hulle in “Jesus Christus” glo nie. (1) Wat is die situasie met volwassenes wat geen of beperkte toerekeningsvatbaarhe
Dinge om oor bly te wees in SA
Hans Richardt 2019-07-16 Reusedwerg, ek sou sê dankie olifante vlieg nie ... dink hoeveel keer jy jou voorruit sou vervang, as ek kyk na wat hadidas doen aan 'n kar ...
In memoriam: Kerneels Breytenbach skryf oor James Small
Nelie Koen 2019-07-16 Dankie vir pragtige huldeblyk. James sal altyd 'n fantastiese held vir my wees. Geen mens sal hom ooit afgekraak kry nie.
Die verset van voegsel -ss- in ’n Vlag aan die tong
Daniel Hugo 2019-07-15 Hein, ironies genoeg is die –ss-spelwyse die standaard-Nederlandse spelreël. Ek betwyfel dus die “volksheid” van hierdie ortografiese verset. Die vasstelling van spelvoorskrifte is altyd arbitrêr en word in alle tale deur die dominante groep bepaa
Hoe Coetzee afrekent met elk vleugje van moralistisch zwart-witdenken: Hans Achterhuis geeft een filosofische inkijk vol passie in de bekendste romans van JM Coetzee
Edwin 2019-07-15 Wederom een heel mooi stukje!
Suid-Afrikaanse skole so onveilig soos Suid-Afrikaanse strate
Jan Odendaal 2019-07-15 Danie Mag jou soeke na oplossings en jou voorstelle die onderwysowerhede se ore bereik. Dis tragies dat sommige onbevoegde en lui amptenare asook skoolhoofde sonder leierskap-ondersteuning geen duit verskil maak in die verbetering van ons kinders se opv