Armdruk

  • 1

Dit is die moeilike taak van ons progressiewe nuwe generasie om die vlag of banier of petrolbom te dra ter wille van 'n nuwe wereld waarin ons almal gaan bly wees en vorentoe gaan en waarin daar van alle vorme van diskriminasie ontslae geraak gaan word. Ek bejuig hulle en ek dink hulle Stellenbosch-proffies verdien dus hul groot salarisse. 

Ek sien ons eie hoër media begin nou op die wa klim want ons wat wil word nou aandag gegee. 

Ek het destyds armgedruk. Ander soorte sports ook probeer wat nie balle behels het nie. Gewig optel, landloop, verspring en nog vele ander. Kon nooit verder as provinsiale vlak vorder nie. 

Nou sien ek ek kan myself as 'n vrou identifiseer (wie die fok is jy om vir my te se ek is nie 'n vrou nie? Ek het regte, let wel) en ek kan nou weer deelneem. 

Gaan die nuwe generasie my reg ontneem om deel te neem as ek myself as 'n vrou beskou? Gewigstoot of armdruk bv?    

Want ek is al van 13 jaar oud al 'n lesbiese persoon? Selfs op my ouderdom kan ek vir onse eie Caster 'n goeie run vir haar geld gee en ek hoop nie onse filosowe gaan my daarvoor uithaal nie. Want ek weet van baie sielkundiges wat my sal diagnoseer as 'n vrou as ek kontant betaal. 

Destyds kon ons armdruk en die girl het jou iets gegee as jy gewen het. nou moet jy armdruk  (en verloor) teen die girl en sy gaan jou laat toesluit as jy haar parfuum komplimenteer.  

  • 1

Kommentaar

  • Die mensdom is deurmekaar soos kots is 'n "tumble drier". Ek het ook op 'n vroeë ouderdom agtergekom ek is 'n lesboa. Ek is nou nog mal oor vroumense. Die moeilikheid is die ander lesboas wil my altyd bliksem want ek is kompetisie vir hulle.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top