Touka
2020-03-01"Ek was nie daar nie, maar hierdie is amper letterlik wat gebeur het: Met die insit van die kadawer in die lyksak by die yskas het Touka voor hulle hom toegemaak het oë oopgemaak en vir die omstanders gevra: 'Waar gaan julle nou met my heen?'"
Waarom het die wêreld verander van aardverwarming na klimaatsverandering?
2019-09-15"Waarom hou ons nie mense wat tien jaar terug gelieg het oor aardverwarming in ons baie liberale howe verantwoordelik vir hul liegstories nie?"
My vriend se bok en skaap
2019-08-11"As jy vrinne is met ’n boer van die Karoo kan jy selfs ’n bakkievrag jakalsvelle verniet kry saam met jou opgesaagde lammertjie."
Jong blaar
2019-07-08Sit, na die hele dag se vloek en skel en werk vroegaand by die groot-oogmonster en 'n man met klein skouers kom ingestap ...
Buff-nagedagtes
2017-03-22"Soos jy sekerlik behoort te weet was dit hierdie naweek, weereens, Buff ..."
Plaasmoord
2017-02-28"Sonder om op die wa te spring moet mens, as jy vanuit 'n sekuriteitsomgewing kom, kommentaar lewer op die vlaag plaasmoorde ..."
So word rassiste rassiste. Of dalk nie?
2017-02-17"Staan vandag by my Somaliese vriend se winkel en ons gesels oor alles waaroor die huidige spul kamma Suid-Afrikaners nie praat nie ..."