Hof. Soos net in Suid Afrika. In 2017
2017-01-11"Om hof by te woon is op sy beste iets wat bitter min mense wil doen ..."
Oom Sakkie en die kooksel
2016-09-02"Oom Sakkie sal my vergewe hiervoor, veral synde ons nou besig is om sy ewige rusplek voor te berei vir dit wat sy liggaam was ..."
Roomyskar
2016-05-25"Ek is onlosmaaklik deel van 'n stelsel wat kon beleef hoe die geklingel van 'n ou afgeleefde Volkswagen Kombi kon klink."
Wit Afrikaan. Trots seg hy.
2016-04-21"Waarom mens deesdae jouself bevind in situasies waar arbeid nie net meer duur is nie maar moer skaars raak is iets waaroor ek my nie veel meer oor wil uitlaat nie ..."
Hond word mens
2016-04-18"Omdat, vir elke sekonde wat sy pyn en leed en mensdom se sleg moes ervaar sal ek seker maak sy kry meer as 'n uur se gerief."
Skelbek
2016-02-24"Die benaming mag in vandag se verbeterde, vermetele, en baie onkorrekte wêreld nie baie gepas klink nie maar ..."
