oester

skulpdier, seedier, landdier wat in afrika geanker is en hier sal bly.

Sarel, die Landie en die spietkop

oester SêNet-briewe 2016-02-22

" Sarel issie sy regte namie ..."

Dobbel (Is die priester in vir confession?)

oester SêNet-briewe 2016-02-18

"As jy moet koebaai sê vir mense dan is dit maar in die aard om te sit en grawe in dit was was, vir 'n paar weke of wat."

Konfyt?

oester SêNet-briewe 2015-10-27

Piet is maar ons dorpsidioot. Die dude wat Saterdag sy motorfiets se enjin uithaal ...

Moordplaas

oester SêNet-briewe 2015-09-25

Loop maak 'n draai vandag by ons local slagpale ...

Klein Armpie

oester SêNet-briewe 2015-09-21

Het die klein postuurmannetjie gekry by ons plaaslike Munisipale vullisgate ...

'Sies Fennie vir oulaas

oester SêNet-briewe 2015-08-04 Groter as lewensgroot. Groot en blink gesig. Destyds sou mense gesê het sy is vet. Vandag se polssny-generasie noem haar name soos Obese en ander lelike goete. ‘Sies Fennie was erg oorgewig. Soos ek destyds al beduie het, het ek haar leer ken as die kok wat al swetende gekyk het lat die disse reg […]

Piet my skippersvriend, weereens

oester SêNet-briewe 2015-05-18 Ek het mos al beduie van die bekende skipper wat verseg om klere te dra as hy see toe gaan. Die feit dat sy naaktheid al tot nare situasies gelei het is logies en redelik voor die hand. Die meeste detail los ons liewers weg hier want kinners en sagmoediges kan dalk ook lees en […]

Life

oester SêNet-briewe 2015-04-28 Brandweerwa rooi pakkie. Tabakblaartjie op die voorkant (as ek reg onthou) met 'n sterretjie of iets. Life. Ek onthou nie enige advertensies van die spesifieke sigaret nie want alles was tog Stuyvesant en Chesterfield en Winston en as jy my ouderdom is sal jy met groot heimwee terugdink aan die Camel dude en jy het […]

Stomp

oester SêNet-briewe 2015-04-20 Mens weet van kleins af van die goed en jy hoor selfs van mense wat daarmee te doene het dat hulle te doene had met die goete: Toorgoed. Vandag, noudat mens nie na die deursnee donkerpak ouderling se hel toe verban gaan word nie kan mens dit selfs in die openbaar noem. Sonder die helse […]

My vriend Ali

oester 2015-04-07 Lank en skraal. Dik brille soos 'n wyse man. Grys kop. En pikgietswart soos die nag. Het vir Ali leer ken via Hennie Loopdop. Want Hennie Loopdop het altyd hier ingeslinger dikdronk op pad van Ali af. Hennie Loopdop het dan beduie dat hy weereens die flenter trekker of Isuzu (die goed kan mossie vanself […]

Betoog en optog

oester 2014-08-19

Bwahahahahahaha!!!

oester 2012-01-13

Nagemaakte gemors, Hans

oester 2011-10-27  

Vinnig vir Francois

oester 2011-10-25

Kinderfonds, Wouter

oester 2011-10-20
Top