Sigarette

  • 2

As die huidige regime bloot net die belasting op sigarette (sedert 1994) aangewend het vir die land kon elke mens in hierdie land 'n huis gehad het. Dit was twee jaar terug, so ons nou reeds vir 'n paar Zimmies en Nigeriese druglords ook voorsiening gemaak het ...

oester

  • 2

Kommentaar

    • Dit is nie die punt gewees nie. Niemand (godweet, sug) het vrae gevra oor die veiligheid van (snaaks genoeg WETTIGE ) sigarette nie. Die punt was hoe jou tax wanaangewend word deur beide die regime en hul kamma opposisie (waarvoor 90% van die burgery gestem het). Jammer ek het nie prente om my punt te illustreer nie, want dit smaak my prente raak al meer nodig deesdae ... geen wonder LitNet is nie meer so 'n lekker plek nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top