Reusedwerg2019-06-14Nig Lêsoufie gaan aanhou karring en krap. Iemand moet net vir die knaap mooi verduidelik soos in die ou dae toe daar nog ordentlik aan mense verduidelik is.
Yolanda Lindeque-Strauss2019-06-14Ek het nou nie die artikel gelees nie, maar het myself al dieselfde vraag gevra (tyd te beperk en klaar - soos sommige Afrikaners maar is - my kommentaar gereed). Verlede jaar het ek filmmakers van regoor Afrika by DISCOP ontmoet om ons draaiboek-agentska
F C Boot2019-06-14Beste Hans
Ek sê mos nie dat jy met alles moet saamstem nie, maar dit moet haalbaar wees binne die samelewing waarin 'n mens leef. Al wat ek sê is dat geen instansie ,na aanleiding van die definisie van taal en kultuur, sigself kan losmaak van die drae
Francois Verster2019-06-14Miskien mis ons almal 'n belangrike punt, nl aangesien sekere terme vir baie Suid-Afrikaners onaanvaarbaar is, wat is die alternatief? Neem die etikettering van een groep in ons samelewing: … en hier het ek reeds 'n dilemma; ek wil hulle identifiseer, m
Corrie2019-06-13Baie dankie vir hierdie praktiese raad. My man (76) is demensielyer. Ek vind dat sekere voedselaanvullers hom goed doen, soos Omega 3, 'n goeie multivitamien met hoë dosisse vit b, en veral carotenoids. Min mense maak melding van aanvullers.
Chris Marnewick SC2019-06-13"Liewe Bettina, jy ken nie olifante nie! Hulle strompel nooit loodsvoet êrens in nie!" aldus Philippus.
Ek stem saam. Miskien is die les in Bettina se argument juis dat ons - veral skrywers - so ligvoets soos olifante moet stap.
Johan Brand2019-06-13Ek sal 'n draaiboek instuur. Dis klaar geskryf, maar ek moet nou net die formaat regstel om aan die reëls en voorskrifte te voldoen.
Hans Richardt2019-06-13FC Boot, waarom moet ek met jou opinie saamstem, as ek nie wil nie? Jy is geregtig op jou opinie en ek op my.
Dit gaan wel oor selfbeskikking en staatsbeskikking, want die staatsbeskikking hou mense in die greep met voortdurende "stukkende stelsels" en g
Johnnes Comestor2019-06-13Dit lyk vir my verkeerd om soos Wyngaard van die veronderstelling uit te gaan dat wanneer 'n wit persoon iets oor iemand skryf wat nie wit is nie, hulle geraadpleeg moet word sodat wat gesê word vooraf deur hulle goedgekeur kan word. Dit is George Orwell
Amanda Botha2019-06-13Hierdie is 'n raakvat penskets van Cloete. Ek het hom ook so geken. Ons het vir 'n ruk kantore naas mekaar gehad en ek het veel te wete gekom van almal wat hy ken en geken het. Sy opregte belangstelling in die mens het my altyd getref.
'n Gunsteling tema
F C Boot2019-06-13Jan Rap: “Come and sit with your grandfather and enjoy a bit of sunshine.”
Taal word lewendig gehou deur sy sprekers en solank daar mense is wat Afrikaans
praat sal die taal bestaan. Taal is soos mense veranderlik en soos mense aanpas
by nuwe om
Charles2019-06-13My ma het laat hoor dat sy een of ander tyd (sy vermoed dat sy dit op die radiostasie RSG) gehoor het dat privaat Afrikaanse skole in die Wes-Kaap soos paddastoele opspring?
Kan iemand dalk bevestig of dit so is? (Ek twyfel nie daaraan nie.) Indien dit w
Charles2019-06-13My ma het laat hoor dat sy een of ander tyd (sy vermoed dat sy dit op die radiostasie RSG) gehoor het dat privaat Afrikaanse skole in die Wes-Kaap soos paddastoele opspring?
Kan iemand dalk bevestig of dit so is? (ek twyfel nie daaraan nie)
Indien dit w
LitNet2019-06-13Hallo! Jy is welkom om enige van LitNet se oefenvraestelle en memo's gratis af te laai en te gebruik. Hier is 'n indeks, waar alles ingedeel is volgens graad en vakgebied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy hoef nie op enige a
LitNet2019-06-13Hallo! Ek stel voor jy blaai deur ons oefenvraestelle en memo's en kyk wat daar alles beskikbaar is. Hier is 'n indeks van die vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so
Jan Rap2019-06-12Hans, 'grumpy old man' is 'knorrige ou man' of bloot net 'n 'ou korrelkop'.
Hoe sal jy 'kom sit hier by oupa in die sonnetjie' in Engels vertaal?
Jan Rap2019-06-12Beste Angus
Goed dankie man. Lanklaas gepraat.
Ek sien jy sukkel nog steeds met die begrip 'verandering'; daar is gevalle waar verandering besoedeling - en dus agteruitgang - behels en dan is daar natuurlik gewone verandering, die gevolg van tydsverloop
Jan Rap2019-06-12Bettina, jy's HEELTEMAL te sensitief. Om enigiemand in te sluit (met ander woorde 'inklusief' mee te verkeer) onderworpe aan die voorwaarde dat jy op eiers loop maak dan hierdie insluiting uiters ongemaklik en dus geforseerd. Dit word dan 'n handeling wat
Gogo Debruin2019-06-12Ek wens so dat ’n DVD gemaak kon word van Johnny Klein se voorlesings wat die wonderlike stories eintlik tot hulle reg laat kom. Dit was reeds gewild op die radio en feeste. Tog seker nie onmoontlik nie!
Charles2019-06-12Goeiedag, waarom die "gemor", analise en redenasies? Ons is tog nie afhanklik van die staat om ons taal as onderrigmiddel en wetenskapstaal te laat gedy en dit sodoende volhoubaar te hou en laat ontwikkel nie - hoogtyd vir 'n kopskuif, of hoe?
Selfs al s
de Wet Steenkamp2019-06-12Wow. Dink ver terug. Wonderlike kinderjare gehad. Ons plaas was naby Rankins Pass en was op Alma op skool. Ek was paar jaar terug saam met my ouboet Kampie by hul Geloftefees.
Charles2019-06-12Afrikaans is die beste, en sal bly floreer! Hoe meer teenkanting van owerheidsweë se kant af, hoe meer gedui dit. Asb, gaan voort daarmee om ons taal te probeer onderdruk.
Dankie vir die wetenskaplik-gefundeerde artikel.
Afrikaans Leef!
Philippus.2019-06-11"Ons kan eenvoudig nie meer bekostig om soos olifante loodsvoet in te strompel nie."
Liewe Bettina, jy ken nie olifante nie! Hulle strompel nooit loodsvoet êrens in nie!
Hans Richardt2019-06-11Jan Rap, is ons terug by wat Standaardafrikaans is? Daar is Afrikaans en dan dialekte en streeksdialekte bv Kaaps. Jare terug was hierdie in lengte bespreek en tot geen gevolgtrekking gekom nie. Afrikaans in De Aar is nie Afrikaans in bv Pretoria of op Ka