Andries Gerhardus Henning van der Walt2019-05-17Uiteindelik iemand wat objektief na die hele situasie gekyk en dit onemosioneel ontleed en uiteengesit het. En aan die einde van die dag is hy ook maar net 'n "entertainer" wat sy politiek en musiek gebruik om mense te vermaak.
Francois Verster2019-05-17Daar is talle aspekte aangaande vryhede en regte hier ter sprake en elkeen sal sy/haar prioriteite hê, en daarop fokus. Later skel ons mekaar en praat ons by mekaar verby weens frustrasie, juis hieroor. Kom ons kyk gou net na een invalshoek. Dubbele stan
Shannon2019-05-17I am 35 years old, husband and father to a loving family. I work full time as a training couch in the insurance and medical insurance industry. I grew up in the beautiful Cape Town with its diverse cultures and musical influences. My broader family, emplo
Margaret Cordier2019-05-17Dankie Naomi. Al ken jy my nie, weet ek jy was deel van 'n roesrooi-môre wat ook vir my aangespreek het.
LitNet is die wonderlike platform wat jy help oprig het tot die stewige staan vandag.
Gehoop ek kon jou nog eendag ontmoet.
Mooi loop!
Alta2019-05-17Fantastiese stuk, Bettina! Ek is ook baie jammer om te hoor ons verloor vir Naomi, maar hopelik gaan sy steeds op 'n ander plek haar kundigheid ten bate van ons taal en sy mense aanwend.
Mooi loop, Naomi!
Reusedwerg2019-05-16Hier is nog 'n paar kandidate vir ons boere om te skakel, Agri King, Al Jadah, Berg Bully, New Holland, Cockshutt Plow, Jay Kishan en Shandong Weifang. Sterkte kêrels ek dink die ouens is knap manne.
F C Boot2019-05-16Beste Hans
Jy is nie mooi by nie, want jy vertel nêrens hoe jy selfbeskikking gaan afdwing en waar dit gaan plaasvind nie. Onthou enige wetgewing in die verband moet deur die parlement goedgekeur word en dit gaan nooit gebeur nie solank die ANC of 'n pa
LitNet2019-05-16Hallo! Die skakels is pas getoets en werk nou weer. Jy kan nog meer vraestelle hier aflaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis 'n indeks van al die vraestelle op een plek. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete,
Hans Pienaar2019-05-16Net om die situasie duideliker te skets: ek was op die verhoog en in vraetyd het die meisie opgestaan en gesê Afrikaans moet uitgeroei word. Ek het gereageer deur te vra hoe sy dit gaan doen, en gesê dit gaan onmoontlik wees. Toe het ek haar die ironies
LitNet2019-05-16Hallo Mariska, ons het oefenvraestelle en memo's wat skoleinhoud betref. Hierdie is 'n indeks na die vraestelle, ingedeel volgens graad en vakgebied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
LitNet2019-05-16Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsb
Nico M Ferreira2019-05-15Ek is nie seker hoe julle by Swahili uitgekom het nie. Swahili is beslis nie 'n amptelike taal in die RSA nie.
Nico M Ferreira
Hans Richardt2019-05-15FC Boot, jy sing jou swanesang. As mens gister se paaie vergeet, sien jy geen hoop in donker toekoms nie.
Die ANC se goue eiers stop ook. Verder maak jy my glad nie bang vir selfbeskikking nie, net onrustig oor mense wat sonder emosionele intellek redene
Andries Gerhardus Henning van der Walt2019-05-15Hoeveel van die bogenoemde "kenners" was al betrokke by borgskapprogramme waar hulle die besluit moes neem om 'n projek te borg al dan nie. En voor jy die besluit neem seker te maak dat dit in die maatskappybeleid pas. Een vraag wat ek mis is of MultiChoi
Ben le Roux2019-05-15Die twee grootste wanpersepsies in die anti-Afrikanerbetoog is dat Afrikaners koloniste is en dat apartheid 'n Afrikanerskepping is.
Voor 1806, maw voor die Engelse se oorname van die Kaap, was daar geen diskriminasie op grond van ras nie! Die enigste
Willie Nel2019-05-14Hierdie Afrikaanse aanhangsel wil vir jou sê jy droom indien jy dink jou ANC/EFF/DA-"patriotte" gaan enigsins die ekonomie verander. Dit pas nie in met sosialistiese denke nie. Ek vertrou jy weet daarvan? Die meisie in Limpopo sal, wanneer sy groter word
Gustaf Claassens2019-05-14Genugtig, hoe naïef! Met uitsprake en mense soos die, het die Afrikaner/Afrikaanses nie vyande nodig nie. Mense wat vir Mnr Ramaphosa stem (sy naam was nie eers op die stembrief nie!) is volgens die artikel, "volwasse." Mens wil amper vra, wat de hel is
LitNet2019-05-14Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbest
LitNet2019-05-14Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Meestal stel kundiges vir ons vraestelle op, maar sommige ('n baie geringe persentasie) daarvan is vraestelle wat ons
LitNet2019-05-14Hallo, ons het nie op die oomblik enige van daardie vraestelle beskikbaar nie, maar ons voeg so gereeld moontlik nuwe oefenvraestelle en memo's by. Kyk na hierdie indeks om op hoogte te bly: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Gro
LitNet2019-05-14Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. As jy op enige van die skakels klik, sal dit dalk 'n oomblik neem om oop te maak, afhangende van die spoed van die int
LitNet2019-05-14Dis gawe terugvoer! Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud en vraestelle by, so bly op die uitkyk vir nuwe inhoud binnekort! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Neil Du Plessis2019-05-12Baie dankie vir die pragtige gedig 'Ontdekkingsreis'. My dogter, in Gr8, het die gedig voorgedra in klas vir formele mondelinge toespraak. So beïndruk was almal, dat sy verkies is tot die span wat gaan voordra by die Eisteddfod, met jou gedig!
Monica Hammes2019-05-12Ek volg hierdie reeks besprekings van Afrika-boeke reeds jare lank met groot plesier. Kan u dalk een of twee titels aanbeveel wat leeskringe vir hulle 2020-program kan oorweeg?