Anoniem2019-05-09Di studie moes liewer in verskillende gebiede gedoen wees waar armoede en werkloosheid 'n rol speel. Bv ek's seker dat in verskillende plakkerskampe dieselfde bevindings gekry sou word. Na my mening etikiteer jy nie 'n bevolkingsgroep wanneer so 'n studie
Chris du Plessis2019-05-09Wat dink Steve Hofmeyr van Apartheid? Kyk maar hier en besluit of hy 'n rassis is ...
https://www.facebook.com/296874531178085/videos/2152820461690604/?__tn__=kC-R&eid=ARACx7z11WRCPBLGjxwT1AMOU4M1Lz8Y6OoA66oEYlvUkOuFx3sn0lH3LjnvFgSS9nKx48GJDeg_11N_&
Pieter en Lynnel Schoeman2019-05-09Daar is een jaar verby. Ons dink baie terug aan jou, my vriend. Verlede week ons 55 jaar reunie van matriekklas gehad en baie oor jou gepraat. En gelag!
Nicolaas2019-05-09Die meningstuk kort konteks tov werklike rassistiese uitsprake en idelogieë soos Julius Malema s'n. 'n Vergelyking met Steve se uitsprake sal beter agtergrond skep vir die leser.
Piet Pompies2019-05-08Rehana Mohamed, glo my, jy het geen idee wat `n "lang verduideliking" is nie. Jou repliek op my kommentaar, myns insiens, is snert. Uit blote nuuskierigheid, lig asb die dele van my repliek uit wat snert is? Rehana, dit is afleibaar in jou kommentaar dat
Rehana Mohamed2019-05-08Piet Pompies se lang verduideliking absoluut snert ... Hierdie stuk, myns insiens ...(en ek is so bly vir baie ander) is g'n navorsingstuk nie ...
Harris Dousemetzis2019-05-08Mr. Boyd,
Are you for real? You are the one who first quoted the Time Magazine when it praised some of Verwoerd’s qualities! It was not me! And now, after I broke down to pieces your ignorant argument, you say that I used it as a primary source. You us
Lynnette Ferreira2019-05-08Dit is hartroerend en opreg. Ek lê vanoggend in die bed en moet gaan stem, maar watter party is werklik in staat om vir ons die lewe te gee waarna ALMAL in die land smag? Ek sukkel!
Jan Rap2019-05-07Chris Wait, hoe kan wat jy 'puriste' noem die taal nou doodmaak? Dit is juis die geleidelike indringing van Engels wat besig is om die taal dood te maak. Dis so goed jy sê die verwydering van onkruid uit die land van 'n gewas maak die gewas dood.
Jan Rap2019-05-07Nico
Die sien van die Engelse 'op die ou manier' is volgens jou dan toe hulle, kollektief, ons heer en meester was. Hulle was dit nooit behalwe nou in die geval van ouens soos jy wat nog steeds hulle en hulle taal omhels; jy sê openlik jy verkies Engels
Margaret Cordier2019-05-07Welgedaan Bettina!
Aandoenlike stuk.
Die Woord sê in Spreuke 31:8 en 9: "Maak jou mond oop vir die stomme, vir die regsaak van almal wat wegkwyn. Maak jou mond oop, oordeel regverdig, en verskaf reg aan die ellendige en die behoeftige."
Saluut
Jan Posthumus2019-05-07"Wees betrokke. Gaan stem. Gaan braai agterna, as dit jou ding is. Maar moenie wegbly en agterna steen en been kla oor hoe onregverdig die politiek is en hoe vrot die politici is nie. As jy jou stemreg abdikeer, dan abdikeer jy ook die reg om agterna te k
Neels Jackson2019-05-07Baie geluk aan Marieta met 'n goeie limeriek, en dankie aan LitNet vir die kompetisie. Dis nie meer so maklik om 'n Afrikaanse politieke limeriek te skryf soos vroeër nie, en hier is 'n limeriek wat verduidelik hoekom:
'n Politieke limerieker van die Ka
Margaret Cordier2019-05-07Carma Shaw, jou gedigte laat altyd 'n warm gevoel in my binneste.
Dit is 'n belewenis om jou werk te lees.
Mag ons nog baie van jou hoor!
Chris du Plessis2019-05-07Hoe meer Afrikaners en Afrikaner aktiviste uitgesonder word vir spesiale behandeling, hoe meer groei die steun vir Afrikaner nasionalisme en hoe beter raak die kans op selfbeskikking en onafhankkliheid.
Chris du Plessis2019-05-07Ja dis nou ironies hoe hier op menseregte aanspraak gemaak word, maar het jy geweet dat ons swart meerderheidsregering reeds meer as 114 nuwe rasgebaseerde wette gemaak het wat teen blankes diskrimineer ?
Apartheid het maar net 17 rasgebaseerde wette geh
Elmarie2019-05-07Nico, jy is duidelik nie 'n Afrikaner nie. 'n Afrikaner is lief vir sy taal, praat en skryf sy taal en poog om Afrikaans korrek te praat. 'n Afrikaner is trots op wie hy is.
Quinton2019-05-07Die gepubliseerde artikel oor die intellektuele vermoë van bruin vroue het dieper gesny, seergemaak as wat ons ooit kon dink.
Slegs ’n verskoning deur die Universiteit Stellenbosch begin al hoe meer onverskoons klink.
Dankie vir jou roerende artikel
Nicolette2019-05-06Mooi gesê. Ekself as ’n bruin vrou voel sleg beledig. When will the racial insults stop? Van ons voorvaders tot by ons. Is daar dan geen einde aan die swaarkry nie? Net die Hemelse Vader kan ons verlos van die bose geeste wat hulself intelligente mense
Riyaadh2019-05-06Maleis en Arabiese slawe en inheemse inwoners het ook 'n baie groot rol in die geboorte van Afrikaans gespeel. As hierdie slawe nie tot die ontwikkeling van Afrikaans bygedra het nie, sou dit nie vandag Afrikaans gewees het nie, maar eerder plein Nederlan
William Boyd2019-05-06You obviously don't have a clue about the United States. The line you quote "all men are created equal" is not part of the US Constitution, but part of the Declaration of Independence, which was drafted by slaveholders who obviously didn't include slaves
De Villiers Hauptfleisch2019-05-06Ek verstaan meeste van daardie 10 miljoen mense wat nie geregistreer het nie is jong persone en waarskynlik swart wat andersins vir die ANC of EFF sou gestem het. As dit waar is, dan is dit vir baie kiesers waarskynlik nie slegte nuus nie.
Piet Pompies2019-05-06Helen-Rose, jy is ’n pragtige jong dame met `n mooi naam en is ook `n goeie skrywer, maar ek dink jy sit die pot effe mis in jou analise.
Jy opper die volgende vraag: "Hoe kan hulle ’n artikel laat publiseer wat duidelik sê dat bruin vrouens minder