Kommentaar
Selfbeskikking is erkende reg in Afrika-menseregtekonvensie
F C Boot 2019-05-02 Beste Hans En waar dink jy sal die ANC van die gansies wat goue eiers ( dalk white monopoly capital) lê hervestig?
The role of the facilitator in the learning process in order to create a positive attitude towards in-service training of mathematical literacy
Cornelia 2019-05-02 My seun is in graag 8 en hy sukkel met sy wiskunde
Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum
Petro 2019-05-01 Stel belang asb. Graad tien
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)
Magda Horn 2019-05-01 Ek kry net Wiskunde vir Graad 5 en soek die ander vraestelle ook Indien beskikbaar.
LitNet Akademies Weerdink: Die "Die Land"-musiekvideo, mites en nostalgie
Ernst Marais 2019-05-01 Nog iemand wat in 'n ivoortoring gefinansier word deur my belastinggeld -"virtue signalling"-doener.
Wie het die ontwerp van die Voortrekkermonument geïnspireer: Farao of Abram?
Adi Schlebusch 2019-05-01 "Die 'tempel' wat in die tekste van die Gelofte voorkom, slaan egter duidelik op die bou van ’n kerk. Niks meer nie." Primêre bronne in die oorspronklike Nederlands weerspreek baie duidelik hierdie bewering. Dit is jammer dat primêre bronne nie gera
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Annora Eksteen 2019-05-01 Genugtig!
Some remarks about Handré Brand’s remarks about The man who killed apartheid
Harris Dousemetzis 2019-05-01 Dear Mr Boyd, since you used these remarks from the Time Magazine please allow me to add some other remarks regarding Dr Verwoerd from the same issue. First of all, a little bit further down the paragraph you used, it says about Dr Verwoerd: “Outside hi
Selfbeskikking is erkende reg in Afrika-menseregtekonvensie
Hans Richardt 2019-05-01 FC Boot, dan behoort selfbeskikking mos die las van ANC vir 80% van bevolking te verlig?
Die vlag
Hans Richardt 2019-05-01 Vlag, oud en nuut, was deur 'n wit man ontwerp ... vir SA en Namibië. Dis ironies.
Erika Terblanche se skrywersalbum
Erika Terblanche 2019-05-01 Dankie, Jaco. Ek sien nou eers (sewe jaar later) hierdie kommentaar van jou.
Some remarks about Handré Brand’s remarks about The man who killed apartheid
William Boyd 2019-05-01 Since Mr D quotes the New York Times ad nauseam, it is appropriate to quote what Time Magazine (USA) had to say about Verwoerd in the issue published in August 1966 shortly before his assassination: "Verwoerd is one of the ablest white leaders that Africa
Oor 'n eerbewys met skatologiese reukie
Dannyboy 2019-04-30 Me Sardyn, Jou brief oor mis was genotvol om te lees. Perdalks het ons dieselfde benadering oor gedwonge, onsinnige rymelary in Afrikaanse musiek. Inderdaad kan die woord mis, in die opvoedkundige sin, verskillend verstaan word. Om ganse aan te hou op '
LitNet Akademies Weerdink: Die "Die Land"-musiekvideo, mites en nostalgie
André Badenhorst 2019-04-30 Gegewe die tydsberekening van die plasing, beskou ek dit bloot as "clouding the issue". Dit behoort nie nou te gaan oor 'n slimme en mooi geskryfde waardeoordeel oor die musiek nie, maar oor die misdadige sensuur wat 'n borg instel. Dít is nou die kwessiKingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)
Belind 2019-04-30 Ek soek na Gr 8 vrarstelle asb. Engels en afrikaans.
Ons Dame, die ewige diva
Adelene Posthumus 2019-04-30 My gevoel is dis skenkings wat die restourasie gaan finansier. Sover ek weet nie belastingbetalers se geld nie. Niks word weggevat uit iemand se mond of beursie nie. Elke ou kan doen met sy eie geld wat hy wil en die groot maatskappye wat geld skenk gee o
Vyf vrae aan ons Groen Galery-digters
Anze Bezuidenhout 2019-04-30 Dankie LitNet vir hierdie blootstelling en geleentheid.
Insig: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
Thersia Craven 2019-04-30 Ek is só opgewonde om te weet INSIG is terug. Waar soek ek in my dorp (Bethlehem in die Oos-Vrystaat) daarna?
Insig: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
Anna-marie Venter 2019-04-30 Ek het my oë al seer gekyk, maar kry nêrens 'n Insig te koop nie. Ek het na die onderhoud op RSG geluister en van toe af soek ek my gunsteling tydskrif. Ek bly in Rustenburg, het ook al in Pretoria gesoek. Sê asb waar.
Selfbeskikking is erkende reg in Afrika-menseregtekonvensie
F C Boot 2019-04-30 Beste Hans Die ANC glo nie in 'volke' nie. Volgens Stats SA bestaan die bevolking van Suid Afrika uit: “Blacks 80.8%,Coloured 8.8%,Indian/Asian 2.5%,White 8.%)” 31 Julie 2017.Statistiese vrystelling PO3022017. As jy .https://www.news24.com/SouthAfri
Hans du Plessis (1945–2024)
Margaret 2019-04-30 Wat 'n vreugde en inspirasie was hierdie artikel nou nie oor 'n meester en sy vak. Dankie Prof Hans vir die oopbreek van waarhede rakende die skryfkuns en die fokus op dit wat waarde daarin het. Dankie vir u enorme bydrae tot die raak verstaan van Afrika
Graad 4-wiskundevraestel: derde kwartaal
LitNet 2019-04-30 Hallo! Die hulp wat ons hier by LitNet kan verleen, is om oefenvraestelle of verduidelikende notas of opsommings te verskaf. Jy kan hierdie afdeling besoek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is 'n indeks van al die oefenvrae
Watter party sal rêrig die sake van Suid-Afrikaners vorentoe vat ennie net volgens rasgroepe nie?
LivyX 2019-04-30 Elma, dankie. Dis mos die Suid-Afrika wat ôs moet hê, nuh? Een waa amal mos voel soes ôs belong. Lol ... wan ôs wat kan sien wiet tog die ekonimie het dit norrag ... lekke dag vi jou ...Fokusberoep: Entrepreneur
Hannes Venter 2019-04-30 Ek wil nie ’n besigheid begin nie, ek wil werk skep vir die gemeenskap, want die gemeenskap het nie geld om enige iemand te ondersteun nie. My bedoeling is om ’n skakel in ’n bestaande produksie proses van verskillende ondernemings te word. Gee vir
Bloedlelie deur Jeanette Ferreira: ’n resensie
Lerinda 2019-04-30 So bly Jeanette Ferreira het weer 'n boek op die rakke. Kan nie wag om dit te lees nie.
Vyf vrae aan ons Groen Galery-digters
Margaret Cordier 2019-04-29 Nogmaals baie dankie vir hierdie geleentheid LitNet, om so meer van onsself te kon deel met medeskrywers en lesers. Dit was ook vir my verrykend om van die medeskrywers se antwoorde te lees.
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Breytie 2019-04-29 Een van die tragiese uitkomstes van liberale denke is dat mense ontneem word van die ankers wat daar is om voortdurend sekerheid te gee oor die lewensrigting wat 'n persoon inslaan. Een so 'n anker is moedertaal. Nie almal bestudeer moedertaal as eksisten
Vonnisbespreking: Onregmatige arrestasie en daaropvolgende gevangehouding: die kousaliteitskwessie
Pieter Carstens 2019-04-29 Baie dankie en baie insiggewend. Wat my nou bekommer is dat waar ' n tweede aksie nou ingestel moet word vir opvolgende onregmatige aanhouding, die eise nou verjaar het.
Die katedraal Notre-Dame de Paris
Raed-na-Gael 2019-04-29 JC, Dankie vir dieselfde uitkyk op dinge. Ek't ook deernis met alles in die natuur en dankbaar dat ek naas die diere en insekte (en selfs plantegroei) in hierdie tydgleuf in die bestaan van die aarde en heelal, ook in die lewe kon wees. Ek kon netsowel
Revisiting the end of the world: an interview on language identity and displacement
Andries Gerhardus Henning van der Walt 2019-04-29 Ek is die agterkleinkind van Andries Gerhardus Henning van Burgersdorp wie se broer, Joseph Jooste Henning en al sy kinders in 1905 Argentinië toe is. Een van die seuns was Pieter Henning, skrywer van die boek 'n Boer in Argentinië. Ek het 'n belangstel
Graad 4-wiskundevraestel: derde kwartaal
Sumarie Dettmer 2019-04-29 Baie dankie vir hierdie hulp, nou kan ek ook my dogter help. Enige idee wat voorle vir Junie eksamens en watter take gedoen gaan word vir 2018
Watter party sal rêrig die sake van Suid-Afrikaners vorentoe vat ennie net volgens rasgroepe nie?
Elma 2019-04-29 Livy vannie Rave, so 'n bek moet jêm kry. Jy praat so in my hart in. Dankie!
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Nienie 2019-04-28 Amen. Darem iemand wat by die feite hou.
Vyf vrae aan ons Groen Galery-digters
Estelle Rubow 2019-04-28 Wat 'n wonderlike voorreg, baie dankie vir die blootstelling!Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)
Karen 2019-04-28 Groot asseblief. Ek is 'n nuwe onderwyseres en kort hulp met die opstel van ''n Droomskip Graad 9 vraestel. Iemand wat kan help asb?
Enkele opmerkings oor Harris Dousemetzis se The man who killed apartheid
Timothy Witherspoon 2019-04-28 Dear Mr Dousemetzis, I am an American, not a South African, and have no family in South Africa or any South African heritage or any other tie to South Africa. I looked at the first page of your book on Amazon and saw this: "Stokkiesdraai, St. Lucia, a mod
Revisiting the end of the world: an interview on language identity and displacement
Trudy Olckers 2019-04-27 My mother and her family came back to SA from Patagonia when she was eight or nine years old. Their surname was Venter and they lived in ComoDoro Rivadario. Nine siblings of which one died on the ship coming back to SA. My mother is now 87 and still has f
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Reusedwerg 2019-04-27 Die mense moet ook asseblief daarmee ophou om enige inisiatief of iets Afrikaans te brandmerk as eksklusief of laer trek of wat ook al banale name/etikette gee. Het die slimjanne wat so maklik enige inisiatief van die Afrikaners al ooit by die Black Busin
