Kommentaar

Van Diep Rivie’ na Mennenberg

Francois Cleophas 2019-04-22 Diep roerende werk.

Die katedraal Notre-Dame de Paris

Raed-na-Gael 2019-04-21 Ek wonder of jy dalk familie/afstammeling is, of voorgee om te wees, of jou id 'n pseudoniem is.

Yanks en "apartheid", omdat hulle nie selfbeskikking begryp nie

F C Boot 2019-04-21 Nee Hans Jy is verkeerd. Tradisionele leiers het inspraak op behuising ,werkverskaffing ens in die gebiede waar hul tradisioneel gefunksioneer het. Dit is nie selfbeskikking nie. Hoofstuk 12 van die grondwet praat dan ook van die rol wat hul kan speel. A

Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux: bekendstelling

Tertia 2019-04-21 Nie beplan om Paasnaweek met die ongure karakters deur te bring nie en gedink dit sal 'n vinnige lees wees. Donderdag begin lees en het nou laaste blaai gelees, elke woord! Stem volkome saam met Anneline van der Gryp. Uitstekend en ek is ook sterk positie

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Natasia Laubscher 2019-04-21 Sal graag in kennis gestel wil word van enige nuwe inligting

Spade Reën Sending (Blourokke)

Louis 2019-04-20 Naand se Blou Bloed Blou-Rokkie en Lucas... WOW! Ek het SR groot geword en '98 geloofshuis toe gegaan... 2000 getroud en en en! Ken ek SR... JA ! Ken ek die WOORD ! So So. Die Woord se uitdruklik..."WEE DIE EEN WAT OORDEEL WANT DIE OORDEEL KOM JOU NIE TO

Wie het God geskep?

Marius Nel 2019-04-20 Aan Johann en almal wat God en Jesus afmaak as wensdenkery net die volgende, glo wat elkeen van julle wil .Ek glo eerder In God en Jesus en as daar na my dood nie ’n God en Jesus is nie wat het ek verloor, net mooi niks, maar indien daar wel ’n Godhei

Cor Dirks se Uile is terug in ’n nuwe eeu

Pieter Blignaut 2019-04-20 Die Uile-boeke is te koop by Jasmyn, by Meerhof op die R511 naby Hartebeespoortdam. Daar is 'n rykdom Afrikaanse boeke by hulle beskikbaar!

Die nuwe Vrye Weekblad: ’n onderhoud met Max du Preez

Ja swaer 2019-04-20 Max, jy moet sê as jy sukkel om te sien wat aangaan in die land. Cyril Ramaphosa en sy kabinet is nie so vlekkeloos as wat jy dalk dink nie. Jy gaan seker met mag en mening hulle teiken soos jy teen PW en kie geveg het. Kom ons watch maar hierdie space.

Ocean

Pieter 2019-04-20 Ek het dit reggekry om te kon verander, met behulp van my ouers. Dit is moontlik om te verander, maar as jy nie wil nie gaan dit moeilik wees.

Yanks en "apartheid", omdat hulle nie selfbeskikking begryp nie

Hans Richardt 2019-04-20 FC Boot, jy mis die punt. Daar is verskil tussen onafhanklikheid en selfbeskikking. Agv die Wet op Tradisionele Leiers, het meeste swartes selfbeskikking. Die VN-konvensie is duidelik, selfbeskikking is 'n fundamentele universele reg. Soos gewoonlik, moe

Response to Gustav Pienaar’s “impressions” of The man who killed apartheid

Chris Erasmus 2019-04-19 Dr Dousemetzis, I bow to your superior knowledge. I also cordialy invite you to visit this country again and stay as long as possible. There are many books to write and even more people to interview regarding this countries historical battles and hardship

Kan ons nou ’n slag oor die ding van ras kom? 

Reusedwerg 2019-04-19 Mnr Joorst, jou skrywe dra gewig as jy 'n klaslose, kleurlose identiteitslose samelewing daar wil stel. Ongelukkig is die woord rassisme die gonswoord en word alles en almal aan die term gemeet, geweeg en in alle tye skuldig bevind. In ons diverse samelew

Yanks en "apartheid", omdat hulle nie selfbeskikking begryp nie

Hans Richardt 2019-04-18 FC Boot, duidelik is jy polities korrek en baie sleg ingelig oor term selfbeskikking. Jy weerspieël ook jou slegte kennis van SA wetgewing, VN konvensies en ook basis van 23 April 1994 Akkoord met ANC, as toekomstige regering, NP as toe bestaande regeri

Bybel in Kaaps: Priedeke 1 en 2

Linette 2019-04-18 Ek love hierdie skrywes van die Bybel in Kaaps - so loop en soek ek waar ek dit kan koop ...

Kora: A lost Khoisan Language: an interview

Edward Charles Human 2019-04-18 Ek het elke dag van die navorsing geniet. Kai gangans aan almal met wie ek die voorreg gehad het om mee te werk. Vir die ontslapendens wil ek sê: "Rus met die wete dat ons nog steeds veg dat die taal tot sy volle reg gaan kom."

Persverklaring: Digkuns van die Kaapse Vlakte tot die Waterberge tot Hentiesbaai by Taalmonument te sien

Margaret 2019-04-18 Graag wil ek net vir al die betrokke rolspelers dankie sê: LitNet wat hierdie blootstelling moontlik gemaak het deur my gedig te plaas en die Taalmonument vir hierdie groot en wonderlike platform in die Groen Galery by die monument in die Paarl. Dit is

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

LitNet 2019-04-18 Hallo, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien of jy kry waarna jy soek. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer,

Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry

LitNet 2019-04-18 Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dis ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus hierdeur om te k

Hersieningsvraestel: Afrikaans Huistaal, graad 8

LitNet 2019-04-18 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is memo's by die vraestelle, en hoop jy kom reg. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer

Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt: eenstopskolehulp

LitNet 2019-04-18 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsb

Oor grense deur Ton Vosloo – ’n resensie

Barend van der Merwe 2019-04-18 Dankie. Dat nasionalisme bestaan is 'n feit. Ek ervaar dit egter net as 'n vae los en vas verskynsel. Hoe meet mens dit? Hoeveel sogenaamde "Afrikaners" koop in op Afrikanernasionalisme? En wat behels sogenaamde Afrika nasionalisme? En hoeveel mense koop

Motorfietskultuur in Suid-Afrika: Van leefwyse tot leefstyl

Freddie 2019-04-18 Dankie , alhoewel ek nou eers op die artikel afgekom het, was dit vir my waardevol. Stigter van die K1400 Owners Group of SA sedert 2008.

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Andries Uys 2019-04-18 Ek is geskei in 1989. Ek is weer daarna getroud. Ek is in diens van die SAPD nou vir 32 jaar en wil ontslag koop. My skikkingsakte se dat 50% van my pensioenbelang aan my eks betaal moet word. Is dit 50% van al my pensioengeld of net vir die tydperk wat o

Soos een wat op verlossing wag

Carma Shaw 2019-04-17 Baie dankie, Margaret. Ek waardeer jou lees en mooi woorde regtig baie. 😊

Frédéric Chopin

Heleen louw 2019-04-17 Mooiste beskrywende beelde ... so gemaklik vind selfs die vlermuis sy plek. Dit noop my om weer 'n keer na Chopin se musiek te luister.

Hans steek die Rubicon oor: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg

Piet Smit 2019-04-17 Luister tog te lekker na RSG se boekvoorlesing oor onse Hans. Die krimpvarkiematrone herinner my aan Miss Trunchbull wat uiteindelik haar g... dubbel en dwars sien, in Roald Dahl se Matilda.

Living in a small town in the hinterlands

Anna 2019-04-17 I hate to break it to Chris, but Makhanda is not a small town. With a population of 70 000 or so, it is way bigger than a small town. That would be a town such at Louterwater with fewer than 3 000 inhabitants as mentioned by Stats SA in its 'Investigation

Bring nasionale diensplig terug

F C Boot 2019-04-17 Vir diensplig is 'n opleidingsentrum van goeie gehalte en personeel nodig. Volgens https://www.defenceweb.co.za/sa-defence/sa-defence-sa-defence/sas-military-facilities-by-and-large-acceptable-and-fair/ is die SANDF se fasiliteite ontoereikend. Met so '

Bring nasionale diensplig terug

Reusedwerg 2019-04-17 Ai me Wyngaard, jy het darem net die vermoë om my elke keer sprakeloos te laat met jou skrywes. Die probleem in die land is, die mense wil nie werk nie. Hoekom sal ek wil werk as ek op my stert by die huis kan sit en elke maand 'n toelaag kry? Die huidig

Yanks en "apartheid", omdat hulle nie selfbeskikking begryp nie

F C Boot 2019-04-17 Die posisie voor 26 April 1994 was anders in Suid-Afrika. Van die 10 tuislande was vier republieke. Bophuthatswana het 'n republiek geword op 6 Desember 1977,Die Ciskei op 4 Desember 1981,die Transkei op 26 Oktober 1976 en Venda op 13 September 1979. Saa

Van Diep Rivie’ na Mennenberg

Riyaadh 2019-04-17 Baie dankie Margaret.

Sondag deur Irma Venter: ’n FMR-resensie

Jozua Loots 2019-04-17 Soos haar ander boeke. Skitterend.

Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt: eenstopskolehulp

Nicolene 2019-04-17 wiskunde graad7 vraestelle

Bring nasionale diensplig terug

Gustaf Claassens 2019-04-17 Bettina sê: "Die ander kant van die muntstuk is ʼn meer bevoorregte deel van die samelewing wat treur oor die Notre Dame-brand, maar wat te oorweldig voel om enigiets te doen wanneer die plakkerskamp hier by hulle deur vuur verswelg word." Komaan, dis '

Van Diep Rivie’ na Mennenberg

Margaret 2019-04-17 Riyaadh --- Van Diep Rivie.... is pynlik verwoord. Die woordspeling is so goed, en spreek boekdele. Hartroerend. Vergifnis is lig.

Bring nasionale diensplig terug

R. Heiberg 2019-04-16 Baie goeie gedagte. Eerder fondse hierin ploeg as iets soos die National Youth Development Agency van wie mens nooit iets hoor nie en nugter weet wat doen. Indien SARS sy kant met belastinginvordering bring, begrotings word effektief bestuur om verkwistin

Twee nuwe gedigte deur Margaret Cordier

Margaret 2019-04-16 Sonja dankie vir jou wonderlike en aanmoedigende kommentaar. Dit beteken baie vir my.

Bring nasionale diensplig terug

Johan Beyers 2019-04-16 Daar is sekerlik meriete in die gedagte, maar die logistiek asook die astronomiese koste daaraan verbonde is beslis bokant die vuurmaakplek van die bestaande regering. Daar word gepraat van dissipline. Dis 'n konsep wat maar weinig aanklank gaan vind by d
Top