Kommentaar
Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land
Reusedwerg 2019-04-08 Die heldeverering van Tsafendas deur "dr D" verbaas my glad nie. Die Grieke het nie juis mense in die afgelope paar dekades wat ek as helde kan uitmaak nie. Ek praat nie eers van die lotjie wat op die eilandjie neffens die Franse kus bly nie. Verwaandheid
Kora: A lost Khoisan Language: an interview
Dr. Cyril A. Hromnik 2019-04-08 Could you please provide a reliable justification for the use of the ethnic terms Khoekhoe and Khoisan, which by all indications are not the authentic names derived directly from the common historical use in the concerned click languages. Thank you. CAH
Oor grense deur Ton Vosloo – ’n resensie
Johnnes Comestor 2019-04-08 Vosloo se Afrikanernasionalisme word beskryf as "genadiglik louerig". Ek vind dit eienaardig dat diegene wat hulle deesdae van Afrikanernasionalisme distansieer, (meesal) nie dieselfde met swart of Afrika-nasionalisme doen nie.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 8
Gerhard Scheepers 2019-04-08 Emma jy vat die koek!
Selfbeskikking vir bv Afrikaners in SA
Hans Richardt 2019-04-08 Jan Rap, selfbeskikking beteken wittes sal weer sweet, vuil word en eelterige hande kry. Dan sal hul eerlik hul brood in sweet van hul eie aanskyn verdien.
Platoon (1986): ’n filmverslag
Delmar 2019-04-08 Wat het Spike Lee met die fliek te doen? Dit is ‘n Oliver Stone fliek.
Waar is die kerk se sosiale geregtigheid?
F C Boot 2019-04-08 Ek versout my deur te sê dat dit in die Bybel gaan oor geregtigheid. Gaan lees asseblief: http://www.truthandfire.com/news-bedford/2018/9/20/social-justice-why-jesus-didnt-pursue-it-why-the-church-shouldnt-fight-for-it van, According to Merriam Webster,
Suid-Afrika se onderwys is ’n “katastrofiese mislukking”
F C Boot 2019-04-08 Daar is mense wat nie met jou saamstem nie. Een van hulle is: Apartheid education was better – Ramphele 2013-10-04 15:46 https://www.news24.com/Archives/City-Press/Apartheid-education-was-better-Ramphele-20150429 Dink jy hierdie mense is verkeerd, B
Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land
Harris Dousemetzis 2019-04-08 Dear Mr Pienaar, You are an outstanding example of a gradually disappearing bread-the apartheid defender. I did not threaten you or insulted you in my email, and the message in the bottom of the email appears automatically. It had nothing to do wit
Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land
Hennie van Deventer 2019-04-08 Jy vereer die strydvaardige Griekse heer met jou sagkense hantering en rustige antwoorde, Gustaf.
Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land
Gustaf Pienaar 2019-04-08 Sjoe! Dinge raak nou rof. Ons bevind ons in die middel van ‘n Griekse tragedie. Doktor Dousemetzis (“D”) het sy tirade hier bo voorafgegaan met ‘n persoonlike e-pos-brief aan my uit Engeland waarin hy my dreig en beledig. Onderaan sy ongure bri
Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde
Hanlé Pretorius 2019-04-08 Goeiedag, is daar enige inligting bv. opsommings, vrae en antwoorde beskikbaar oor Spieëlbeelde of dalk sommige van die kortverhale? Baie dankie Hanlé Pretorius
Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land
Reusedwerg 2019-04-08 Ek het nie die kennis om oor die Grieke se geskiedenis myself uit te spreek nie. Ek kan my slegs op hedendaagse ondervinding en waarneming oor die "ou volke" uitspreek. Wonder wat soek die Tsafendas skrywer nou eintlik met sy boek? Ek sou dink hy is as 'n
NG Kerk kry pak in die hof
F C Boot 2019-04-08 Kinders word gedoop as 'n bewys dat hul deel van 'n verbond (ooreenkoms)is wat hul ouers met God gesluit het in navolging van: In Gen 17 lees 'n mens: "’n Ooreenkoms met die besnydenis as bewys: 1Toe Abram amper 99 jaar oud was, het die Here weer na
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 8 se wenner
Venessa Jacobs 2019-04-08 AMEN - jy praat my taal.....Bekendes moenie deelneem aan kompetisies waar Jan Allerman 'n eenkeer in 'n leeftyd kansie het om iets te se of te wen nie, want dit beinvloed die beslissings van die beoordelaars :(
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 8 se wenner
Venessa Jacobs 2019-04-08 Nico dit gaan nie oor wie dit geskryf het of hoe kwaad die persoon was toe hy dit geskryf het nie....dit gaan oor reg en regverdigheid. Bekende skrywers verdien reeds geld op hulle boeke ens., en dit beinvloed beslis die beoordelaars se besluite en laastKuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014
LitNet 2019-04-08 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en volgens vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inh
Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)
LitNet 2019-04-08 Hallo! Ons bied meestal vraestelle in Afrikaans en hier is 'n indeks van al die vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat in Engels beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Gr
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
LitNet 2019-04-08 Hallo, as jy op soek is na vraestelle, hier is 'n indeks van al die skolevraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inh
Oom Anton by die see is meer as die Woordfees se beste produksie
Annelie Wessels 2019-04-08 Goeie dag. Ons is voortdurend op soek na nuwe tekste om op te voer by ons skool, Hoërskool Ellisras, tydens, oa die ATKV-tienertoneelkompetisie. Is dit moontlik om tekste van stukke soos hierdie in die hande te kry vir die doel? Ek hoor graag van u.
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
Helen 2019-04-07 Goeie Naand Ek het vroeer 'n vraag gevrae rondom die engels. Ek wil ook graag vrae ook vir help met die Afrikaans asblief. Groete Helen
Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)
Helen 2019-04-07 Goeie naand Ek help 'n paar van my seuns se maatjies met hulle engels. Hulle het nou die eerste kwartaal gedruip. Ek probeer hulle help om hulle punte weer op te kry. Kan julle help asblief? Groete
Die daggaboer deur Jean-Pierre de Kock: ’n FMR-resensie
Nico Loubser 2019-04-07 Weereens 'n treffende resensie, Danie! Ek kan nie wag om die boek te lees nie!
Is daar whisky in die hemel? Loretta Szikra skryf twee nuwe gedigte
Beatrix Hooman 2019-04-07 Uitstekend, altwee gedigte laat jou dink ...
Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land
Sarie 2019-04-06 Hoekom is nie een NP leier voor die hof in Den Haag gedaag oor ‘n misdaad teen die mensdom nie? (Gaan ook asseblief die lande wat daarvoor gestem het se menseregterekords op daardie tyd na - China, Rusland, Indië en lande in die Midde-Ooste.)De Klerk h
Die nuwe Vrye Weekblad: ’n onderhoud met Max du Preez
Yvonne Bennetti 2019-04-06 Welcome back , Loved your article . Max & Jacques we appreciate hearing THE TRUTH form you —under peril of inflaming the ire & wrath of the precious government, throughout the difficult yrs ... U guys are truly heroes !! Great to see U back
Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014
René Nel 2019-04-06 Goeie môre, ek is op soek na die basiese beginsels wat betrekking het op Tegnologie gr 8, veral op driedimensionele tekeninge. Baie dankie, René
Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land
Reusedwerg 2019-04-06 Prof Verwoerd, ja, die vraag kom by my op wat die aanhanger van Tsafendas eintlik probeer bereik met sy boek. Wat my kwel is daar is "verslae" en verslae. Die werklike motief van die moord sal ook seker nooit opgeklaar word nie. Daar is in die land meer p
Wit nasionaliste en moorde in aanbiddingsplekke
Hans Richardt 2019-04-06 BLF- en Mazibuye-partye nie gebaseer op swart nasionalisme nie? Bettina Wyngaardt moet weer besin. Daar is verskil tussen patriotisme en nasionalisme.
Response to Gustav Pienaar’s “impressions” of The man who killed apartheid
Timothy Witherspoon 2019-04-05 Two things: (1) The appalling thing about this book is that Dousemetzis believes that it is appropriate to murder people you disagree with. One wonders whether it is safe for him to be at large. (2) The true hero of the story is Verwoerd's widow, Betsie V
DAK-konferensie: Oor “die taal wat miere daidelik is”
Susan Erasmus 2019-04-05 Ek is verbaas om te sien dat Ferdie Du Preez dink dat Hein Willemse bedruk is. Dit was glad nie my indruk van die stuk nie. Bloot realisties - ja. "Witman bykom" Klink vir my vergesog. Dit is juis belangrik om die verlede se besoek en aan te haal om nie w
Wit nasionaliste en moorde in aanbiddingsplekke
Hans Richardt 2019-04-05 Deesdae is jy met sensuur verban as jybverregs en nasionalisme in 'n pos noem. Die verregse swart liberale is polities korrek deesdae ... maar buitelandse beleggers belê juis nie in SA agv sg liberale uitsprake gebaseer op etniese lyne nie, volgens WEF
Die nuwe Vrye Weekblad: ’n onderhoud met Max du Preez
Hans Richardt 2019-04-05 Ou nuus met 'n spin? REGTIG...
Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land
Leopold Scholtz 2019-04-05 Ek het selde 'n stuk gelees waar iemand se Marxistiese onderrok en sy totale onbegrip so duidelik uithang. Dit nog behalwe sy matelose arrogansie en beledigings. Nou ja, Dousemetzis het hom hiermee opgehang. Ek skryf hom af; 'n rasionele gesprek met hom i
