Kommentaar
Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land
Harris Dousemetzis 2019-04-05 1. Mr. Pienaar, my sincere apologies for misspelling your first name, it won’t happen again. As for the rest of your comments; what a complete nonsense! 2. Could you please tell me who did I smear being pro-Nazi? It is an undisputable fact and there i
Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land
Prof W J Verwoerd 2019-04-05 Beste Reusedwerg Jou vrae is reeds in Desember 1966 beantwoord in die tweetalige "Verslag van die Kommissie van Ondersoek na die omstandighede van die dood van wyle Sy Edele Dr. Hendrik Frensch Verwoerd",R.P. 16/1967. (ook bekend as die van Wyk verslag,
Selfbeskikking vir bv Afrikaners in SA
Hans Richardt 2019-04-05 Dink aan Tradisionele leiers en bruin Morawiese sendingdorpies in Weskaap en Noordkaap, wat al vanaf laat 1700's bestaan. Selfbeskikking is nie vreemde volkekunde-konsep globaal nie, dink bv Catalonia waar Katalaans gepraat word.
Wit nasionaliste en moorde in aanbiddingsplekke
Reusedwerg 2019-04-05 Me Wyngaardt wat is die verskil tussen 'n wit en swart nasionalis, behalwe nou natuurlik die kleur?
Die nuwe Vrye Weekblad: ’n onderhoud met Max du Preez
Reusedwerg 2019-04-05 Hier gaan ons alweer. Het ons nog vry denkende/ondersoekende "harde" joernaliste in die land oor. Ek hoop die ooms maak hond haaraf met die herbore Vrye Weekblad. Ek voorsien dat dit met die eerste uitgawe as regs/konserwatief/old school/wit rassiste/stra
Die opkoms en val van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: Bekendstelling in Wellington
Reusedwerg 2019-04-05 Ek hoop regtig die verguising van die NG Kerk kom eendag op 'n einde. Dit laat my dink aan die Boetman-storie. Hy was die bliksem in vir die ooms met die grys pakke en skoene. Dit lyk my nou die NG Kerk se beurt het aangebreek. Afrikaans word permanent aa
Die nuwe Vrye Weekblad: ’n onderhoud met Max du Preez
Tom 2019-04-05 Hoewel 'n mens graag die gryser en hopelik wyser joernaliste sterkte toewens met die moontlike suksesvoller elektroniese hergeboorte van die blad, is daar reeds vrae wat gevra moet word. Joernaliste is oor die algemeen bekend as nogal intelligent, onderne
Die problematiek rondom die FAK se standbeeld-inisiatief
Theodorus du Plessis 2019-04-05 Die outeur mag dalk 'n bietjie ontlugting ervaar deur minder isolasties te dink en 'n slag vergelykende internasionale minderheidsperspektiewe by te bring. 'n Kontrasterende perspektief met die BFLF-fenomeen kan dalk ook verheldering en 'n verbreding in p
Response to Gustav Pienaar’s “impressions” of The man who killed apartheid
Adriaan van Dis 2019-04-04 Hierdie man sê hy is nie Engels nie, hy is Grieks. Fair enough. Maar hy is darem arrogant. Dis ongelooflik arrogant om 'n boek in Engels te skryf as jy die taal nie goed kan skryf nie. En die bronne is in Afrikaans, maar hy kan geen woord Afrikaans. Hy w
Response to Gustav Pienaar’s “impressions” of The man who killed apartheid
Timothy Witherspoon 2019-04-04 The appalling thing about this book is not so much the sloppy mistakes that the author makes right and left; it is that he is apologizing for a cold-blooded murderer! As the Bible says, "The heart is deceitful above all things, and desperately wicked: who
Spade Reën Sending (Blourokke)
Niemand van Nêrens 2019-04-04 So lees ek nou al die opmerkings. Ek weet nie van die mishandeling en what have yous nie. Al wat ek weet is dat ek by 'n konferensie was baie lank gelede en tot vandag kon ek nog nêrens weer die gevoel kry wat ek in daardie drie dae ervaar het nie. My do
Spade Reën Sending (Blourokke)
Lucas 2019-04-04 Blou Bloed Blou-Rokkie, I am not the only person who claims that there was a lot of misuse in these faith homes. Many people confirmed most of what I said about abuse. I do not want to lead endless discussions with you if your views on SR are correct or m
DAK-konferensie: Oor “die taal wat miere daidelik is”
Charles 2019-04-04 Dankie Mnr Willemse - jy is my Afrikanerbroer - en ons is saamgesmee in hierdie onophoudelike geveg vir dit WAT VIR ONS ALLES BETEKEN. GESKIEDENIS HET MET ONS GEBEUR. Dankie ook aan DAK.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 8 se wenner
F C Boot 2019-04-04 Lyk my die kompetisie is daar as 'n aanvulling van beursies van bekendes,
Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land
Reusedwerg 2019-04-04 Ek het nog nie die boek gelees nie. Ek wil my nie uitlaat oor die wetlike en morele aspekte van die daad of regspleging daarna nie. Wat vrae by my laat ontstaan is, hoe kon 'n buitelander, erkende kommunis werk in die hoogste gesag van die land kry? Tsafe
Persverklaring: Jan H Maraisprys toegeken aan die historikus Fransjohan Pretorius
Schalk le Roux 2019-04-04 Geluk Fransjohan en beste wense vorentoe.
Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land
Hennie van Deventer 2019-04-04 Baie na hierdie repliek uitgesien. Nie teleurgesteld nie. Dankie, Gustaf met die "f"
Video: Die Afrikaners word bekendgestel
Carin Steenkamp 2019-04-04 My pa wil ook graag die DVD koop en so ook 'n paar ander mense in die aftreeoord. Gaan dit uitgegee word, of kan mens dit by DSTV koop ?
UNISA’s Breyten Seminar: "The birthday poem ritual as self-portrait in Breyten Breytenbach’s poetry: 1964–2014"
Johan Esterhuizen 2019-04-04 Most interesting and revealing. We have a portrait painted in 1959 whilst he was still a student at Michaelis Art School, I think. It's signed, Breyten '59. Can send you a photo should you be interested.
Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land
Leopold Scholtz 2019-04-04 Max du Preez gaan seker weer 'n eiertjie hieroor lê - en, dit, soos gewoonlik, op 'n taamlik beledigende manier. Hy sal egter moeilik by vriend Gustaf se ystersterk logika en regskennis verbykom. Douzemetsis laat hom in sy artikels duidelik deur sy Marxi
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 9
Dawie Swart 2019-04-04 Terwyl ons moet buk vir Eskom se latte Draai sekere politici hulleself toe in watte As hulle nie iets doen om.die land te versoen Sien almal binnekort hulle gatte.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 9
Dawie Swart 2019-04-04 Met die verkiesing oppad raak die tonge baie glad Voordat jy vergeet moet jy altyd net weet Stem vir die name sonder klad
Is daar whisky in die hemel? Loretta Szikra skryf twee nuwe gedigte
Margaret 2019-04-04 Hierdie digwerk getuig van 'n digter wie se woordewêreld, goed deurleefd is. Treffend en eerlik geskryf, en het ek na 'n 'whiskey' hartseer wat knop sit in my keel.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 8 se wenner
Nico M Ferreira 2019-04-04 Ek sidder... Die Venessa Jacobs (van Pta?) wat ek ken, sal nooit sulke lae-vlak kommentaar lewer nie. Sy sal nooit beoordeelaars se beslissing in twyfel trek en absurde kommentaar kwyt raak nie. En dan sommer die Afrikaners by haar absurditeit te betrek
DAK-konferensie: Oor “die taal wat miere daidelik is”
Ferdie du Preez 2019-04-04 My liewe vriend, goed geskryf, en ek verstaan waarom jy bedruk is. Maar was dit regtig nodig om so 'n lang relaas te skryf, om die wit man te kan bykom? Dit klink vir my baie daarna. Beoordeel gebeure asseblief tog in hul historiese konteks. Net as almal
Suidoosterfees 2019: Jakes Gerwel-gespreksreeks
Johnnes Comestor 2019-04-04 Ek hoop daardie "soomloos" word na "naatloos" verander.
Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land
Prof W J Verwoerd 2019-04-04 Geen
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 8 se wenner
Venessa Jacobs 2019-04-04 Ek sien my kommentaar van gister is afgehaal - tipies!! Ek sal my probleem so simpel as moontlik stel. Eerstens stem ek nie saam dat 'n skrywer inskryf nie, hulle veroorsaak dat die gewone ou nie gaan deelneem nie en dan word julle kompetisies SLEGS VIR
Persverklaring: Jan H Maraisprys toegeken aan die historikus Fransjohan Pretorius
Fransjohan Pretorius 2019-04-03 Aan Charles wat my gelukwens met die Jan H Maraisprys, maar erken hy het in my klas gesit en bolle rol voordat hy die waarde van erfenis besef het (gedeeltelik danksy my): Ja, Charles, 'n geskiedenisdosent en 'n narkotiseur het dieselfde werk - ons kry al
Persverklaring: Jan H Maraisprys toegeken aan die historikus Fransjohan Pretorius
Jannie Ferreira 2019-04-03 Baie geluk Fransjohan! Jy verdien hierdie erkenning deur en deur! Groete.
Skrywers gesels oor kykNET-reeks Dwaalster
Linda Bester 2019-04-03 Ek verstaan ook nie. Oor die radio se hul die redakteur is dood en iemand gewond, maar niks van die Rus nie. Gaan daar 'n opvolg wees? Anders is dit 'n baie stomp einde?
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – ’n kompetisie wat rym!
Chrisjolet 2019-04-03 Hallo Litnet. Ek het my limeriek vir Week 8 ingeskryf, maar kry dit nie onder die inskrywings nie. Moet ek dit weer stuur? Groete
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 8 se wenner
Venessa Jacobs 2019-04-03 Mnr Bekker het ook nie gehou by die 8 / 9 lettergrepe nie. Sal nie die kompetisie aanbeveel nie - baadjie vir 'n boetie lyk my
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 8 se wenner
Venessa Jacobs 2019-04-03 Is die kompetisie net oop vir skrywers en bekendes want dan moet Jan allerman lief nie deelneem nie.....wat het Sunnyside nou eintlik met politiek te doen?Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg
Janine van der Linde 2019-04-03 Het sopas na eerste voorlesing op RSG geluister. Puik ... Wil verder lees. Ek is op pad boekwinkel toe. Dit is 'n moet vir my boekrak.
Persverklaring: Jan H Maraisprys toegeken aan die historikus Fransjohan Pretorius
Hans Richardt 2019-04-03 Baie geluk, Fransjohan. Jy het BAIE gedoen vir Boere geskiedenis in SA. Daar is nog 1 boek oor en dit is oor die swak sosio-ekonomiese ontwikkeling wat in 2 Boere Republieke bestaan het, met uitbreek van ABO. Daar was meer kwaksalwers as bv dokters in
Rand en sent deur Suzaan Steyn: ’n onderhoud
LitNet 2019-04-03 Hallo, hier is nog boekbesonderhede: https://www.penguinrandomhouse.co.za/book/rand-en-sent/9781776092383. Jy kan by Penguin Random House aanklop, of kyk ook op webtuistes wat boeke verkoop. Jy kan natuurlik ook navraag doen by enige goeie boekwinkel en d
Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
LitNet 2019-04-03 Hallo en welkom. Hier is 'n indeks van al die skolevraestelle en memo's wat gratis beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop dit
Pelgrimshoop deur Ronel Nel: ’n resensie
Ernst Marais 2019-04-03 Die Potloodtoets is weer tersprake. Is dit informeel uitgevoer of was dit omskryf in die apartheidswette? Met 'n Google soektog kry ek geen verwysing na so 'n wet nie. Die verwysings wat daar wel is, gebruik mekaar as bron ("circular reference"). ht
