Nicolaas2019-03-26Jy sit die pot so bietjie mis met Angela Merkel. Sy het gesorg vir die grootste enkele onnosele beleid van moderne tye deur aan te dring daarop dat Europa sy deur wyd oopgooi vir onwettige immigrante. Sy het eiehandig 'n reuse sosiale probleem geskep waar
Pedro Fortuin2019-03-26Definitely iemand wat weet wat sy wil hê. 'n Bewys dat harde werk altyd sukses sal baar. Lekker om te weet sangers vergeet nie waarvandaan hulle kom nie.
Hans Richardt2019-03-25Hoekom moet die aangeleentheid van minderheid aan meerderheid opgedwing word?
Dis tog soos Kosher/Halaal op verpakte en geblikte kos. Minderhede se persoonlike voorkeure word opgedwing aan meerderheid. Maw, daar is nie meer vryheid van keuse en assosiasi
Gogo Debruin2019-03-25Dit voel vir my of die duiwels daardie twee vrouens was. Maar is daar regtig sulke weird mense? Ek twyfel of hulle na 'n gewone sandsteenkerk sou gaan. Die pa is nie die baas van die plaas nie en duidelik ook nie die baas van die huis nie. Dit verklaar di
LitNet2019-03-25Hallo Stephen - Sunelle het laat weet sy het “Pilatus” in haar bundel “Gebed van ‘n Groen Perske en ander verse” gevind. Dis in 1980 deur Human & Rousseau uitgegee.
LitNet2019-03-25Hallo! Hier is baie inligting rondom Lien se lankstaanskoene. Klik telkens op die skakel om die Word-dokument gratis af te laai. Dit maak outomaties oop. Hier is 'n indeks van al die skolemateriaal wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/ind
Chris Marnewick SC2019-03-24Gustaf, die Strafproseswet van 1955 was tot dieselfde effek as die een van 1977 (en selfs die een van 1917). Regter Beyers het NIE 'n fout begaan nie. Tsafendas moes van die hof na 'n gevangenis gaan en van daar na 'n toepaslike inrigting waar hy as 'n so
Wilhelm Fourie2019-03-24Ek het lanklaas so 'n ontroerende gedig gelees. Clinton V du Plessis het die rou kern van die situasie 100% beskryf in ons hartstaal.
JR2019-03-24Het u self enige voorstel hoegenaamd, of sit en wag u maar net om ander se pogings af te kraak? Maak u liefs 'n bespotting van ander se trots in hul taal as om u eie trots te kweek? Of is die konsep vir u vreemd?
Blou Bloed Blou-Rokkie2019-03-23Lucas....
My Vriend.
Ek stel voor jy bely jou hart uit boet. As God jou die dag aanvat oor hierdie aanmerkings van jou, sal elke letter voor jou oë verbyflits. Ek kry so vrees in my hart, ek lees nie eers alles wat jy sê nie, want ek is te bang Jesus
Philna2019-03-23Ek leef myself in die beeld wat jy skilder met jou woorde! En hoe verder ek lees, hoe meer ervaar ek die emosie agter die beeld. Ongelooflik. Waar kan ek nog van jou gedigte kry behalwe op die webtuiste? Digbundels?
Marnus Coesee2019-03-23What a case of verbal diaree this piece is! The five "learned jurists" referred to, are all Marxists and old "struggle"- loyalists. Political Leftists, if you will. Why should we attach any value to the opinions of a bunch of Leftists and Marxists? Of cou
kla-kous2019-03-23Waarskynlik die kernrede vir die miskenning van die besware teen die beoogde wet is bloot die regering se voorneme om te aas op wit bevoorregte kunstenaars en die sosialistiese rooftog op die samelewing. Verder, waarskynlik, omdat hulle soveel geld uitgem
kla-kous2019-03-23Die woord "hostel" (die Engelse uitspraak) was algemeen in gebruik onder wit Afrikaanse kinders. Ek weet, ek was in een. Al die gekleurde betekenisse wat dit dan nou sou verteenwoordig, is 'n gevang na vlieë. Die idee dat alle wit studente karre sou geh
Leopold Scholtz2019-03-22Twee punte: (a) Douzemetzis maak 'n uiters arrogante indruk wat 'n sosialistiese paradigma as die enigste korrekte hanteer. Maar goed, dis seker sy reg. (b) Afgesien van die vraag of Tsafendas mal was of nie; hy bly 'n moordenaar. Ek vind dit interessant
Charles2019-03-22Almal wat hierdie artikel en die gepaardgaande kommentare lees en wat lief is vir Afrikaans, ASSEBLIEF- dra by op Wikipedia - dis heerlik lekker en 'n wonderlike leerervaring! Daar is SO BAIE om te doen! Kom nou - bou saam aan die Afrikaanse Wikipedia ass
LitNet2019-03-22Hallo Edith, kyk wat is beskikbaar in hierdie artikel. Klik op die skakels om die vraestelle of opsomming oop te maak. Dis gratis beskikbaar en laai outomaties af as jy daarop klik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2019-03-22Hallo! Al die inligting is in hierdie artikel. As jy oefenvraestelle hieromtrent wil aflaai, klik net op die skakel en die dokument maak vanself oop. Dis gratis beskikbaar, so dit kos jou niks om dit oop te maak nie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
errgg2019-03-22Ek voel nie, dié as geheel, is regverdig teenoor digkuns nie.
Wat hierdie "kompetisie" ons, as hoërskoolleerlinge, wil leer is dat ’n gedig wat uit iemand se hart en siel uit kom, beter is as dit wat uit ’n ander se hart en siel uitkom. Dis eenvoud
Madeleen2019-03-21Hallo Chris, die boeke het my weer teruggevat na my verlede! Maar sal graag wil weet waar is Leon nou. Johan Wessels was my man gewees. Weet Leon was agter my toe ons na die diens uitgestap het en hy het my gebel. Maar dinge was so erg dat ek net wou wegk