Kommentaar

NG Kerk kry pak in die hof

Judy007 2019-03-17 Ronee, ek sien ook nie Kerk en Afrikaners as 'n eenheid nie. Die KERK (bruid van Christus) is onsigbaar op die aarde. Dit het nie 'n verband met 'n groep mense wat hulself iets noem nie. Vir ons gaan dit daaroor om na die Vader te gaan deur die Seun en an

Meer as nét vlam

Karen Fourie 2019-03-17 Meesterlike skrywe. Pragtige gedig.

In memoriam: Deon (Gideon Jacobus) Knobel

Engela le Roux 2019-03-17 Baie Dankie Elsabe. Treffend jou skrywe en deel van 'n pragtige vriendskap. Het Prof Deon geken deur opera; mekaar raakgeloop en geselsies en saam met Dr Roy gewerk!

Universiteit van Pretoria: Marionette of realiste op die pad na eentaligheid?

Braam 2019-03-16 Lex, watter mentaliteit is dit wat van 'n universiteit 'n kêffie op die hoek maak: "ons hou net aan wat verkoop"? Daar is immers veel meer as aanvraag wat ter sake invloede is hier: politieke magspeletjies, doodgewone tydsgees, taalwaardes ens ens e

Praktiese wenke vir die Camino-stap

Ina van Rensburg 2019-03-16 Met watter redery beveel jy aan as ons van Leon wil stap? Moet seker aansluitings kry per trein en bus. Wat is die koste per dag alles ingesluit omtrent as ons in herberge wil bly ... kos slaap en eet?

Die Suiderkruisfonds as moreelbouer in die Suid-Afrikaanse samelewing tydens die Grensoorlog

Barry Brümmer 2019-03-16 Wat was die geskiedenis van die muntstukkie en grensoorlog en mev Albrecht?

Meer as nét vlam

Louisa van Vliet 2019-03-16 Wow vriendin, dit is puik gestel, baie baie geluk, dit is voorwaar n treffer ... Amen.

2019: Gesamentlike byeenkoms van leeskringe in en om Pretoria

Linda Zollner 2019-03-16 Stromende reën het niemand gekeer om die geleentheid by te woon nie! 'n Wonderlike manier om 'n Saterdagoggend deur te bring. Volgende jaar Februarie maak die leeskringe van Pretoria weer so.

Covington

Reusedwerg 2019-03-16 Judy007 ek kan nie aan 'n meer raak uiteensetting dink as wat jy gegee het nie. Ek dink ook dit het mode geword om die absurde te verkondig en na te volg. Dit is erger as bloedskande indien jy dit so oorweeg om die huidige tendense/oortuigings en neigings

NG Kerk kry pak in die hof

Trixie 2019-03-15 Net soos wat die Ooms-In-Pakke vir julle gelieg het dat Apartheid (en slawerny voor dit), Bybels "regverdigbaar" is, het hulle vir jullle gelieg dat om iemand van dieselfde geslag LIEF te hê, "sonde" is. Gaan heen en hou op om leuens te glo. htt

Four poems by Tony Ullyatt

Tony Ullyatt 2019-03-15 Thank you so much, Elza, for your kind words.

NG Kerk kry pak in die hof

Daan 2019-03-15 Dis duidelik dat die meeste kommentators nie die vaagste benul het van waaroor die saak gegaan het nie. Dit gaan oor 'n organisie wat sy eie demokratiese besluite, soos die wind waai, verander.

NG Kerk kry pak in die hof

Ilse 2019-03-15 Sakkie, ek sluit aan by Gustaf Claassens. Die kerk gebruik die bybel om hulle optrede te regverdig. Dit is oor eeue al so. Of dit nou NG of Rooms-Katoliek is. Hoe maak jy 'n besluit, en nogal 'n grote ook, en 'n jaar daarna wil hulle sê 2015 se besluit h

Covington

Reusedwerg 2019-03-15 Ons word baie subtiel gebreinspoel. Dit is die media se werk om dit te doen. Gelukkig is daar darem nog mense wat sê, wag 'n bietjie, kom ek staan terug en kyk daarna. Die betrokke persoon wat gereeld rubrieke skryf se menings lees ek maar met lang tande

sorry my broe

Nicolette 2019-03-15 Nai my broe, djy het'it. Hartseer mooi.

Vet feetjies vlieg nie deur Kristel Loots: ’n resensie

EllaBelle 2019-03-15 Die boek is baie pret om te lees. Billy Bruwer as die "prins" in die verhaal laat my wel so bietjie frons. Ek kry gay vibes van die karakter, veral met sy gebruik van woorde soos "dis fabulous!" en sy passie om skindertydskrifte te skryf. Dit bring my ook

Gespierde Afrikaans

Erwin Rode 2019-03-15 Ek dag ons was verby die era van anglisismejag. Heelwat van die Romaanse woorde (nie Engels nie) wat in die lys deur Germaanse woord vervang word, is natuurlik verrykend, maar dit hang altyd van die nuanse af. In die natuurwetenskappe kan ons nie sonder R

NG Kerk kry pak in die hof

Derick van der Berg 2019-03-15 En dit is waarheen ons oppad is mense. Die wette van die sinkende land is nou meer aanvaarbaar as die Wet van God, want die satan wil regeer en voorskryf. Genade o God genade asb.

NG Kerk kry pak in die hof

Sakkie Spangenberg 2019-03-14 Die NG Kerk-leiers leer swaar uit hul eie kerk se geskiedenis. Ons Kerkgeskiedenisdosent, prof PB van der Watt, het desjare toe hy nog dosent op Stellenbosch was, vir ons gesê: "Menere, as die kerk hof toe gaan, verloor hy altyd." Dit het hy gesê na aan

NG Kerk kry pak in die hof

Ronee Robinson 2019-03-14 Ek sien hierdie nie as 'n oorwinning oor die NG Kerk nie. Dit kan nie wees nie, want daar is vele in die kerk wat nie die verbod afgedwing wou nie. Dis ook nie 'n aanslag nie. Wat dit beteken is dat die gesprek onder Afrikaners meer direk en oop is. Die K

NG Kerk kry pak in die hof

Ronee Robinson 2019-03-14 Ek ondersteun die uitspraak. Ek wag ook vir die aanval wat nou natuurlik op die Katolieke Kerk geloods moet word. Daardie kerk diskrimineer teen als wat nie man is nie. Veral word vrouens daar onderdruk. Daar is geen kwessie van gelykheid nie. Geen vrou

NG Kerk kry pak in die hof

Judy007 2019-03-14 Johann, maar daar is die woord. Die "kerk" met sy boekhouers en sy admin en sy predikant en sub-predikante (waarvan ek niks in die bybel kry nie) kan tog nie bestaan sonder die bybel nie. Plus is kerk se doel nie om mense gered te kry nie en daarvoor het

NG Kerk kry pak in die hof

Judy007 2019-03-14 Beteken dit dat sekere bybelstukke nie meer gepreek mag word nie? Ek lees my bybel van voor tot agter uit en begin dan weer voor. EN, ek vermoed die Moslems sal alleen gelaat word. NIEMAND sal hulle aanraak oor enigiets nie. Ons weet mos van die koekbakke

Covington

Judy007 2019-03-14 Baie Dankie Leon. Jy is iemand wat hierdie dinge eers ondersoek. Dit lyk asof die Hoofstroomspelers net agterna praat. Ek hoor nou die oggend hoe Groot Ontbyt noem hoe oulik Alexandria Ocasio-Cortez vir hulle is. Dis iemand wat op 'n eienaardige manier na

Nuttelose uurglas

Anzé 2019-03-14 Baie dankie Estelle ek waardeer jou saamlees en kommentaar baie

Opvoederwees te midde van die realiteite van landelike geenskoolfondslaerskole

Prof Aslam Fataar 2019-03-14 Hierdie is 'n baie insiggewende artikel wat beslis nuwe idees oor hierdie onderwerp na vore bring. Geluk aan die outeur.

Four poems by Tony Ullyatt

Elza Lorenz 2019-03-14 I enjoyed your poems, especially Winter morning...., and Oblivion ignored. Thank you for them (Ixopo rushed in with a wealth of memories).

Nuttelose uurglas

Anze Bezuidenhout 2019-03-14 Baie dankie Cornien ek waardeer jou saamlees en kommentaar baie

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Petro Minnaar 2019-03-14 Hi. Ek wil net weet. As jy getroud is met n Voorhuwelikse kontrak uitsluiting van die aanwasbedeling kan jy nog steeds van jou man/ vrou se pensioen eis?

Nuttelose uurglas

Estelle Pretorius 2019-03-14 Uitmuntend!!

Nuttelose uurglas

Anze Bezuidenhout 2019-03-14 Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Cornien ek waardeer baie

Letterkundetoets: Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Lizette Alcock 2019-03-14 Ek help 'n paar matrieks met hulle boek. Enige hulp sal waardeer word.

Nuttelose uurglas

Cornien 2019-03-14 Pragtig!

Nuttelose uurglas

Anze Bezuidenhout 2019-03-14 Baie dankie Driekie ek waardeer jou saamlees en mooi kommentaar baie

Nuttelose uurglas

Anze Bezuidenhout 2019-03-14 Baie dankie Driekie ek waardeer jou saamlees en mooi kommentaar

Nuttelose uurglas

Anze Bezuidenhout 2019-03-14 Baie dankie Francois ek waardeer baie

Covington

Hans Richardt 2019-03-14 Propaganda vir beleid van geforseerde etniese amalgamasie is algemene propaganda in Afrikaanse media. Verskonings vir vals nuus en propaganda verdraaide feite sal nie kom nie.

Lerina Erasmus (1946–2018)

Nolene Vorster 2019-03-14 Lerina Erasmus, een woord - Meester!

’n Kantopmerking oor Richard Steyn se Louis Botha, a man apart

Handre Brand 2019-03-14 Francois, in FLH de Souza (2004) A question of treason, Google Books p279, word 'n kort en bondige opsomming van die gebeurtenis gegee. Die volledige inligting word in MPC Valter en HJD Bodenstein gekry, beide hierdie bronne is in die Gericke Bibliotee
Top