Linette Sauer2019-03-05Ek dink in een opsig hou mense in die kunstenaarswêreld dit stil. Hoofsaaklik word rolle vertolk wat tipiese ouwêreldse romanse tussen mans en vrouens weerspieël. Baie vrouens begin hierdie man as hulle droom sien. So styg gewildheid. Dan kom die reali
Lidia Theron2019-03-05Vir 'n gay mens is dit ongelooflik bevrydend om uit die kas te klim. Ek dink nie almal verstaan dit nie.Mense verstaan dikwels nie hoekom dit nodig was dat hy uitkom nie. Ek verstaan dit baie goed. Daar het 'n groot rots van sy skouers afgeval. Baie geluk
Nici2019-03-05Dit behoort nie eers nodig te wees vir gay mense om dit te 'openbaar' nie. Ek loop nie en publiseer dat ek straight is nie. Wat maak dit in elk geval saak? Mense is mense. En mooi bly mooi.
Jacol2019-03-05Goed geskryf. Ek klap sommer die boek toe as seksualiteit daarin bespreek word ten koste van oemand se talent en menswees.
Onderhoudvoerders moet ook hierop let.Hulle is deur die eeue heen so gewoond om vir iemand te vra of hy getroud is of ‘n meisie h
Veer2019-03-05Uitstekend geskryf, Bettina! Ek sou ook wou hê dat 'n mens se seksuele oriëntasie nie meer moet saak maak nie, maar ongeluķkig is almal in SA nog nie so verlig nie. Ek stem saam dat Armand beslis 'n rolmodel vir baie jong, onseker seuns gaan word!
Angus2019-03-05Hoe lekker lag ek nou! Selfdood was nogals nog nooit 'n kriminele oortreding in Suid-Afrika nie. Nou wonder ek: as dit 'n kriminele oortreding sou wees,en jy word gevang, stuur hulle jou dan tronk toe? En vir hoe lank? Dalk word die doodstraf weer ingeste
Dewald Koen2019-03-05Baie dankie vir hierdie insiggewende en roerende rubriek, Bettina. Ek salueer Armand Aucamp vir die feit dat hy openlik oor sy seksualiteit gepraat het (nie dat dit nodig is nie). Hy sal 'n rolmodel wees vir baie jongmense wat met hul seksuele identiteit
F C Boot2019-03-05Jy skryf dit omdat jy nie weet waarvan jy praat nie. Die Sadduseërs het belangrike posisies beklee insluitend die hoofpriester en hoëpriester. Hulle het ook die meerderheid van 70 setels in die Sanhedrin beklee.
Oor hulle is geskryf: Hulle het enige op
Wilma Robertson2019-03-04Eers was dit Telkom
toe kom die skok van Eskom
Eers lig en toe donker
hier en daar 'n kersie wat flonker
Nou sien ek daar gaan stront kom
Reusedwerg2019-03-04Eks 'n Dapper Muis, kyk hoe stap ek deur die huis. Deesdae vat die mense groenvoer en snuif sulke snaakse wit poeier en dink hulle in elk geval hulle is super mense
Marieta2019-03-04Dit is uitstekend, maar ek het besef Tes is nie dood nie.op bl 95 (sy word aan haar arms verbygetrek). Het my laat besef hulle was nie van plan om haar dood te maak nie. Meer 'n aanvoeling.
Betsie van der Westhuizen2019-03-04'n Boeiende studie met vele toepassingsmoontlikhede. Dit is verkwiklik om te sien dat ons al nader beweeg aan die onderrig van films in die talevakke.
sylvia2019-03-04ek is opsoek na 2017 en 2018 matriek vraestelle op die volgende vakke
Wiskunde geleterheid tourisme Lewens orienteering besigheid ekonomies
Herman van Niekerk2019-03-04Kan daar nie ook 'n kompetisie wees vir nuwe woorde wat in Afrikaans geskep word nie? Dit is immers waar die taal groei, en belangriker as om toekennings aan bestaande woorde te gee.
Llewellyn Abdoll2019-03-04Antie Pat gooi n lange
Die DA vang slange
Hulle beweer hulle is veilig
Want die Wes-Kaap is heilig
Meanwhile sing GOOD oorwinningsgesange
F C Boot2019-03-04Angus
Sjoe mens jy is darem gelukkig, want as ek so na Hans luister is ek seker daar is KI
in Orania wat in staat is om jou motor se ontstekingstelsel buite werking te stel.
Wat jou kan inkatrol en voor die landdros kan kom maak staan en 'please exp
Jerome Joorst2019-03-04Goeie artikel. Ek is bekommerd oor die eskalasie van fisiese geweld teen opvoeders en waarom daar, na soveel insidente, absoluut niks gedoen word nie. Nadat juffrou en leerder op dieselfde dag voor die hof verskyn het, is die reaksie van die onderwysowerh
Amanda2019-03-03Dit is mooi Afrikaans vir 'n longdrop. Plaastoilet waar daar 'n gat in die grond gegrou word. 'n Deksel of toilet word bo-oor geplaas ... siedaar puttoilet.
Henk Hefer2019-03-03Hendrik Theys ons het meer moedertaalbeskermers soos jy nodig. Wat vandag se regering nie besef nie, is dat moedertaalonderrig die slaagsyfer in skole sal opstoot.
Hier by ons op die Oosrand word Afrikaanse skole gedwing om meer Engelstalige leerlinge i
Louis2019-03-02Ek wil graag weet as ek en my vrou voorgee ons wil skei en ons doen dan so, MAAR net om die geld te kry wat aan my moet uitbetaal, is dit of is dit nie 'n kriminele daad wat ons doen nie om voor te gee ons is nie meer saam nie, maar na die saak lewe ons n
Wilhelm Fourie2019-03-02Theys se artikel is 'n uitstekende analise van die situasie. Ek ken die situasie by Stellenbosch beter as by die Universiteit van Pretoria. Nogtans is daar ooreenkomste. Lex se argument dat studente nie in Afrikaans wil klasloop nie, het (beslis op Stelle
Gustaf Pienaar2019-03-02Dankie Chris, vir jou interessante opmerkings. Aan die einde van sy ondersoek het regter Beyers soos volg beveel: "Dit is my plig om te beveel dat hierdie persoon, Demetrio Tsafendas, hiervandaan geneem word na 'n tronk en dat hy daar aangehou word, hange
F C Boot2019-03-01'n Mens het geen seggenskap in hoe jou lewe begin nie. Moet 'n mens nie jou ouers as hul nog lewe. raadpleeg voordat jy so 'n ingrypende stap oorweeg?
Dit is goed en wel om te redeneer dat dit jou lewe is om oor te beskik, maar dit is jou geliefdes, as d
Margaret2019-03-01Baie dankie aan almal se wonderlike kommentaar en aanmoediging met die plasing van my gedigte deur LitNet.
LitNet weereens dankie vir julle ruimhartigheid en hulp ... ek voel so oorweldig.
Die groter vreugde kom, wanneer ek as 'n skrywer (wat nog lee
Nico M Ferreira2019-03-01Ek wonder oor 'n instansie soos Dignity SA se etiese kode en die begrip "reg op privaatheid" as Willem Landman so ewe vertel van Karel Schoeman se poging tot genadedood.