Rosa2019-02-25Nadat ek die boek Bird Island gelees het, wonder ek baie oor die ses vermiste meisies. Is hulle nie ook dalk op een van die eilandtjies naby SA nie?
Hul kan dalk glad nie kontak maak met die buitewêreld nie omdat daar geen opvangs is nie en hulle dalk
Adri Strydom2019-02-25Watter reisagentskap word aanbeveel en hoeveel kos ’n 15 tot 20 dae Camino-staptog omtrent (met vlugte van Jhb)? Is dit beter om deur Frankryk te loop of net Spanje?
Brian Blaauw2019-02-25Ek is `n pa van `n seun in Graad 9 by Oudtshoorn High en moet u bedank vir hierdie handige vraestelle en notas. ek sit eers en berei my voor, voordat ek my seun help. Julle is TOPS!
Letty-Ann2019-02-24Karin,ek en my man het albei jou boek geweldig geniet.Dis logies beredeneerd, boeiend, leersaam en positief tov praktiese Christenskap en ek beveel dit sterk aan!
Tilla Diedericksjannie.2019-02-24Ek was ondet die indruk dat n mens net een maal mag inskryf? Ek sien jou egter dat vorige mense weer ingeskryf het? Hoe werk dit dan nou?
Jeanette Snyman2019-02-24Karakters is juwele – elk skyn uniek, party eksentriek. Lekker met magiese elemente. Ons ry graag op die Karoo-mallemeule wat die menslike kondisie vasvat – sonder swaarwater.
George White2019-02-24I could speak this as a child and I became the main interpreter for the platoon when doing military service in the Eastern Transvaal/Swaziland corner in 1976.
Duitswester2019-02-24Ek stem saam Frik. Hier in Oz is dit verpligtend om te stem, jy word beboet as jy nie stem nie, tensy jy 'n rede kan verskaf. Ek stem egter nie saam met enige van die sisteme nie, na my mening mag slegs belastingbetalers stem. No pay no say.
Erika Terblanche2019-02-24Beste Jacqui, Ek weet nie of Sonkring ooit in boekvorm uitgegee is nie. Maar kontak gerus vir Protea Boekhuis in Pretoria, of hulle tak op Stellenbosch om uit te vind.
Groete
Erika Terblanche
Annatjie Scheepers2019-02-24n Paar honde baklei oor n been!
Waar gaan ons plaasgrond dan heen?
Maar wie voorsien die kos
Ook aan plakkers en hoeëres mos?!
Net die boere met die seën van reën!
Hans Richardt2019-02-24Net dit. Vierde industriële rewolusie is data en dit is waarna ek verwys, terwyl jy droom oor groot visse gedurende slapie, kan drome met 3D-drukker uit kuberruimte gedruk word. As jy wakker word, is die vissies reg vir kole ...
Frans2019-02-23Ek het ’n paar vrae
1886 wat was met Paul Kruger bespreek.
As daar twee aanslae was op Verwoerd, was dit so maklik vir Tsafendas om by Verwoerd te kom.
Wat het van Verwoerd se aktetas geword?
Wou hy die RB onder Staatsbeheer plaas?
Daar is ook geru
Jerzy Koch2019-02-23Beste Menán,
Dankie vir hierdie tekst wat ek pas nou gelees het (bykans op die Moedertaaldag - alhoewel Afrikaans nie my moedertaal is nie, lê dat na aan my hart, tong en oor!).
Ek wil reageer op wat jy oor "Benigna" geskryf het. Jy haal iemand aan wa
Isabella Niekerk2019-02-22Ek stem saam Ton en dalk ook "daar" in die laaste lyn? Dis n baie oulike liriek. Nou wil ek darem ook net vra waarom skryf iemand soos Koos in? Ek sien hom as "professioneel"
Interessante Lewe Vrydenker Taalvark2019-02-22Ek stem 100% saam. As 'n kreool met ook Khoi-khoi-bloed in my are is ek al regtig moeg vir daardie eensnaar Khoisan-deuntjie. Die studie van die impak van Nederlandse dialekte en ander Europese en Oosterse tale op die ontwikkeling van Afrikaans kan 'n paa
Amelia2019-02-22Hallo!
Ek is opsoek na 'n voorbeeld vraestel vir graad 4-6 vir Sosiale Wetenskappe. Die spesifieke vraestel wat ek soek is vir die Geografie komponent.
LitNet2019-02-22Hallo, hier is 'n skakel na die graad 5-inhoud wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Laai gerus af wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2019-02-22Hallo, hier is graad 3-oefentoetse en memo's - gebruik gerus wat benodig word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad3. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2019-02-22Hallo! Hier is 'n skakel na 'n graad 2-selfmerktoets: https://www.litnet.co.za/graad-2-selfmerktoets-vir-wiskunde/. En hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is
Matthys Strydom2019-02-21Dié man kan gerus Hélène Opperman Lewis se merkwaardige boek Apartheid, Britain's Bastard Child lees. Hy behoort dit te kan verstaan - dis in goeie Engels. Dit wil sê, as hy dit nie as gevolg van skaamte neersit voor hy klaar is nie.
Dit beskryf duid
Chris Marnewick SC2019-02-21Daar is mense wat so verregaande en dwars is dat mens hulle liewer moet ignoreer.
'n Staaltjie uit die kampe: My tante Awie het 'n wakis uit Irene se kamp in haar voorhuis in Potgietersrus gehad waarin die kinders wat siek was destyds weggesteek is ty
Leopold Scholtz2019-02-21Waarom die voortdurende eensydige klem op die bydrae van Khoi-tale? Waarom word die invloed van Nederlandse dialekte totaal geïgnoreer? Ek ontken nie dat die Khoi-tale invloed op die vorming van Afrikaans gehad het nie, maar wie gaan die moed hê om die
LitNet2019-02-21Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en volgens vakgebied. Blaai gerus daardeur en laai gratis af wat benodig word. Groete, N