Kommentaar

Bybels vir Afrika!

Karin van der Sandt 2019-02-17 Goeie middag. Ek is ’n lidmaat van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Noord. Ons het begin met uitreikingswerk in ons omgewing. ’n Paar blokke van ons kerk af is ’n plek met die naam Gracia child and youth care centre, dit is veilige bewaring vir misha

Terroris of vryheidsvegter? – ’n resensie

Adriaan Oosthuizen 2019-02-17 Ek is ook trots op jou pa Johan Beyers en my pa en my oupa en menigte ander. Lank sal hulle lewe.

Wupperthal ween

Anita 2019-02-17 Dankie v d ryk weldoener wat bereid is om Wupperthal weer op te help. Jy sal geseën word.

US Woordfees 2019: Elize se keuse

Rina Swart 2019-02-17 1. Katvoet 2. Sky & Czech 3. Swerfgoed 4. Flieks by Pulp Cinema, Neelsie

Video: Stellenbosch launch of Sex, Lies & Stellenbosch

Reusedwerg 2019-02-17 Ek het nog nie die boek gelees nie. Dit klink nie asof dit fiksie is nie. Ek dink die boek is op ware feite gebasseer :-)

Die vierde industriële rewolusie

Angus 2019-02-17 Ek dag 'n mens vang vis met 'n visstok terwyl jy rustig jou slapie inkry sonder KI?

Kunsmatige intelligensie in Vsa vs SA

Angus 2019-02-17 Escom-manewales pla mos nie in Orania met sy kers-in-die-blakerkrag nie?

Regtig?

Angus 2019-02-17 Big Brother se 'Room 101'? Ag jou gelukkig dat jy agt jaar se vryheid geniet het. Nou's dit tickets!

Tegnologie, graad 7, kwartaal 1: PowerPoint-skyfies

Klaryn 2019-02-16 Indien ek op die rooi hoofstuknaam druk laai hy dit af in PDF formaat, hoe kan ek dit aflaai in PowerPoint formaat?

US Woordfees 2019: Volledig bygewerkte program nou beskikbaar

Lodi 2019-02-16 Hi, Truda. Jy weerspreek jouself so biki. 😊: Om alles uit te druk, is onnodig, MAAR soveel makliker met netjiese harde kopié! Drukkoste geweldig hoog! Laai af op jou rekenaar in PDF formaat. Dit lees maklik. Druk dan uit waarin jy belangstel. Groete!

Wie wen wanneer Eskom die ligte afsit?

Vrydenker Piet Wieookal 2019-02-16 Geagte Bettina, Korrupsie floreer want daar is weens vrotsige leierskap nie 'n kultuur van professionele dokumentasie- en konfigurasiebestuur in die staatsdiens nie - derhalwe is daar haas nie 'n behoorlike dokumentasiespoor ("paper trail") om na te speu

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – ’n kompetisie wat rym!

Gina Miles 2019-02-16 So ons kan net een keer deelneem? Vir die hele kompetisie

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 1 se wenner

Beverley le Grange 2019-02-16 Baie geluk, vir hoe lank hou die kompetisie aan...

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

NAAS OLYN 2019-02-16 EK SOEK VRAESTELLE EN ANTWOORDE WISKUNDE GRAAD 4

Pniël Adam Small Fees 2019: Darryl David gesels met Naomi Meyer

Janine 2019-02-16 Ai Darryl, sulke mooi woorde. Adam Small sou trots op jou wees en ons voel geeerd dat jy Pniel vir hierdie fees gekies het. Dis inderdaad iets om elke jaar na uit te sien en ons sien uit daarna om jou en die skrywers, EN Prof Thuli Madonsela hier op Pniel

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 2

Elmarie van Kampen 2019-02-16 Ek sien my inskrywing vir week 2 nie op die lys nie. Hy het seker nie deurgegaan nie. Sal dit weer instuur.

Wie wen wanneer Eskom die ligte afsit?

Bouwe 2019-02-16 Wat my opval is dat die beurtkrag van korte duur was. In Desember en in Februarie. Die iritasie van beurtkrag is net te kort om huishoudings en besighede te oortuig om 'n ernstige belegging te maak in alternatiewe energiebronne. Net voor die huishouding b

sorry my broe

Judith Mellet 2019-02-15 Bliksem, maa die poem va jou skweeze aan my trane vannie mooigeit.

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

Clarissa van der merwe 2019-02-15 Ek hou nie rêrig van Afrikaanse boeke nie, maar hierdie een was baie goed en as daar 'n tweede boek van hom kan uitkom sal ek so bly wees.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 1 se wenner

Waterboer 2019-02-15 Jammer neels, jou ritme en als is goed maar ek sou jan schaafsma laat wen het vir sy wending.

"Jij gaat ook dood, net als ik, net zo goed" – enkele beschouwingen bij Karel Schoemans zelfdoding en het aartsmoeilijke debat over een goede dood

Dirk Bekx 2019-02-15 Beroepshalve heb ik als palliatief verpleegkundige meermaals een mens 'zacht' zien overlijden tengevolge van versterving door levensmoeheid. Zichzelf uithongeren is wellicht niet zo’n gruwelijke dood als men zou verwachten. Slaperigheid wordt redelijk s

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 2

Madekie Human 2019-02-15 Ek stem vir Koos Kombuis!!

#SansSouci: ’n Gesprek met ’n oudonderwyser oor wat onderwysers én kinders nodig het

Anthony Wilson 2019-02-15 Dankie vir 'n baie insiggewende artikel met 'n besondere gas! Ek kom uit die era waar ons geleer was: "Die beskawingspeil van enige volk word gemeet aan die standaard wat in sy onderwys handhaaf word." Enige persoon wat vandag Onderwys swot is baie braaf

Suid-Afrika se onderwys is ’n “katastrofiese mislukking”

Charles 2019-02-15 Reusedwerg, herkolonialisering is inderdaad die antwoord, en het Frank Westerman in sy boek El Negro en ek (vertaal deur Daniel Hugo in Afrikaans) daarop ingegaan en gesinspeel daarop dat weer daaroor gedink moet word in terme van die wenslikheid daarvan,

Suid-Afrika se onderwys is ’n “katastrofiese mislukking”

Charles 2019-02-15 Reusedwerg, herkolonialisering is inderdaad die antwoord, en het Frank Westerman in sy boek El Negro en ek (vertaal deur Daniel Hugo in Afrikaans) daarop ingegaan en gesinspeel daarop dat weer daaroor gedink moet word in terme van die wenslikheid daarvan,

Kô proe, wan soe smaakie Souci!

Anthony Wilson 2019-02-15 Jy kan maar gaan kyk. Ouers wat kinders se kant kies in 'n geval soos dié was menige keer self ook ‘n probleem kind op skool. Die Laerskool Bully word die Hoërskool Bully, Word die Universiteit of College Bully, word die Corporate Bully en is deurenty

Erfskandes deur Trisa Hugo: ’n lesersindruk

Mariette 2019-02-15 Puik resensie. Ek soek jou boek ❤️😊

Terroris of vryheidsvegter? – ’n resensie

Jean Oosthuizen 2019-02-15 Johan daar is wel ook moord gepleeg en beplan. En daar was ook gevalle van rooftogte, inbrake en bedrog vir eie gewin. Dit word alles baie deeglik gedokumenteer in die boek.

Terroris of vryheidsvegter? – ’n resensie

kla-kous 2019-02-15 Volgens HAT behels sabotasie die vernietiging van eiendom. Miskien is 'n meer akkurate term vir wat hulle gedoen het, sabotasie en nie terrorisme nie. Terwyl beide 'n skrikbewind impliseer, weereens, as ek na HAT kyk, is terrorisme meer gefokus op geweld

In hierdie huis

Dr. P.J.U. van Deventer 2019-02-15 In hierdieselfde omgewing verwys "Die Afrikaans van die Kaapse Moslems " deur Achmat Davids verwerk deur Hein Willemse, beskikbaar by sba, oftewel Sigbaar Afrikaans. Dis 'n verstommende interessante en boeiende boekie oor Afrikaans as sulks en herkoms, en

US Woordfees 2019: Wen drie dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies

Koos Schoonees 2019-02-15 Toutjies en Ferreira Tien Duisend Ton Uit die Bloute

Pniël Adam Small Fees: 22–24 Februarie 2019

Anelene Schoonees 2019-02-14 Ek sal graag enige nuwe inligting wil ontvang, dankie.

Beheer- en toesiggeveg oor 'n kind

Fred lourens 2019-02-14 Vrou is skisofreen. Wat maak ek nou?

Erfskandes deur Trisa Hugo: ’n lesersindruk

Trisa Hugo 2019-02-14 Dankie, Alta. Ek is angsbevange dat mense dit sal lees, en ook angsbevange dat hulle dit dalk nié sal lees nie.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 1 se wenner

Marié Heese 2019-02-14 Goeie een, Neels, veels geluk.

Wie wen wanneer Eskom die ligte afsit?

Lerato 2019-02-14 Bettina Om 'n enkele biblioteek wat nie werk nie, as onmag van die DA af te maak, glo ek is onregverdig. Wie anders as die DA is tot 'n mate 'n teenvoeter vir die ANC? Tog seer sekerlik nie die VF+ met minder as 1% van die stemme nie.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 1 se wenner

Ou stemgeregtigde Krimpvarkietjie 2019-02-14 Puik, puik en nogmaals puik! Gaan bederf jouself en jou vroulief met lekker biltong!

Terroris of vryheidsvegter? – ’n resensie

Johan Beyers 2019-02-14 Ja, die skrywer is sekerlik reg in sy waarneming - hulle was inderdaad terroriste. My pa was self 'n Stormjaer en verantwoordelik vir die opblaas van kraglyne. Hy en sy makkers het egter nooit moord gepleeg in die naam van vryheid nie. Ek is steeds vandag

"Jij gaat ook dood, net als ik, net zo goed" – enkele beschouwingen bij Karel Schoemans zelfdoding en het aartsmoeilijke debat over een goede dood

Paul Bekx 2019-02-14 Sjieke mens die Karel Schoeman, iemand die net zoals afgelopen week UK citizen Geoff Whaley, besloot op een zelf gekozen manier & timing uit het leven te stappen. Verschillende (outdated) wetgeving over assisted dying verplicht in beide landen dit te
Top