Petrus Klaase2019-02-14No I don't have Nama language branch. I download the basic Nama language from the internet and try to familiarize myself with it. I heard words from my Grandmother and Grandfather and learnt those certain words. That 's about it. Maybe you can contact t
Brother Sekhem2019-02-13Hi, Mr Dausab
My apologies, I do not speak or read Afrikaans. I have been wanting to learn an indigenous Khoi / San language for a long time, and recently came across your information. I traveled to Ghantsi and Dakar in Botswana in 2014 to research the
Charles2019-02-13Hallo Gerrit, ek kan nie wag vir jou boek nie!
Dankie vir jou harde werk, en vir wat dit beteken vir Afrikaans ons moedertaal, en hoë kwaliteit literatuur in Afrikaans! (wat sou ons ook gedoen het sonder die Akademie?)
Mense kan gerus ook aansluit en '
Reusedwerg2019-02-13Nee FC, waarvan praat jy dan nou? Jy is te "old school". Ons sien nog net die ore van die seekoei. Die slagoffer van enige aanranding of geweldadige aksie word skuldig laat voel. Dit is duidelik dat daar geen respek menslikheid en meelewendheid bestaan ni
Hans Richardt2019-02-13Raed-na-gael, ek moet Angus se rus verstoor. "I have got rights"...
Dink nie kunsmatige intelligensie en robotte het enige "regte" nie, maar sal beslis regstel-aksie verhoed ...
bernard grant2019-02-13“Een goede dood moet je zelf beslissen en komt per definitie te vroeg.”
Hugo Claus en Karel Schoeman hadden interessante gesprekken kunnen voeren
mooi en diep artikel - bravo.
F C Boot2019-02-13Kunsmatige intelligensie bly net wat dit is, kunsmatig. Al wat dit tot gevolg het is mense wat te lui is om te dink en self probleme op te los. 'n Treffende voorbeeld: Gister (Dinsdag) ry vroulief en ek in die gietende reën Maraisburg toe om 'n motoronde
Susan Maré2019-02-13Dagsê al die Fouries! Adinie (Fourie) Scheepers van Bethlehem het in 2011 'n boek - Fouriesburg en sy mense in die Brandwaterkom - die lig laat sien. Sy is nou 87 jaar en het my gevra om die boek vir haar te herskryf en 'n nuwe baadjie aan te trek met nu
LitNet2019-02-13Goeiedag! Ons bied meestal slegs Afrikaanstalige vraestelle op LitNet aan. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gere
Christa van Staden2019-02-13Ek stem saam met een van die vorige kommentators. Het ook my graad gekry toe Tukkies nog 'n Afrikaanse universiteit was. Sal dit maklik opskeur omdat daardie universiteit nie meer betsaan nie. Kan mens nie 'n petisie begin dat die universiteit se naam ver
Christa van Staden2019-02-13Ek stem saam, iemand baat hierby. En ek vermoed dit is groter magte as die ANC. Rusland dalk? Om 'n kernkragstasie te bou om die 'probleem' op te los? Nog 'n Gupta-agtige groep wat die regering reeds in die sak het en die geleentheid wil gebruik om oor te
Angus2019-02-12Hans, hoeveel "julle almal" het jy op 'n pond? Ek maak al lankal van Ki gebruik. Al lankal het ek moeg geraak vir Blackoumatiekgrassnyers wat nie wil vat nie, dit maak nie saak hoe lank jy aan die tou moet trek, of die vonkprop verstel nie. Ek het vir my
NetLid Vlakvark2019-02-12"Twee aankondigings in hierdie verband het groot reaksie ontlok. Die eerste was dat staatsamptenare (en parlementslede) in die toekoms verplig sal word om kursusse oor etiek en teenkorrupsie by te woon." Om kursesse oor etiek en teenkorrupsie BY TE WOON?
Thys Nywerheid2019-02-12Djy laaikie sound van djou eie stem
Djy skiem jys Jesus Christ van Betlehem
Djou donkie issi Duitse kar
Weet djy nie djyse nar?
Met djou rooi pet skrou djy "us and them"
Thys Nywerheid2019-02-12Jy was eens Bruce die hartedief
Jou musiek proe net soos boeliebeef
oranje blanja blou
Die regses hou van jou
En dis hoe dit is - met Steve
marthinus2019-02-12Hoe moet ons maak met my eks van 23jaar wat beslag gelê het op my huis se geld? Toe ek en sy skei het sy als gevat. Sy het tot skuld na ons skei aangegaan op my naam. Ek en my ouers moes lank daarvoor betaal. Ek en my huidige vrou is 15jaar saam .my vrou
F C Boot2019-02-12Daar was slawerny lank voor die Bybel geskryf is. Sien bv http://www.reshafim.org.il/ad/egypt/timelines/topics/slavery.htm
Wat ons in die Bybel aantref is dus die opteken van menslike praktyke wat kenmerkend is van 'n gebroke wêreld. Dit is dus die mens
F C Boot2019-02-12Beste Gerrit
Dit sal nie gebeur nie. Toe vroulief na 'n tydperk van amper 40 jaar in die onderwys
besluit het genoeg is genoeg, nadat 'n duur selfoon tydens mondeling gesteel is.
Die skuldige is opgespoor nadat hy amper R500 oorgeplaas na sy pa se self
Charl2019-02-11'n Meneer met die van Van Tonder
Was ewe groot van bo tot doer onder
Maar sy vrou het gekla
Dit help nie om te vra
Is doer onder net vir mevrou Van Tonder?
Hans Richardt2019-02-11Reusedwerg, jy beaam nou net my punt.
Wat julle egter almal mis, is dat die bedreiging van Kunsmatige Intelligensie juis die massas werkloses se getalle groter gaan maak en dat dit juis niks met werkskepping vir arme massas werkloses te make het nie.
He
Jamiya2019-02-11Africans won't always struggle mentally. The guy is teaching in English obviously because he was colonised. Yet he speaks his own language too and encourages people to do that while learning other languages. 'The misconception that “proper” English pr
Daylene2019-02-11Nu die is mos hoe dinge is deesdae, maar almal is mosi dieselfde ni. Livy dankie dat j dit mooi uiteen sit vr mense en ek is trots op ju ...
Gerrit Kruger2019-02-11Dankie, Andreas! Het ek ook dit maar geweet... Persoonlike groetnis uit die Baai wat so Vals (Vlak) is dat 'n groot skip nie kan inkom nie. [My lywige studie van die oud-Griekse Komedie verskyn eersdaags by Naledi, weereens goedgunstiglik geborg deur die
LitNet2019-02-11Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en volgens vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Gro
LitNet2019-02-11Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en volgens vakgebied, maar dis oefenvraestelle wat deur kundiges vi
Gerrit Boonstra2019-02-10As n kind nie op laerskool kan leer om te skryf en spel nie, nie vlot kan lees met begrip nie, nie somme kan doen nie, is hulle bestem om hande-arbeid die res van hulle lewens te verrig. Die onderwysers moet meer tyd aan belowende leerders bestee om uitne
Mr K2019-02-10Beste Cynthia
Stem heeltemal saam met jou die bybel het net hartseer en verdriet in die wêreld gebring. Dink dis Thomas Pain wat gesê het die glo in wrede god maak ’n wrede mens! Dink maar aan slawerny wat vir die bybel aanvaarbaar is en hoe ons apar
Sarie2019-02-10Jammer hy het nie ook die skool met die brugtragedie ook by die naam genoem nie- so die gevoel is dat hy net sekeres in die land se president is. Om op Zuma te verbeter is nou nie ‘n prestasie nie. Mooi en gladde woorde is gespreek waarop die opposisie