So, Donald Trump voel dat dit van so groot prioriteit vir VSA is, dat dit 'n instruksie is om alles moontlik daarin te sit. In SA sukkel ons nog om konstant elektrisiteit op te wek. Dit het ons beleggings in emosionele intellek nodig, vir verstaan ...



Kommentaar
Dalk KI kry by Escom? Dit kan net goedkoper wees as jaarlikse prestasiebonus miljarde vir nikswerd bestuur ...
Escom-manewales pla mos nie in Orania met sy kers-in-die-blakerkrag nie?
Angus, kom kuier.
Het al daar verby gery. Die laning bome het my gekeer, en toe ry ek ewe skielik per ongeluk oor die stopstraat, en by die ingang verby. Ek sit toe maar voet in die hoek, want ek het nie geweet of een of ander Polizei my met 'n Sanna agternasit nie.
Angus
Sjoe mens jy is darem gelukkig, want as ek so na Hans luister is ek seker daar is KI
in Orania wat in staat is om jou motor se ontstekingstelsel buite werking te stel.
Wat jou kan inkatrol en voor die landdros kan kom maak staan en 'please explain' hoe jy 'per ongeluk' oor 'n stopstraat ry en vir 'n denkbeeldige Polizei met 'n Sanna vlug.
Of verstaan ek Hans nou totaal verkeerd?
FC Boots, is dit daardie stewels wat gemaak is om te stap? Jy is duidelik baie swak ingelig en illustreer dit konstant.
Angus, weet nie van waar jy gery het nie, weste van Vrystaat is erg agterlik deesdae en na waar jy gery het nie, wat ook erg agterlik is.
By die laning bome sien jy net klein deel van plek en jy mag dalk verras word. Ek was ook.