Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 4 se wenner

  • 1

Lees Hannes Visser se Week 4-wenlimeriek. Hy is die vierde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. 


 

Hannes Visser is in 1957 in Roodepoort gebore en was jare lank ’n onderwyser. Tans is hy die redakteur van die Oudtshoorn Courant. Hy skryf sedert 2006 gedigte, rubrieke en kortverhale. Van sy kortverhale is by die Bloemfoenteinse Skrywersvereniging se jaarlikse nasionale skryfkompetisie bekroon, asook die lykgedig oor sy pa se dood wat in Nuwe Stemme 6 opgeneem is. Hy werk tans aan ’n misdaadroman en in April 2019 word sy debuutbundel Die jaar toe pa … deur Naledi uitgegee.

Lees ook

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – ’n kompetisie wat rym!

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 1

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 1 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 2

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 2 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 3

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 3 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 4

 

  • 1

Kommentaar

  • Avatar
    André Barnard

    Wiet djy hoe word ons deurie ore geloe, my bru?
    Soosse slang lê hul en loe.
    Dis Zuma en dis Gupta.
    Dis Jooste en dis Bosasa.
    Die Jirre weet , hoe gaan ons weer hieryt ka roe?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top