Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 3 se wenner

#politieklimeriek – Lees Marieta McGrath se Week 3-wenlimeriek. Sy is die derde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word.