Lees Marieta McGrath se Week 3-wenlimeriek. Sy is die derde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word.

Marieta is in Windhoek, Namibië gebore, waar sy ook skoolgegaan het. Sy het aan die Universiteit van Kaapstad en ook aan die Universiteit van Stellenbosch studeer, waar sy in 2016 'n PhD in Molekulêre Biologie verwerf het.
Sy is getroud, woon in Somerset-Wes, en maak tans voltyds twee klein woelwaters groot. Tussendeur knyp sy kosbare tyd af om te skryf.

Lees ook


Kommentaar
Eers was dit Telkom
toe kom die skok van Eskom
Eers lig en toe donker
hier en daar 'n kersie wat flonker
Nou sien ek daar gaan stront kom