Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 4

#politieklimeriek – Hier is al Week 4 se inskrywings. Skryf nou in vir Week 5 en wen R2 000 met jou politieke limeriek. Al ons weekwenners kom in aanmerking vir die Groot Prys van R10 000!