Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 1 se wenner

  • 5

Ons eerste week het op ’n hoë noot afgeskop en dit was moeilik om een wenner uit al die goeie inskrywings te kies. Hierdie week loop Neels Jackson met die louere weg met sy knap limeriek. Hy is dan ook die eerste finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. 


 

Neels Jackson is ʼn joernalis. Hy was langer as 23 jaar verbonde aan die redaksie van Beeld en daarna vyf jaar lank redakteur van Kerkbode. Hy het onlangs afgetree en doen nou vryskutwerk vir verskillende publikasies. Hy skryf nou en dan ʼn gedig en het al ʼn bundel die lig laat sien met die titel Wit, Afrikaanse man. Neels woon in Centurion, is getroud, en het twee dogters wat al uit die huis uit is. Hy is lief vir die natuur en is ʼn ywerige stokperdjiefotograaf.

 

Lees ook

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – ’n kompetisie wat rym!

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 1

  • 5

Kommentaar

  • Avatar
    Ou stemgeregtigde Krimpvarkietjie

    Puik, puik en nogmaals puik! Gaan bederf jouself en jou vroulief met lekker biltong!

  • Jammer neels, jou ritme en als is goed maar ek sou jan schaafsma laat wen het vir sy wending.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top