Hans Richardt2019-03-08Engels was ondergang van bv Die Patriot-koerant.
Die regstel-aksie geskiedenis oor Afrikaans is deesdae ook erg oordrewe. Ek het 1920's Ben Hur Afrikaanse vertaling, wat vrot is van swak anglisismes.
Die opskrif is misleidend, want dit verwys na geskied
Hans Richardt2019-03-08Angus, weet nie van waar jy gery het nie, weste van Vrystaat is erg agterlik deesdae en na waar jy gery het nie, wat ook erg agterlik is.
By die laning bome sien jy net klein deel van plek en jy mag dalk verras word. Ek was ook.
Hans Richardt2019-03-08FC Boot, klink asof die selflerende rekenaars, onverstaanbare taal gaan gebruik en mense totaal uitsluit.
Die punt wat ek probeer maak, is dat ANC vinnig op wa gespring het oor Vierde industriële rewolusie, maar pot heeltemal misgesit het, soos gewoonli
Charles2019-03-08Ons baklei VERWOED hier in Suid-Afrika vir Afrikaans, Hendrik-Jan, en inspireer die meesleurende vertalings van Nederlandse boeke na Afrikaans ons hier in SA en inteendeel, ons is verstom daardeur!
Om maar net 'n paar te noem: Oorlog en Terpentyn (verta
LitNet2019-03-08Hallo Riccardo, hierdie indeks is die volledige indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en volgens vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe
LitNet2019-03-08Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai daardeur en laai geru
Elize Louw2019-03-07Ek was 13jr getroud met n mediese dokter. Ons is 2009 geskei. Hy betaal R14 000 onderhoud en mediese fonds. Wat staan my te doen wat onderhoud betref indien hy voor my sterf? Ek is 65jr en hy 55jr.
Charles2019-03-07Een woord as reaksie op hierdie skrywe: Briljant!
Die hooggeagte Nederlanders en Vlaminge het met respek nie 'n idee waarvan hulle praat nie; omrede hulle DUIDELIK 'n oppervlakkige kennis van Suid-Afrika en sy geskiedenis het (klink nl baie soos die wat
Benita de Beer2019-03-07Ek beskuldig apartheid vir die agterstand wat ons in SA se onderwysstelsel beleef heel eerste. Ongeag die feit dat ons nou meer as 20 jaar 'n demokrasie en nuwe SA is. Apartheid het ongekende skade berokken. Dink gou hoe dit sou wees as almal ewe veel en
F C Boot2019-03-07'n Meer stabiele rand kon dalk die druk verlig het. Die rand het van ongeveer
R3.45 in 1993 tot sy huidige vlak onder die ANC regering geval.
'n Swak rand mag dalk goed vir uitvoere wees, maar met 'n stygende olieprys voorspel stygende petrolpryse niks
F C Boot2019-03-07Hans
Sien https://www.independent.co.uk/life-style/gadgets-and-tech/news/facebook-artificial-intelligence-ai-chatbot-new-language-research-openai-google-a7869706.html
Ilse le Roux2019-03-07Die verkiesing het die politici op hol
Na watter party gaan die kiesers hol
Patricia se nuwe party is Goed
En die Christen- Demokarate klink so soet
Maar slegs by die EFF kry jy ń overall
Annette2019-03-07Die Woordfees het met die App en die INK-uitgawe op LitNet beskikbaar regtig ’N positiewe bydrae vir feesgangers gemaak! Baie dankie!
Daar is net EEN beswaar wat ek op die stukke wat ek bygewoon het moet maak: die ergste vloekery, vind ek onnodig! Katv
LitNet2019-03-07Hallo Bernice, hierdie is die wiskundevraestelle en -memo's wat ons op LitNet beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/wiskunde-hersieningsvraestelle-vir-graad-12-2015/. Dit wil nie voorkom asof ons die wiskundevraestel en memo waarna jy verwys, op LitNet
LitNet2019-03-07Hi there. Herewith a link to an index of the exam papers and memo's available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. The content is mostly available in Afrikaans, but free of charge for you to download. Best wishes, Naomi
Pyrrho2019-03-06Die feit dat die betrokke persone, wat hulle brood verdien met filosofie, hulle skuldig maak aan "mank" logika soos hier uitgelig word, is skandalig. Die poging is so power, dat selfs die sofiste van ouds hulle daarvoor sou skaam.
Sharonnay2019-03-06Ek wil graag na skool vir 'n aktrise leer. Wat is die moontlike vakke wat ek moet vat om deur te kom. Op ons skool het ons 'n probleem met vakke.
Lidia Theron2019-03-06Linette Sauer, dan raak dit regtig tyd dat mense hul koppe herprogrammeer. In die eerste plek moet mense leer om kunstenaars en hulle kunsvan mekaar te skei. Almal wat wil kan gerus maar die karakter as hulle droom sien.Dis mos net 'n droom, dit kan dus n
LitNet2019-03-06Hallo! Hier is 'n indeks van al die oefenvraestelle wat op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is ook PowerPoint-skyfies tussen die inhoud, maar ons het nie op hierdie stadium reeds video's beskikbaar nie. O
Gustaf Claassens2019-03-06O genade, wag dat die "Wagters op Sionsmure" lostrek ...
Wat Armand Aucamp gedoen het is reg en behoort eintlik geensins snaaks of vreemd te wees nie. Maar o wee, nou gaan die debat weer van vooraf begin. Met dieselfde argumente daarvoor en daarteen. Dis
LitNet2019-03-06Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus af wat benodig w
Erik de Waal2019-03-06Dit behoort nie nodig in 2019 te wees nie. Maar aan die einde van 2018 het Jack Parow dit nog nodig gevind om te onderskei tussen "Die Manne" en "Die Moffies" in 'n twiet vir sy brandewyn. Dit is dus duidelik nog nodig dat publieke figure opstaan en wys d
Hans Richardt2019-03-06Reusedwerg, groenvoer maak jou slap en slaperig soos meeste millennials. Die res vreet jou ingewande en menswees op.
Wees nou 'n slag ernstig en volg die skakel.
Soms dink ek die tipe galgehumor is net verdedigingsmeganisme vir blatante oningeligtheid.
Annette2019-03-05Uitstekende artikel. Laat die anties maar skinner ... ek is die ma van 'n gay seun en hy en sy wederhelf is gerespekteerde jongmans in die samelewing.