Barend van der Merwe2019-03-13Die saak is geen "oorwinning oor die NG kerk" soos jy dit stel nie. Dit is 'n saak wat deur lidmate van die kerk self gemaak was, omdat die kerk nie hulle eie reëls nakom nie.
Of dink jy die saak is deur die staat aanhangig gemaak?
Yolanda2019-03-13Ha! Mutton Chops, ek dink ek benodig ook 'n skuilnaam. Ek modereer gelukkig geen kommentare nie, net eksamenvraestelle, en selfs daar verloor ek my sin vir humor so halfpad deur die gemerkery. Ek skryf my eie kommentaar altyd eers in potlood (dinge soos
Johann Basson2019-03-13Geen mens of groep mense of godsdiensgroepering of volk of nasie is alwetend of perfek nie. So, wie sal die eerste klip van veroordeling gooi?
Kom ons leer uit die foute van die verlede.
Kom ons strewe elkeen na geregtigheid en vrede en 'n beter to
Piet Fourie2019-03-13Die NG kerk het n gat vir hulle self gegrawe met die gerondspringery oor 'n baie, baie maklike saak. As die Woord hieroor in die eerste plek in ag geneem was, sou hierdie situasie nooit 'n probleem geraak het nie.
Gustaf Claassens2019-03-13Oe-oe, kerk versus staat! Die vonke gaan nog spat ...
Daar was tye toe die lyne tussen kerk-en-staat vaag was, inteendeel baie verweef - oral oor die wêreld heen, selfs en veral hier te lande. Vandaar die uitdrukking en beskuldiging dat die NG Kerk die
Hans Richardt2019-03-12Partykeer was dit net aanranding. Lyfstraf was wettig, nie te sê billik of regverdig nie.
Partymaal was bloed onder vel...
Ek was gelooi in 1960's en 1970's, by huis en skool.
Reusedwerg2019-03-12Benita, ja. Apartheid gaan nog vir baie jare vir alles wat tans skeefloop verantwoordelik gehou word. Ons wittes sal nog geslagte verskoning moet vra vir apartheid se gru dade. Ek weet nie of jy al oor ons grense in naburige lande gereis het nie. Ek dink
Reusedwerg2019-03-12Ja Jan, jy het vir jou eie stert 'n rottang gepluk. Jy gaan verguis word oor jou wrede onmenslike brief wat jy durf geskryf het. Hoe kan jy sê dit was die enigste rigtingwyser? Kan jy nie om jou sien dat hoe mooi, presies en ordelik dit deesdae in die sk
Reusedwerg2019-03-12Die oorwinning oor die NG Kerk sal nou beslis seker aan die groot klok gehang word. Ek is nie by magte om enige persoon te oordeel of te veroordeel nie. Wat my verbaas is die fel aanslag wat meedoënloos teen die NG Kerk geloods word. Dit is asof daar op
Mutton Chops2019-03-12Dankie, Yolanda, dis baie treffend. As een wat sulke kommentaar moet lees (en moderator moet speel), vind hierdie aanklank. Ek weet nie hoe jy dit regkry om onbetrokke te bly nie, ek haal my hoed af vir jou deursettingsvermoë, my vingers jeuk te veel!
Wally Pta2019-03-11Die groot probleem in enige oorlog is dat daar nie wenners is nie. Beide kante ondervind haglike verliese, hetsy mannekrag, burgerlikes, toerusting , infrastruktuur waar geboue vernietig is, damme, brue, padstelsels en treindienste verwoes, en so meer. Da
Pyrrho2019-03-11En nou? Sekerlik sal alle godsdienstige organisasies, ook die Katolieke en die Islam in Suid- Afrika hierdie wetgewing moet deurvoer... alles om 'n hou in te kry teen 'n Calvinistiese organisasie. Hulle het duidelik nie daai een mooi deurdink nie.
Sarie Sitkamer2019-03-10Dankie dat jy my laat lag en ampertjies laat huil. Dis so waar hoe baie kinders selfmoord pleeg omdat hulle glo hulle is "van die duiwel" of "nie normaal nie".
Liefde is inderdaad net liefde.
Wilma Robertson2019-03-10En nou is dit Eskom
wat almal verstom
nou is dit lig. dan weer donker
Hier en daar 'n kersie wat flonker
Daar gaan nog baie stront kom...
Johan Basson2019-03-09Ons het die 2018 Uit die Beek gekoop, maar nie die 2019 weergawe nie.
1Dit gebruik n leesrooster maar verduidelik nie eers waar dit vandaan kom of wie dit opgestel het nie;
2. Die 2018 weergawe het rondgespring van een bybelboek na die ander vir geen s
Stuiwer2019-03-09Afrikaans in al haar tonge? Hygend mense. You speak in tongues = Jy praat in tale.
Gaan Standaardafrikaans nie tel nie, want is tog ook een van die dialekte van Afrikaans?
André Barnard2019-03-09Wiet djy hoe word ons deurie ore geloe, my bru?
Soosse slang lê hul en loe.
Dis Zuma en dis Gupta.
Dis Jooste en dis Bosasa.
Die Jirre weet , hoe gaan ons weer hieryt ka roe?
Jacobus L Joubert2019-03-09Die woord van God word al hoe meer verdraai om die liberale wêreld te pas. Hoekom dié mense nie afstig nie is seker soos Satan dit wil hê. Die bybel sê die slegtes sal nog slegter word. Dié woord pas dié mense seker ook nie. Die sinode is lankal nie
Ernst Marais2019-03-09Om vir die beskerming van huis en haard, vryheid en selfs 'n ideologie aan 'n oorlog deel te neem, maak vir my sin.
Maar vir die avontuurlus ...
André Badenhorst2019-03-09Baie dankie vir die inisiatief en ook navorsing wat gedoen is. Is dit moontlik om die artikel – ter wille van groter toeganklikheid – op LitNet Akademies te plaas?