Neels Loubser2019-03-21Op 8 Mei gaan ons stem
vir die party wat graag wil wen.
Is dit dalk `n fout,
Of is iemand net bleddie stout,
want beurtktag gaan ons sekerlik rem.
F C Boot2019-03-21Mr K
Is dit nie verbasend dat die mens as 'n spesie in beide die skeppingsverhale en in evolusie die laaste op die toneel verskyn en sy mond die grootste uitspoel oor iets waartoe dit hoegenaamd geen bydrae gemaak het nie.
In beide tree dit egter na vor
Elkarien Fourie2019-03-21Bettina, vir iemand wat die voorreg van 'n rubriek op LitNet geniet, kyk jy darem te eenogig na die aanval op Moslems in Christchurch. Die geskiedenis van die Christendom is inderdaad bevlek met gruwels, maar Christenlande buig vandag agteroor om verdraa
Isabel van der Walt2019-03-20Ons hoef nie nie verskoning te maak as ons Afrikaans wil suiwer hou nie,want Germaans het immers voor Engels bestaan en Afrikaans het dus volle bestaansreg naas Engels. Dit is veral verblydend om te hoor hoe suiwer wetenskaplikes meestal hul taal praat.
Edith Joubert2019-03-20Goeie dag.Ek is 'n gr.12 Afr.EAT onderwyseres by Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo en sal graag inligting hieroor wil hê.
Rolien Buhrmann2019-03-20The proposed Bill is unfair. It will kill innovation and deprive those who make a living from creating content of an income and of the motivation to continue to produce. It will lower the standards of academic writing and of education as a whole.
Gert Badenhorst2019-03-20Geagte Bettina,
Kry mens ook swart nasionalistiese rassiste? Of bestaan hulle nie?
En is sulke terroristiesedade teen Moslems meer boos as al die terreurdade teen Christene wat oral in die wêreld voorkom? Waar pas swart groepe soos EFF en BLF in die pr
Elsie Pieterse2019-03-20Goeie middag,
Waar kan ek die boek bestel/koop? GUSTAF PIENAAR REGSALMANAK 100
stories uit ons regserfenis.
Is daar enige ander boeke wat jy dalk ook kan aanbeveel? Ek is baie geïntereseerd in "hofsake" ens ... al amper op pensioen, lees vir tydve
Barend van der Merwe2019-03-20Nee dit lyk asof jy alles mooi uitgefigure het oor hoe jy Afrikaans gaan red. Beheer en polisieer en regeer en dikteer. Nou ja toe, sterkte daarmee.
Gustaf Claassens2019-03-20Mens loop met jou hart op jou mou. Party meer as ander. Dit is ook duidelik hier te sien in wat Bettina sê en in die kommentaar. En die redes spruit voort uit persoonlike ervarings. Daardie ervarings hou verband met sosiaal maatskaplike omstandighede waa
Pickering2019-03-20"Wanneer haat sterker weeg as liefde, wat bly oor?" Inderdaad. Maar ek wonder: in watter kamp bevind so 'n skrywer sigself? Die outeur praat van "elke liewe aanval" wat deur Christene uitgevoer is, dat daar "nooit aanvaar" word dat die Christene in die Mi
Zonia Titus2019-03-19As 17-jarige kaalvoet tiener van ’n plattelandse Noord-Kaapse dorp, Upington, kan ek getuig van die "armoedige onskuld" en "politieke naïwiteit" waarvan Cecil Morden praat. My patriargale onderwyser-pa het net een droom vir sy slim dogter gehad: univer
Ria Pretorius2019-03-19Ons ou kampvegter Steve Hofmyer
Se mond is vireers gesnoer
Die teenparty maak beswaar
Teen sy boere rumoer
Nou word ons konsert geweier!
Willie Nel2019-03-19My liewe dame. Ek is ook wit. Ek is sterk nasionalisties. Maak dit van my 'n outomatiese rassis/terroris wat geen godsdiens behalwe my eie erken en ander uitroei nie? Jou veralgemening is gruwelik. Indien jy nie nasionalisties is nie, wat soek jy dan nog
Mr K2019-03-19Beste F C Boot
Dis alles jou siening en hoe jy groot gemaak is. Waar is jou bewyse dan Jesus Christus die skepper van die heelal is? Omdat die bybel so sê? Dis geen bewys nie! Hoekom dink jy jou geloof is bo Islam ,Buddha of Hindus? Waar het jou God gef
Johan Beyers2019-03-19Ek veroordeel elke aanval wat een godsdienstige groep op 'n ander groep uitvoer, net omdat hulle leerstellings nie saamstem nie - hetsy hierdie aanval onder die vaandel van regse of linkse of "whatever" ander nasionalisme of ideologie uitgevoer is. Wat my
Marietjie Luyt2019-03-19Hallo Bettina,
Een groot wêreldbelangrike nuusberig het jy misgekyk: die optog deur een en 'n half miljoen jongmense in 121 lande op 15 Maart ten gunste van onmiddellike optrede teen klimaatsverandering.
Dit was die jong Sweedse skoolmeisie, Greta Thun
Orange Jack2019-03-19Johannes, jou tweespalt tussen die Nederlands en die Engels is histories verdag. Eenvoudig verduidelik: Nederlands (Ik, je, hij/ze) self bevind haar mooi tussen Duits (Ich, du, er/sie) en Engels (I, you, he/she), om maar een voorbeeld te gebruik, 'n ander
Jannie Kraakbeen2019-03-19Swart Eerste - Wit Tweede
Land eerste - Huis tweede
En tussen twee stede,
Sluip ons agteruit na die verlede.
En daar vind ons day Apartheid,
het nou ń nuwe velkleur onderlede.
At (Adriaan) M de Lange2019-03-19https://www.litnet.co.za/die-tale-wat-ons-praat-saamgestel-deur-danny-fourie-n-lesersindruk/
Beste UFO (Unidentified Flying Object),
My naam is At (kortste manier vir Adriaan). Ek is nie, soos jy skryf, 'n "hooggeleerde Afrikaanse Professor" nie, maar '
Christiaan Joubert2019-03-18Is seksuele identitiet werklik nog so `n kwessie in ons land? Miskien benodig ons `n paradigmaverskuiwing wat eerder fokus op die spirutuele dimensie van menswees.
Letitia Van Wyk2019-03-18My dogter is op 6 Febr finaal geskei. In die skikkingsooreenkoms is 50% van sy pensioen toegestaan deur die Hooggeregshof in Pretoria. Nadat alle vorms ingedien is en goedgekeur is, het haar eks die proses laat stop omrede hy aanvoer sy handtekening is ve
Sarie2019-03-18Stem saam Judy . Nico Botha het op Netwerk24 verduidelik waarom die NG Kerk in die saak eintlik voor is en die ander kerke in SA soos die VGK die gay kwessies in die duister hou en niks daaraan doen nie.
Hans Richardt2019-03-18Ek dink die toets van grense word deesdae erg. Dis asof mense nie besef grense is daar vir rede. Sosialisme word globale neiging.
Een van die dae sal ons praat van VSSA, verenigde sosialistiese state van Amerika?
Mense is OORBEVOLK.
Ina2019-03-18Vir eerstens die taalgebruik was n "disgrace"..."disgusting".
Tweedens sien ek geen rede hoekom die seuns kaal van voor af gewys is nie.
Verder was dit 'n goeie storie.
Reusedwerg2019-03-17Ek lees oor die opskuddende onthulling van sy seksuele status/oriëntasie. Ek vra myslef af, "so what?" Ek gee regtig nie om wat hy doen in sy vry tyd nie. Dit pla my nie. Ek steur my nie daaraan nie, trouens wat moet ek nou met die informasie doen. Daar
LitNet2019-03-17Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus gratis af wat ka
Chris Nel2019-03-17. . . . so eintlik was sy vrou nie WIT nie,
. . . . dis goeie nuus, want dit het my altyd ontstel
-
Ezr 9:14 sal ons weer u gebooie verbreek en ons verswaer met hierdie gruwelike volke? Sal U nie op ons vertoorn wees, totdat ons vernietig is, sodat da