Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 8 se wenner

  • 7

Lees Pirow Bekker se Week 8-wenlimeriek. Hy is die agste finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. 


 

Pirow Bekker en sy gesin het lank in woonstelle in Sunnyside, Pretoria, gebly – in ’n stadium op die agttiende vloer met ’n kat saam, wat aanleiding gegee het tot ’n boekie katstories met die titel Die liefdeskronieke van Basilika. Sunnyside is ook die agtergrond van ernstiger werk soos blyk uit die gedig "Sunnyside se gardens" – 'n ironiese titel omdat daar nouliks sprake is van tuine in Sunnyside. Pirow se jongste boek, ’n bundel kortverhale met die titel Aan die deur van die wis en die onwis, het pas by die uitgewer Imprimatur verskyn.

Lees ook

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 1

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 1 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 2

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 2 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 3

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 3 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 4

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 4 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 5

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 5 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 6

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 6 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 7

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 7 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 8

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – ’n kompetisie wat rym!

 

  • 7

Kommentaar

  • Venessa Jacobs

    Is die kompetisie net oop vir skrywers en bekendes want dan moet Jan allerman lief nie deelneem nie.....wat het Sunnyside nou eintlik met politiek te doen?

  • Venessa Jacobs

    Mnr Bekker het ook nie gehou by die 8 / 9 lettergrepe nie. Sal nie die kompetisie aanbeveel nie - baadjie vir 'n boetie lyk my

  • Venessa Jacobs

    Ek sien my kommentaar van gister is afgehaal - tipies!! Ek sal my probleem so simpel as moontlik stel. Eerstens stem ek nie saam dat 'n skrywer inskryf nie, hulle veroorsaak dat die gewone ou nie gaan deelneem nie en dan word julle kompetisies SLEGS VIR DIE BEKROONDES. Tweedens - Mnr Bekker skryf oor 'n parkie in Sunnyside wat nie 'n rot se grot iets met politiek te doen het nie. Hy bly ook nie by die reëls van 'n limeriek van 8 / 9 lettergrepe nie....spring sommer weg met 11. Daar is geen humor aan sy storie nie....of moes ek my vlerke skud vir sy verkleinings vorm van skryf. Daar is baie ander inskrywings wat beter is. Maar soos die Afrikaner is - is dit net die titel wat tel. Sou nou sal ek vir julle 'n limeriek skryf....ietsie naby die huis:
    GEEN WONDER DIE AFRIKANER IS LEIERLOOS EN VUISVOOS
    MAAR HY WIL SY BEK-REK OOR DIE BURE SE KROOS
    JAN ALLERMAN BLY BY PLOEG
    WANT HULLE GAAN NET OP JOU SPOEG
    LITNET SE BEOORDELAARS IS 'N D**S

  • Nico M Ferreira

    Ek sidder...
    Die Venessa Jacobs (van Pta?) wat ek ken, sal nooit sulke lae-vlak kommentaar lewer nie.
    Sy sal nooit beoordeelaars se beslissing in twyfel trek en absurde kommentaar kwyt raak nie. En dan sommer die Afrikaners by haar absurditeit te betrek? Nooit!
    My Venessa Jacobs is heeltemal te intelligent om so 'n patetiese limeriek saam te stel.
    Maar Venessa J, as dit wel jy is, dan wonder ek (as ek vir 'n oomblik na jou lae-vlak mag afdaal) wie het op jou battery gepiepie?
    (Maar soos anders lesers, sal ek dit tog waardeer as iemand net die simboliek agter die tong en die seel kan verduidelik).

  • Venessa Jacobs

    Nico dit gaan nie oor wie dit geskryf het of hoe kwaad die persoon was toe hy dit geskryf het nie....dit gaan oor reg en regverdigheid. Bekende skrywers verdien reeds geld op hulle boeke ens., en dit beinvloed beslis die beoordelaars se besluite en laastens die wenner het nie gehou by die reëls van die limeriek of enigstens die ligte uitgeskop met sy storie nie. LEES TUSSEN DIE LYNE.

  • Venessa Jacobs

    AMEN - jy praat my taal.....Bekendes moenie deelneem aan kompetisies waar Jan Allerman 'n eenkeer in 'n leeftyd kansie het om iets te se of te wen nie, want dit beinvloed die beslissings van die beoordelaars 🙁

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top