Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 6 se wenner

  • 0

Lees Rohan Magerman se Week 6-wenlimeriek. Hy is die sesde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. 


 

Rohan Magerman matrikuleer in 2005 aan die Hoërskool Weston in die Weskusdorp Vredenburg en werk daarna onder meer as kelner, videowinkel-assistent en verkoopsman. Hy skryf sedert hoërskool kortverhale en gedigte en van sy werk is al opgeneem in bundels vir junior skrywers. Hy behaal ʼn BA en honneursgraad in joernalistiek, mediastudies en letterkunde aan die Universiteit van Kaapstad. Deesdae werk hy met meer as net kommas en punte; hy is tans inhoudsvervaardiger by ʼn digitale bemarkingsagentskap in Kaapstad waar hy innoverende aanlyn-bemarkingstrategieë vir hul kliënte help ontwikkel.

Lees ook

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 1

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 1 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 2

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 2 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 3

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 3 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 4

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 4 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 5

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 5 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 6

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – ’n kompetisie wat rym!

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top