Lees Cecile Bosman se Week 5-wenlimeriek. Sy is die vyfde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word.

Cecile "Republiekdekafesia" Bosman het die lewenslig in die Dr. Beterwetereter-hospitaal aanskou, is getoë te Pampoenkraal en is in 1994 wedergebore by Tygerberg as Ana T1Da. Sedertdien is sy overberg na Bredasdorp, waar sy in ʼn chroniese pennestryd gewikkel is met haar D(i)alek.

Lees ook


Kommentaar
Ons ou kampvegter Steve Hofmyer
Se mond is vireers gesnoer
Die teenparty maak beswaar
Teen sy boere rumoer
Nou word ons konsert geweier!