Hans Richardt2019-03-29My vraag bly, is dan net wittes nasionaliste? Waar sal al hierdie liberale denkers en politici dan Tradisionele leiers en inheemse bevolkings plaas, wie strewe om hul IDENTITEIT te behou en ook by VN erken word? Is dit goed om bv die inheemse bruines se I
Herman2019-03-29Goeie artikel. My grootste vrees is dat EFF se populariteit baie groter is as wat ons besef en dat rasse-polarisering en populisme politiek net gaan erger word. Kanse ook goed dat ANC en EFF koalisieregering gaan vorm, dan is ons gedoem. Die feit dat die
Helize van Vuuren2019-03-28Baie dankie, dr Van Niekerk - u stuk bied besondere insig in die werk van Dostoevsky, en hoe die oeuvre, skrywer en konteks inmekaar sit. ‘n Verstommende lewenslange passie waarvan hier uitgepuur in enkele paragrawe die buitelyne sigbaar word. Dankie vi
Stefan.2019-03-28Chris jy slaag daarin om die vrae wat baie van ons lidmate verontrus op 'n skitterende wyse te verwoord. Ek sou graag op jou skrywe wou uitbrei, maar tog dink ek dat dit beter sy doel sal dien as die kerkleierskap (ATR) eerder hierop sal reageer. Dit is d
Gert Bezuidenhout2019-03-28Dit sal 'n baie interessante publikasie wees as dit geloofwaardig en objektief is. Dit moet asb die hele spektrum dek vanaf AfriForum tot Malema. Ek sien uit na reaksie op die Zondo-kommissie ens.
Mooiloop
Chris Marnewick SC2019-03-28Nie so vinnig nie, Bettina. Terwyl Ardern Nieu-Seeland goed laat lyk sedert die terreur aanval met haar "softer and kinder approach", is haar party se beleid teenoor immigrante weersprekend:
1. Haar party se beleidsverklarings in 2017 het belowe om immig
Keriston Floris2019-03-28As student slaafs die gratis uitgawe in die bib gaan lees by die ou UPE 89 tot so 92. Jammer dat ek julle nie help geld maak het nie. Bly julle is terug.
Amourie Wortmann2019-03-28Hi Sonja, in die NSC doen die graad 12 EAT/FAL leerders nie Onderwêreld nie, net die huistaalleerders. Gaan kyk gerus op ou vraestelle vir die tipe langvrae wat hulle in die vorige NSC matriekeksamens gevra het of kontak 'n kollega by 'n huistaalskool. H
Stewie Theron2019-03-28Wie kan die raaisel uitspel
elke politieke leier vertel
ons is teen korrupsie
maar my boetie en my sussie
in wie se sakke word miljarde ingetel?
Blou Bloed Blou-Rokkie2019-03-28My Dad grew up in a faith home sir, my ouma grew up and then old in a faith home, I lived, and breathed SR when I was younger.
Some people in there were very messed up, some ooms and tannies scared the living daylight out of me. But they are all God’s
Tonia Barker2019-03-28Hi Susan - soos reeds gesê hierbo iewers: begin deur John Brierley se boekie te koop - dis jou bybel. Verder is dit die moeite werd om Confraternity of St James of South Africa te google - baie vrae en antwoorde. Dis 'n Pelgrimstog, doen dit soos 'n pelg
Hans Richardt2019-03-28Wie sê dat geloof-interpretasies meer as hoorsê-getuienis en spekulasie-waarde het in SA geregshowe, aangesien die skrywers en karakters waaroor hoorsê geskryf word, bv Paulus oor Jesus of skrywers in ou testament oor G_d, is net skrywers en herskrywer
Lucas2019-03-27Blou Bloed Blou-Rokkie, are you seriously thinking that people who experienced misuse again and again, and are brave enough to speak the truth, are lost?
I am certainly not lost because the Holy Spirit is convincing me in my heart that I am a child of Go
Hans Richardt2019-03-27Wie sê dat geloof meer getuieniswaarde het in enige geregshof, as hoorsê nie, want bv nie Jesus of Paulus kan gedagvaar word om Viva Voce getuienis op rekord te plaas oor hierdie spesifieke aangeleendheid nie.
Verder, is dit my beskeie leke opinie, dat
Wonder maar net2019-03-27Dankie vir jou waagmoed om hierdie mening te plaas. Hierdie saak moet in diepte bespreek word, tot op die been toe. Ek wonder of die kerkleiers hul eie kerkorde ken of verstaan? Of het hulle willens en wetens hulle kerkorde verbreek en verdraai soos dit h
Ronèl Schoombee2019-03-27Chris julle 12 stel ‘n voorbeeld vir só baie van wat Christenskap werklik is en moet wees. Baie dankie vir julle volgehoue harde werk en deursettingsvermoë. Ons is saam met julle dankbaar vir hierdie uitspraak!
Francois2019-03-27Daar is aan my op 'n kerkraadsvergadering gesê dat ons al 2000 jr dieselfde vertolking hoor, maar dat hulle dit nou anders wil verstaan. Dít terwyl die woordelikse vertaling van 1Kor 6 vanaf vers 9 woordeliks in die Grieks ooreenstem met die woorde in d
Johan2019-03-27Om uit die kas te kom is voorwaar bevryding...
Ek was 40 toe ek uit die kas gekom het. Getroud met 'n vrou en drie pragtige talentvolle kinders ... Maar dit het my duur gekos. My hele familie en vriende het teen my gedraai. Vandag is ek 53 en net my een
LitNet2019-03-27Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons het skoleinhoud op LitNet wat jou dalk kan help. Hier is 'n indeks van al die skolemateriaal: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Of die oefenvraestell
F C Boot2019-03-27Die Bybel is nie verkeerd nie, die mens se vertolking daarvan is verkeerd. In die ou testament word die dade wat homoseksuele mense pleeg veroordeel, terwyl dit voorkom dat optrede tussen vroue as 'lewd' beskryf word.
Christus het 'n huwelik tussen 'n ma
Willie Nel2019-03-27Dit verbaas my dat alle argumente so selfgesentreerd is. Die EK. Kan nie dink waarom God nie voorop in die argument is nie? 'n Vraag: Waarom mense om verskoning vra? Dit is tog 'n saak tussen God en mens?
'n Verdere opmerking. In Hebreërs lees ons van b
Flaffie-vat-hom-saggies2019-03-27Ai kla-kous, vir dieselfde redes as wat die Bybel na eeue verkeerd is oor slawebesit, steniging en eetgewoontes, om maar 'n paar te noem. Hoekom kla jy? Wil jy dalk ook graag nog steeds slawe besit? Ek stel dit aan jou dat jy laasgenoemde nie wil doen nie
kla-kous2019-03-27Wat gebeur as 'n predikant weier om 'n seël te plaas op die gedoente? Is ons dan weer terug by die hof? Eerder as om te litigeer oor kerksake is dit miskien van meer belang om te verduidelik hoekom die Bybel nou na eeue verkeerd is.
Willem H. Oosthuizen2019-03-26Hierdie storie is baie interessant en lekker beskrywend. Ivm die taalvariëteit wil ek net vra: is daar al 'n vasgestelde skryfwyse vir Kaaps ('n voorskriftelike boek of 'n handleiding), of word 'n vakkundige se raad ingewin om gelykvormigheid van skryfwy
Cedrico Rhode2019-03-26Dit's Fase 4, maar gelukkig is daar ‘n bier my die buite vuur,
Ma my bru, die Eskom wetters maak my mos sier!
Die ANC het nog steeds die krag
Kyk net hoe dik is dai pockets en dai tender mag
Kom die elections, ai, daarna is alles weer vrek duur!
Max du Preez2019-03-26What a comprehensive, and wholly convincing, response by the author. I was hoping someone would react to Gustaf Pienaar's strident review, because this is about how we should understand history. I would love to see Pienaar's explanations. Oh, and I'm blow
Dave Hunter2019-03-26Ek het die Engelse uitgawe gelees en dit moet seker die beste Suid Afrikaanse boek ooit wees!
Net jammer Dominique is nie op Facebook nie want daar is baie dinge oor die boek wat ek wil weet.
Sonja2019-03-26Ek weet nou nie of ek ooit n antwoord op my vraag sal kry nie. Ek hoop maar iemand sa my kan help want ek het nou al oral op die net gaan kyk maar kry niks. My vraag is: Vir graad 12 leerders van FAL. Wat is die lang vraag wat hulle moet beantwoord oor Fa