Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 9 se wenner

  • 1

Lees Carina Stander se Week 9-wenlimeriek. Sy is die negende finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. 


 

Carina Stander (gebore in 1976) was plaaskind in die Waterberge van Limpopo. Ná ’n honneursgraad in beeldende kuns aan die Universiteit van Pretoria, werk sy ’n paar jaar vir beeldhouers in Cambridge en die Skotse Hoogland. Sedert 2006 is Carina ’n vryskut reisjoernalis en rubriekskrywer vir ’n tiental nasionale tydskrifte en koerante. Ná ’n meestersgraad (met lof) in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad, verskyn haar digdebuut, die vloedbos sal weer vlieg, (Tafelberg 2006). Agt van dié gedigte is in Groot Verseboek opgeneem. Haar debuutroman, Wildvreemd (Tafelberg, 2011) is in Nederlands vertaal en verskyn in 2013 by Uitgeverij Athenaeum. Haar roman, Die Bergengel, verskyn in 2017 by Protea Boekhuis. Die tweede boek in die trilogie, Die Wonderwese, sal teen Oktober 2019 die lig sien.  Carina woon sedert 2008 saam met haar man en twee seuns in die Tsitsikamma.

Lees ook

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 1

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 1 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 2

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 2 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 3

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 3 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 4

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 4 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 5

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 5 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 6

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 6 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 7

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 7 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 8

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 8 se wenner

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – ’n kompetisie wat rym!

 

  • 1

Kommentaar

  • Week 9 se wenlimerick is erg obskuur - swart en wit pikkewyntjie?
    Wat van Yoland Lemmer se 8 Mei

    Helpende Hand
    en wat is meer "nuus van die dag" as Ace Magashule van Stevie Joubert?
    Daar is ook die kostelike bydrae van Barry Lessing

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top