LitNet2019-04-02Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer,
Charles2019-04-01Jinne, baie geluk Prof Pretorius, jy verdien dit 'n duisend maal oor en oor!
(Van 'n oud-, ongeërgde student wat sit en bolle rol het tydens jou klasse.)
SONDER ONS ERFENIS IS ONS NIKS - DIT HET EK OP 'N HARDE MANIER GELEER - VERAL OOK VAN U :)
Sarie2019-04-01Pasop om Trevor Huddleston te gou tot ‘n held te verhef. Daar was gerugte dat hy twee arm seuns in Engeland gemolesteer het. Hy het dit nooit ontken nie en het nadat die gerugte versprei is ‘n senuweeineenstorting gehad. Die Britse regering het egter
Hans Richardt2019-04-01Op die Randjie van ineenstorting en totale chaos? Dit word daagliks duideliker, na verlede week se erger openbare geweld in Natal, waaroor media skraps berig het, maar BAIE foto's op sosiale media rondte gedoen het.
Wonder darem of rand tog nie gemanupil
Margaret2019-04-01Die kerk wêreldwyd is oor die algemeen voor 'n kruispad:- sommige evangeliese mega- en klein kerke, asook die tradisionele kerke. Wanneer saad vir koring aangesien word omdat dit by die RKK koöperasie; of NWO gekoop is, en jy sit op die einde met wildek
Charles2019-04-01Dis oor "sosiale geregtigheid" wat die wêreld in die betreurenswaardige toestand is wat hy is - vergeet daarvan.
Die situasie van vandag se sieklike, onbeheerbare wêreld is sinoniem aan wat gebeur wanneer daar ontslae geraak word van 'n hardhandige dik
Hendrik Krugel2019-04-01Ek het nog altyd gesê, die pen is magtiger as die swaard.
Max en die skrywers van Vrye Weekblad het oor baie dinge geskryf wat te groot was vir ons "gekrimpte" koppe. Ek is verheug oor die manne en vroue wat bereid is om weer hul penne te gebruik om die
Harris Dousemetzis2019-04-01Dear Spook Speurder. Thank you very much for reading my article and for your message. Professor Dugard meant that history should be correctly recorded with regards to the assassination; thus, that Tsafendas was not insane and that the assassination was a
F C Boot2019-04-01Beste Trixie
Liefde in Christus beteken dat 'n mens as volgeling van Christus soos Christus optree en nie sonde ,dws afwykings van God se plan vir die mens en dan veral die huwelik, goedpraat nie, maar vergewinsgesind in liefde optree teenoor ander omdat
LitNet2019-04-01Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Laai gerus af wat van toepassing af. Dis gratis beskikbaar en on
Thariza Steyn2019-03-31Ek is diep geraak deur die pragtige Afrikaans waarin Leana ons van haar liefdes, haar passie en haar oop hart vir die Afrikaanse boek vertel en hoe die foto lewe gee aan haar geskrewe woorde.
Alida Theron2019-03-31Die DA se afname in populariteit is hulle eie skuld. So onverantwoordelik omgegaan met die behoeftes van die agtergeblewenes in hulle kiesafdelings. So baie geskep uit die rykdom tot hulle beskikking. So lelik Met Patricia omgegaan al het sy vir amper al
Herman Meulemans2019-03-30Vanaf de eerste keer dat ik haar Pelgrimsgebed hoorde – over Vader God, Moeder God, pelgrims en zwervers – nu toch enkele jaren geleden, ben ik grote fan geworden Amanda Strydom. Haar poëtische taal roept bij mij de Mauthausen-liederen van Mikis Theo
Gert vd W2019-03-30Driekwart van die krisis in die onderwys is nog nie gesê nie. Dit is die onreg en miskenning van plaaslike kennis - die kennis waarmee mense ‘n lewe maak, in al die tale van die land, Afrikaans ook - die oorheersing van die oorspronklike Europese meest
gert vd w2019-03-30Die stuk van Benita de Beer is so mooi geskryf - weldeurdag en uit die hart uit - dankie vir die respek wat jy toon vir die lesers, en jou erns met die saak! Hoop jy kry al die gesprekke aan die gang wat in jou stuk begin word!
Marietjie le Roux2019-03-30Wonder maar net: Dit verg nie waagmoed om met die militante LGBTQ-agenda saam te gaan nie. Dis die populêre opinie. Dit verg waagmoed om dit teen te staan. Ironies het die "kerk" met 12 dissipels begin en is deur 12 gays by 'n kruispad gebring.
Jeremy-dao! goasoa van wyk2019-03-29'n Besonderse uitdagende poging in navorsing omtrent Khoi-San-taalontwikkeling en identifisering. Ek glo ook dat Pedro Dau!sab saam met u 'n uitmuntende span kon vorm. Hy het reeds in die 1990's met die optekening en bewaring van Nama en deur praktiese on
Annette Mills2019-03-29Baie word gese omtrent die liefdesverhouding en -briewe. Bestaan daar enige materiaal na Andre Brink se brief aan Ingrid gedateer 27 April 1965? Dit blyk dat Brink se nuwe verhouding met Salomi Louw die direkte oorsaak was van Ingrid se selfdood.
Trixie2019-03-29Baie dankie Chris. Dat die mense wat homoseksueel geskape is nou vir die "kerkvaders" moet wys wat "Liefde in Christus" werklik beteken, nè?
Danie Pretorius2019-03-29Welkom terug Vrye Weekblad! Ek het nie meer as so twee uitgawes gekoop voordat VW gesluit is nie. Die nuwe Vrye Weekblad sal opgeslurp word!
F C Boot2019-03-29En die geagte rubriekskrywer rep geen woord oor:
http://www1.cbn.com/cbnnews/cwn/2019/march/radical-muslims-murder-32-nigerian-christians-torch-church-in-brutal-attack
Ook kan ek nie onthou of sy haar verontwaardiging uitgespreek het oor:
https://www.c
Johnnie Johnson2019-03-29Hans,
Jy betreur die feit dat daar (volgens jou) nie meer geloofsvryheid in Suid-Afrika is nie.
Maar dan wil jy ontslae raak van geloofspraktyke wat vir die Jode en Moslems baie belangrik is.
Waarskynlik net omdat dit ‘n teken is dat daar ander geloo
Wonder maar net2019-03-29Ek wonder maar net hoeveel van die persone wat hier kommentaar gelewer het, het die hofuitspraak self gelees? Die hof het hom nie uitgespreek oor die teologiese inhoud van die besluite wat geneem is nie. Die hof beoordeel nie hoe ons die Skrif verstaan ni
Johnnes Comestor2019-03-29Ongeregtigheid is glo inherent aan Afrikanernasionalisme. As dit so is, geld dit nie ook swart nasionalisme nie? Van der Westhuizen hamer op wat blankes, veral Afrikaners, en mans na bewering verkeerd gedoen het. Behoort sy ewewigtigheids- en billikheidsh
Corrie Bezuidenhout2019-03-29Geniet Thys Krige-reeks. Ongelukkig het bib net tot by Plasenta. Wil graag nuuste boek aankoop. Kan ek die titel kry asb? Ek lees lees graag Peter James& James Patterson net speurders Roy Grace & Micheal Bennett.
Spook Speurder2019-03-29Dear Mr. Dousemetzis, having quoted Professor John Dugard's statement, regarding your research, saying: "Political assassinations seldom achieve their goal, and this was no exception. But, at least, South African history should know the truth about Tsafen
Hazel Woodward2019-03-29I'm very much afraid that Trumpism (Malema-ism?) is on the increase. In a way the left brought this upon ourselves by being scornful instead of engaging with far-right points of view. And, people who believe what these two say are more like disciples than