Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 8, Pirow Bekker, se limeriek.
Lees ook
Kyk ook
#politieklimeriek – Video van Neels Jackson se Week 1-wenlimeriek
#politieklimeriek – Video van Koos Kombuis se Week 2-wenlimeriek
#politieklimeriek – Video van Marieta McGrath se Week 3-wenlimeriek
#politieklimeriek – Video van Hannes Visser se Week 4-wenlimeriek
#politieklimeriek – Video van Cecile Bosman se Week 5-wenlimeriek
#politieklimeriek – Video van Rohan Magerman se Week 6-wenlimeriek
#politieklimeriek – Video van Willie Kühn se Week 7-wenlimeriek
Kompetisiebesonderhede


Kommentaar
Hallo Deon
Ek sal bly wees as jy by die teks sal hou. Daar is 'n rede waarom dit geskryf is soos dit daar staan.
Vriendelik
Pirow