Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 3, Marieta McGrath, se limeriek.
Kyk ook
#politieklimeriek – Video van Neels Jackson se Week 1-wenlimeriek
#politieklimeriek – Video van Koos Kombuis se Week 2-wenlimeriek
Lees ook
Kompetisiebesonderhede

