#politieklimeriek – Video van Marieta McGrath se Week 3-wenlimeriek
#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 3, Marieta McGrath, se limeriek.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed