Kommentaar

Wie het God geskep?

Johan 2019-04-11 My vraag is hoekom het die Godheid waaraan ons glo net in Israel begin. Die Jode want daar was ander mense ook op die aarde. Toe Kain vlug toe kry hy 'n merkteken op sy voorhoof sodat ander hom nie moet doodmaak nie, en hy het 'n vrou gesoek.

Diskriminasie op grond van geslag

Grif 2019-04-11 Mense kyk wat hulle graag wil kyk. Gaan mense nou GEDWING word om vrouesporte te kyk?

Selfbeskikking vir bv Afrikaners in SA

Barend van der Merwe 2019-04-11 Ek gaan al koud in my kis lê dan stry die ooms nog oor waar die "grondgebied" van hierdie volkstaat moet wees.

Diskriminasie op grond van geslag

Jan Rap 2019-04-11 Nie rêrig nie, nee en nee, respektiewelik.

Quieter still

Ena 2019-04-10 Dankie, Jennie.

Diskriminasie op grond van geslag

Raed-na-Gael 2019-04-10 Sou jy sê dat rugby, sokker en krieket vrouesporte is? Is daar dieselfde getal toeskouers by hul wedstryde as by die manne? Hulle eis hier ook "equal pay". Het jy al 'n vroue rugby/sokker/krieket game deurgesit, op tv of by die veld?

Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwag deur Albert Blake: ’n lesersindruk

blanche emslie 2019-04-10 Waar kan die boek oor die Ossewabrandwag gekoop word?

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 9 se wenner

Stuiwer 2019-04-10 Week 9 se wenlimerick is erg obskuur - swart en wit pikkewyntjie? Wat van Yoland Lemmer se 8 Mei Helpende Hand en wat is meer "nuus van die dag" as Ace Magashule van Stevie Joubert? Daar is ook die kostelike bydrae van Barry Lessing

Die nuwe Vrye Weekblad: ’n onderhoud met Max du Preez

Madeleine Hills 2019-04-10 So wonderlik en nostalgies om Koos se naam te hoor so met die vroeë asemteuge van die hergebore VW. Doe zo voort, VW, moerse om julle terug te sien.

Quieter still

Jennie Fourie 2019-04-10 Dis absoluut pragtig.

Groot skade

Hans Richardt 2019-04-10 Ai, die groen Jan Rap.

Brugbouers deur Rudi Buys: ’n resensie

Johnnes Comestor 2019-04-10 Die resensie is eerder resensent- as boek-gesentreerd en handel by uitstek oor die na-Buys-era.

Platoon (1986): ’n filmverslag

Jannie 2019-04-10 Korrek - ek het per abuis die name omgeruil. Rookie mistake.

Ontwikkeling van ons inheemse tale is sentraal tot sosiale samehorigheid

Charles 2019-04-10 Geagte skrywers - dit is so - maar ongelukkig is dit ooglopend dat belangstelling en entoesiasme (van die sprekers van swart tale) kortkom om die tale tot volwaardige en respekvolle wetenskapstale te ontwikkel en sodoende hoër funksies daaraan te verleen

Mediaverklaring: wenners van die 2019 UJ-pryse

Charles 2019-04-10 Baie geluk aan die skrywers en DANKIE vir wat julle vir Afrikaans doen!

Joe Biden: sekspes of ongelukkige slagoffer van #MeToo?

Gustaf Claassens 2019-04-10 As Biden 'n Republikein was sou ons nooit die einde van die storie gehoor het nie, nie waar nie? Die media is egter pro Demokratiese Party en sal heelwat sagter wees op hom soos reeds gesien kan word TENSY hulle iemand anders in die oog het in welke geval

Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land

Chris Marnewick SC 2019-04-10 I'm trying my best to make sense of all of this. Dr D is raling against apartheid. I get that. No one here, as far as I can see, is defending apartheid or its abuses and crimes. So far so good. But it seems to me an impermissible leap in logic to say t

Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land

Gustaf Pienaar 2019-04-10 Dear doctor Dousemetzis. You have completely lost the plot. Goodbye.

Quieter still

Ena 2019-04-10 Thank you, Margaret

Sandveldstories deur Ferdinand Deist: ’n FMR-resensie

Danie Botha 2019-04-10 Baie, baie dankie, Sipho. Jou reaksie beteken vir my baie. Ek gaan dit bewaar Oom Danie van die Kaap.

Tegnologie, graad 7, kwartaal 1: PowerPoint-skyfies

LitNet 2019-04-10 Goeiedag! Dis goeie nuus dat hierdie skolemateriaal van hulp is. Ons sal byvoeg wat ons kan en wanneer dit moontlik is, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Soek dringend woorde van lied

Chris 2019-04-09 Ek soek 'n Afrikaanse liedjie wat gaan oor 'n seun wat skool toe gaan en in st 6 weeg hy 'n volle sestig kilogram; dit is vir my 'n oulike liedjie.

Gay cruising is dood

Marius Bakkes 2019-04-09 Uitstekend, Herman, uitstekend.

Sandveldstories deur Ferdinand Deist: ’n FMR-resensie

Sipho Moloi 2019-04-09 My peetpa het as kind in die Sandveld gebly. Oom Danie se meelewende en aptytwekkende resensie van hierdie boek, inspireer my as isiZulu-sprekende om dit beslis te wil lees. Ek kan nie wag om meer van die Sandveld se mense te beleef nie!

Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land

Tom McLachlan 2019-04-09 Dr D seems very fond of accusing other people -- in particular, Gustaf Pienaar -- of being deluded. One wonders why he is so fond of that accusation. Does it perhaps take one to imagine one? By the way, Dr D, South Africa had a cabinet minister called Ch

Quieter still

Margaret 2019-04-09 Beautifully written. I am filled with awe.

Tegnologie, graad 7, kwartaal 1: PowerPoint-skyfies

Greer 2019-04-09 Goeie dag Ek dink die opsommings is wonderlik ek is asb opsoek na Graad 7 werk vir kwartaal twee groot asb dit sal van groot hulp wees

Nuwe mentorskapprogram gee vier opkomende skrywers 'n hupstoot

Louis Rossouw 2019-04-09 Ek glo ek het 'n besondere konsep vir 'n storie wat boek kan word. Wil dit graag deel met iemand wat kreatiewe (meer as een storie in 'n storie) as uitdaging will aanpak. Gebaseer op een waarheid maar die res moet daarom verweef word.

Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land

Reusedwerg 2019-04-09 Ek stem ook saam met Hennie. Hy stel dit net baie beter as wat ek sou doen. Dit klink asof die vent nog dikvellig is daarby. Hy het beslis 'n minderwaardigheids gevoel aan hom wat sy gedagtegang erg beinvloed. Mnr Pienaar jy is beslis te beleefd so jy kan

Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land

Harris Dousemetzis 2019-04-09 My dear immortal beloved Mr. Pienaar (pt. II) 1. I am not going to start counting my words about apartheid jurists and apartheid's legal system. Apartheid's legal system was a tool in the hands of the NP in order to maintain its power and to conceal its

Joe Biden: sekspes of ongelukkige slagoffer van #MeToo?

Sarie 2019-04-09 Die verskil is Trump se seksekskapades was voor hy president geword het en Biden en Clinton terwyl hulle in die amp gestaan het. Ou Trump is ‘n boelie en het baie foute, maar het nog nie weer op daardie gebied oortree nie.

Joe Biden: sekspes of ongelukkige slagoffer van #MeToo?

Margaret 2019-04-09 Bettina, om die veelkoppige draak wat, wêreldwyd moraliteit in sy vele fasette aanval, en dit soms regkry ook om morele waardes te verslind, KAN NIE beperk word tot spesifieke groepe of arenas nie, soos bv die politiek; werksplek; kerk; vrouegeslag, ens

LitNet-spens: Monoloog uit Die Sonkring

LitNet 2019-04-09 Hallo! Die fout met die skakel is nou reggestel. Hoop jy kan die stuk gebruik! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Tegnologie in die klaskamer: ’n onderhoud

LitNet 2019-04-09 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die LitNet Akademies (Opvoedkunde)-artikel waaroor gesels word: https://www.litnet.co.za/n-behoefte-aan-die-integrering-van-tegnologie-in-die-afrikaans-huistaal-klaskamer-om-die-ontwikkeling-van-21ste-ee

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

LitNet 2019-04-09 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied, blaai daardeur en sien of die opsommings waarna jy op soek is, hierby is en l

Graad 7: SW (Geskiedenis), vraestel en memorandum

LitNet 2019-04-09 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Laai gerus af wat vir jou kan help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land

Chris Marnewick SC 2019-04-09 Ek stem saam met Hennie, met respek. Soos Karl Popper dit gestel het: "No rational argument will have a rational effect on a man who does not want to adopt a rational attitude."

Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land

Chris Marnewick SC 2019-04-09 "I personally think you are deluded to think that you understand the criminal law better than George Bizos, John Dugard, Krish Govender, Dumisa Ntsebeza and Zak Yacoob." I know all of these lawyers and not one of them is a criminal law specialist, whil

Platoon (1986): ’n filmverslag

Hans Richardt 2019-04-09 Een van die beter rolprente, wat die kollig op Amerikaanse soldate se morele verval in hierdie oorlog vestig. Hamburger Hill was iets soortgelyk. Die Mel Gibson "we were soldiers" se musiek en drama is aangrypend, sonder enige morele les uit die oorgedra

Graad 7: SW (Geskiedenis), vraestel en memorandum

Verna 2019-04-08 Ek stel graag belang in Letterkunde vraestelle vir gr7.
Top