Holrug geryde sportperd

  • 2

Ek sien die agbare minister van sport het nou weereens die mees aardskuddende aankondigings en uitlatings gemaak. Ek het in my besit 'n kopie van die ANC en hul maatjies die Anti Apartheid Movement (AAM) se sportbeleid wat reeds in 1971 gemaak is. (Ek tik die bewoording oor.)

International Boycott of Apartheid Sport

25 May 1971

With special reference to the campaigns in Britain by the Anti-Apartheid Movement

Paper prepared for the United Nations Unit on Apartheid  in 1971.

The moral position is absolutely clear. Human beings should not be willing partners in perpetuating a system of racial discrimination. Sportsmen have a special duty in this regard in that they should be first to insist that merit, and merit alone, be the criterion for selecting teams for representative sport. 

Indeed non-discrimination is such an essential part of true sportsmanship that many clubs and international  bodies have express provisions to this effect. For example, the first fundamental principle of the Olympic Charter states: "No discrimination is allowed against any country or person on grounds of race, religion or political affiliation."

Dit is maar weereens 'n duidelike teken van die skisofrenie wat in die huidige politieke bestel heers. Die antie dink seker wanneer hulle in atletiek praat van 'n "race" daar gepraat van word watter ras is jy voordat jy mag hardloop.

Reusedwerg

 

  • 2

Kommentaar

  • Reusedwerg,
    Jy weet, die ding is - dis mos beleid om orals - enige plek waar die witte voorloop, hom agtertoe te druk - transformasie word dit genoem - geen raad/advies/kundigheid van die witte word gevra of geduld nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top