Kommentaar

Holrug geryde sportperd

F C Boot 2019-04-25 Beste Reusedwerg Die ANC en hul ondersteuners ly aan selektiewe langtermyn-geheueverlies.

Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?

Elmarie Pretorius 2019-04-25 Beter kon niemand dit gestel het nie👏👏

Swak Afrikaans op RSG

Pieter 2019-04-25 Ek stem saam!

Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?

EkLuister 2019-04-25 Steve wil net graag die "leier" van die Afrikaners wees. Hy hou net te veel daarvan om vir "die volk" te praat. Ek is seker hy sien homself al klaar as so tipe leier. Daar sou geen probleem wees nie behalwe dat Steve te arrogant is om sy eie foute (ja, sy

Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?

Trisa Hugo 2019-04-25 Jy is só reg, Ilza. Ek het soveel respek vir sy skryfwerk, belesenheid en intelligensie, so dit maak my hartseer om te dink dat hy 'n afdraaipad gekies het waarmee ek my nie kan assosieer nie. Daar is getalle ja, maar die getalle word nie versterk deur h

Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?

Jo-Mari 2019-04-25 My opinie, net 'n opinie ... Afrikaans is almal s'n wat dit praat en wat dit wil leer praat. Afrikaans kan nie uitsterf solank ons dit bly praat nie ... “Die Land” is almal s'n wat hier bly, nie 'n uitgesoekte klomp mense nie. Ons het te ver gekom om

Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?

Willie Nel 2019-04-25 Dit is nie soseer die boikotte, al dan nie. Soos jy sê: Dit gaan oor die groter saak en die tyd wanneer dit gebeur. Nét voor die vertoning - wanneer 'n ander borg nie beskikbaar is nie. Op die hakke van die maatskappye wat Afrikaans is Groot boikot dat

Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?

Trudi Griffiths 2019-04-25 Kan net sê "Amen!"Die hoeveelheid onaangename, kru en rassistiese kommentaar op Facebook is om van naar te word en jou Facebookblad vir ewig te sluit. Soveel daarvan van sogenaamde Christene wat hul "witmens-God" met dieselfde monde loof. En die ewige ta

Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?

Jacques 2019-04-25 Kom ons wees eerlik vir ‘n slag ... almal van julle ... die politieke bestel hou die wit gemeenskap in ’n wurggreep ( deur middel van die sakewêreld, sport, geleenthede, beleid en uitsluiting) agv van diep gewortelde wantroue, haat en ekonomiese jalo

Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?

Karen Stander 2019-04-25 Briljant gepraat, koppe gewas en oopkop gedink! Intellektuele gesprekke is nodig sodat ons kan uitwys wat is interessant, merkwaardig en belangrik. Om te skel, te skreeu en blindelings te volg is gevaarlik.

The Copyright Amendment Bill: an interview

louis botha 2019-04-24 Daar was ’n saak in 2007 P King vs SA weerdienste. Wat se reg het die outeur van rekenaar-bronkodes wat in werktyd geskryf word in terme van nuwe wet. In hierdie saak wat nooit in ag geneem was nie is dat in alle eedverklarings en ek het ook getuig in d

Persverklaring: Digkuns van die Kaapse Vlakte tot die Waterberge tot Hentiesbaai by Taalmonument te sien

Philippus Janse van Rensburg 2019-04-24 Hoeveel dae het 'n jaar? Die gedagte kom by my op dat daar nou soveel Dae, Internasionaal en Plaaslik is, wat gevier moet word dat ons nog so 'n paar kan bysit om nóg moontlike feesdae by te las! En dalk kan ons 'n Feeste-almanak laat druk, in psigedelie

Die katedraal Notre-Dame de Paris

Reusedwerg 2019-04-24 Die brand in die katedraal het groot impak op almal gehad. Sit een dag en kyk na 'n program op die TV oor die kanale in Frankryk waarop jy deur die hele land kan vaar. Ek dog toe by myself, iemand lieg mos vir ons. Hoekom is daar nie katedrale en kanale s

LitNet Akademies-resensie-essay: Brandwaterkom deur Alexander Strachan

Ekin Kench 2019-04-24 Die saamvleg van al die verskillende stemme oor verskillende historiese tydperke was soms verwarrend maar dit was 'n goeie verwarring - dit dra by tot die kompleksiteit van ons geskiedenis en hoe diep genuanseer ons menslike ondervinding kan wees!

Two poems by Carla du Preez

Ena 2019-04-24 Well done, Carla! Tomorrow is chilling in its simplicity and Up and away really captures those wistful moments that we so often miss out on!

Yanks en "apartheid", omdat hulle nie selfbeskikking begryp nie

Hans Richardt 2019-04-24 FC Boot, jy het gebrek aan kennis oor selfbeskikking en bv 23 April 1994 Akkoord, wat oa vir ANC deur Thabo Mbeki onderteken was. Ook dat die Afrikaners se Volksraad in parlement tot 1998 bestaan het, dat VF+ in gebreke gebly het om referendum te hou. Ve

Quieter still

Ena 2019-04-24 Thank you, Belia.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

LitNet 2019-04-24 Hallo! Hier is 'n indeks met al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is nog 'n skolebladsy met vraestelle waardeur jy kan blaai: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/not

Enkele opmerkings oor Harris Dousemetzis se The man who killed apartheid

carolus 2019-04-24 Ek sal graag sien dat die skrywer dieselfde "onafhanklike" kritiese vraagstelling toepas op die volgende vraag: Is daar genoeg gronde om die honde wakker te maak?

NG-leiers skuld gays ’n verskoning

Spook Speurder 2019-04-24 Daar steek iets in Ai ja jai se opmerking waarvolgens die kerk onbybels sou opgetree het, ook dat sommige gebruike uitgedien is, maar, as kommentator die eers daar gelaat. Dankie, wonder maar net, dat u die hofsaak uitlê want ek het dit nie gelees nie.

Quieter still

Belia 2019-04-24 Exceptional Ena!

#politieklimeriek - Hier is ons 10 finaliste!

Mariana Nel 2019-04-24 Ek kies Neels Jackson, nr 1. Sy limeriek val die sagste op die oor!

#politieklimeriek - Hier is ons 10 finaliste!

Suzette 2019-04-23 N 1 is beste.

Swak Afrikaans op RSG

Dawid Andries Pretorius 2019-04-23 Goeiedag Nico Ek is maar nog net 15 jaar oud, so ek sê nie dat ek heel moontlik reg is nie. Afrikaans is besig om dood te gaan as gevolg van mense wat Engelse woorde tussenin gebruik en Engels praat. Baie van ons aller daaglikse mense kan nie Afrikaans

#politieklimeriek - Hier is ons 10 finaliste!

Rita Swanepoel 2019-04-23 Ek stem beslis ook vir Willie Kuhn - skitterend! Ek sien sommer vir die prez met sy kersie.

Persverklaring: Digkuns van die Kaapse Vlakte tot die Waterberge tot Hentiesbaai by Taalmonument te sien

Anze Bezuidenhout 2019-04-23 Ek wil baie dankie sê vir LitNet en al die ander rolspelers vir hierdie groot eer om my gedig 'Meer as net vlam' by die Taalmonument in die Groen tuin ten toon te stel. Woorde kan nie my dankbaarheid uitdruk vir hierdie erkenning nie.

Frédéric Chopin

Lydia 2019-04-23 A beautiful poem; both poignant and enchanting. Your poetry brings me back to an era and makes me want to read more. Beautiful and eloquent words which breathe life into the page.

Die katedraal Notre-Dame de Paris

Johnnes Comestor 2019-04-23 Raed-na-Gael, dit is 'n geval van "voorgee om te wees."

Kan ons nou ’n slag oor die ding van ras kom? 

Jerome Joorst 2019-04-23 Beste Reusedwerg Ek hoor jou argument en gee jou gelyk. Die "oor dit kom" en "aanbeweeg" -versoek is iets waarvoor ek ook staan, maar ons kan dit nie onkrities doen van die realiteite van die land nie. Die verlede is so teenwoordig in die hede dat ons ee

Suidoosterfees SOF HIP POPS: ’n onderhoud met Janine Neethling

Helen Cyster 2019-04-23 Ek is werklik geïnspireer deur wat Janine doen. Gebore In Transkei - skool in Uitenhage was ek blootgestel maar nie geleentheid gekry nie. Nou as ’n diabetiese opvoedkundige vertel ek my pasiënte van die waarde van die bywoning van die feeste. Ons kan

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

LitNet 2019-04-23 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is; dit is ingedeel volgens graad en vakgebied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hou LitNet se skoleafdeling d

Die Afrikaans van die Kaapse Moslems (Achmat Davids): Bekendstellingstoespraak

Philip Damens 2019-04-22 Baie insiggewend Hein en wonderlik om so toevallig op ’n artikel soos die af te kom. Toevallig, omdat ek pas ’n KykNET-episode van Prontuit gevolg het, daar van Achmat Davids se bydrae tot Afrikaans in die Bo-Kaap gehoor het en deur te google op jou

#politieklimeriek - Hier is ons 10 finaliste!

Bets de Jager 2019-04-22 Week 7: Willie Kuhn

#politieklimeriek - Hier is ons 10 finaliste!

Davida Barnard 2019-04-22 Ek het hierdie rymelaars baie geniet. Baie dankie dit was prettig pittig en gevat. My keuse is Willie Kuhn Nr 7.

Bring nasionale diensplig terug

Stephan 2019-04-22 Lankal nodig om in die rigting te dink - dit sal verseker help om insig te lewer aan die wat dink afbrand is die oplossing.

UNISA’s Breyten Seminar: "The birthday poem ritual as self-portrait in Breyten Breytenbach’s poetry: 1964–2014"

Charles Tait 2019-04-22 Happy Easter, Johan. Indeed, I would love to see it. Would you email it to me?

Marius Coetzee lees drie van sy nuwe gedigte

Lydia 2019-04-22 Woordpaljas, Geluk!

Wie het God geskep?

F C Boot 2019-04-22 En so sê die mens wat niks bygedra het tot sy ontstaan nie en laat sy verskyning maak en toe ontpop as die grootste verwoester van die natuur waaruit dit ontstaan het. Stank vir dank. Kan so'n mens glo en verstaan wat in die Bybel geopenbaar word?
Top