Kommentaar
Verkiesing 2019: Hoekom 10 miljoen stemgeregtigdes nie registreer nie
JohanD 2019-05-06 Goeie skrywe Bettina. Net soos dit my verstand te bowe gaan dat mense kan afbreek en brand om hul sin te kry net so gaan dit my verstand te bowe dat soveel mense nie eers die moeite doen om te registreer en gaan stem nie. Vir my is daar geen verskoning
die digter is nie doof nie
Margaret 2019-05-06 HARTROEREND. Wat 'n wonderlike gawe met woorde. Jou insig en meelewing is aandoenlik. Welgedaan Susanne Pike.Beheer- en toesiggeveg oor 'n kind
Adri Du Preez 2019-05-06 Goeie dag. Ek wil graag weet wat is die verskil tussen volle toesig en beheer, en, aleen voogdyskap? Daar was tydens my skeisaak 'n bevel gemaak dat ek terug moet keer hof toe met 'n aansoek vir aleen-voogdyskap maar op my skeibrief staan dat my dogter
Om tot verhaal te kom – Verwerk trauma en verlies deur skryfterapie deur Lizette Rabe: ’n resensie
Izak de Vries 2019-05-06 Mag ons saam-saam vir mense help tot verhaal kom! Dankie, Julian.
Insig: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
Renie Laage 2019-05-05 Ek kon dit ook nog nie in Potchefstroom te koop kry nie?
Indeks: notas, toetse en vraestelle
Rina le Roux 2019-05-05 Is daar enige vraestelle vir tegniese wisk en wet?
Indeks: notas, toetse en vraestelle
Adele Potgieter 2019-05-05 Ek opsoek na 2018 Nationale Rekort vraestelle: Wiskunde, Geografie, IGO, Besigheids studie Graad 12
Indeks: notas, toetse en vraestelle
Adele Potgieter 2019-05-05 Ek opsoek na 2018 Nasionale vraestelle: Wiskunde, Geografie, IGO, Besigheids studie
LitNet Akademies Weerdink: Die "Die Land"-musiekvideo, mites en nostalgie
E D Lamb 2019-05-04 "Die Land" (soos in land(erye), ook geboorteland/country of birth) se gepaardgaande beeldmateriaal is net so pateties soos die sentimentele lirieke. Die "saad" val beslis op droë klipperige grond volgens die uitgestrekte semi-woestyn se Karootonele, waa
Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey: ’n onderhoud met Charl-Pierre Naudé
Darryl David 2019-05-04 Na my "insident" verlede jaar het ek hierdie onderhoud gemis. Ek lees hom nou vir die eerste keer. Wat 'n wonderlike onderhoud Naomi en Charl Pierre. Lanklaas - eintlik nooit tevore het ek so iets gelees nie. Geluk julle twee.
Om tot verhaal te kom – Verwerk trauma en verlies deur skryfterapie deur Lizette Rabe: ’n resensie
Julian Müller 2019-05-03 Ek is eintlik opgewonde daaroor dat ek en Lizette Rabe die mooi uitdrukking van "om tot verhaal te kom" vir beide terreine wat vir my albei kosbaar is, skryfkuns en terapie, kon gebruik. Beide doen dieselfde, naamlik om die lewe met al sy kinkels en kabel
Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1
Delene 2019-05-03 Look for grd 6 maths please
Insig: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
Andre 2019-05-03 Checkers in Pietermaritzburg Liberty Mall het 'n paar in voorraad.
Göbekli Tepe – die Wieg van die Geloof?
Margaret Cordier 2019-05-03 Dankie vir hierdie interessante bydrae. Volgens studies, navorsing en opgrawings dui dit daarop dat Mesopotamië moontlik die wieg van die eerste mense was. Die tuin van Eden was moontlik tussen die Tigris en die Eufraat. Hedendaagse Turkye. Ek het ook
Suidoosterfees 2019-video: Hoe soomloos is die kunste werklik?
Johnnes Comestor 2019-05-03 By die Suidoosterfees word Jakes Gerwel graag gehuldig. Tot laat in sy lewe het hy van "soomloos" pleks van "naatloos" gepraat. Maar dit is seker nie onvanpas as ons deesdae eerder die woord "naatloos" gebruik nie.
Insig: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
Sybrandus Adema 2019-05-03 Thersia Ek het dit in Checkers in Bethlehem se GROOT winkelsentrum aangeskaf.
Ons Dame, die ewige diva
Anne-Marie Mischke 2019-05-03 Marita van der Vyver skryf hierdie artikel met die soort hart wat ons alte maklik in hierdie twede dekade van die derde millennium oor die hoof sien tot ons nadeel. Laat ons nie die kind van die gees saam met die badwater van die nodige uitgooi nie.
Some remarks about Handré Brand’s remarks about The man who killed apartheid
Harris Dousemetzis 2019-05-03 Mr Boyd, I have not misquoted the Time Magazine article, you haven’t read it properly; the “Cheers for Hitler” is for Verwoerd not for Vorster. I am copying here the relevant part of the paragraph: “Cheers for Hitler. With Verwoerd at the helm,
Die Heimat Projek deur André de Villié: ’n resensie
Andre de Villiers (professor emeritus) 2019-05-03 Baie dankie aan Yolande Wessels vir 'n baie omvattende en positiewe resensie. Al wat ontbreek is my poging om lesers bekend te stel aan Clare Graves se teorie oor mense se meme (Sien Hoofstuk 13). In Die Heimat Projek probeer ek deurlopend verduidelik da
Selfbeskikking is erkende reg in Afrika-menseregtekonvensie
Hans Richardt 2019-05-03 Beste FC BOOT, goeie vraag. Dalk het jy die antwoord as ervare "politikus"/ kripvreter?
Om tot verhaal te kom – Verwerk trauma en verlies deur skryfterapie deur Lizette Rabe: ’n resensie
Izak de Vries 2019-05-03 Hallo Julian, ons sou nou "snap" kon sê of "great minds think alike", maar in alle eerlikheid: 'n Mens kan nie titels "steel" volgens die Suid-Afrikaanse reg nie. Ek hoop van harte dat hierdie mooi boek sommer nuwe lig sal werp op jou boek ook.
LitNet Akademies Weerdink: Die "Die Land"-musiekvideo, mites en nostalgie
Charles 2019-05-03 O my Here, met "kenners" soos die "skrywer" het die Afrikanervolk NIE vyande nodig nie! Ons sit hier in SA met dieselfde patetiese situasie (wat nou snel omgekeer word! Die rewolusie het begin!) wat hom voor(ge)doen (het) in bv die VSA - kamtige "kenners
Insig: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
Innes 2019-05-03 Ek het gister een gekoop in Gordonsbaai se Checkers, fopnuus is dit dus nie. Pragtige uitgawe!Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)
LitNet 2019-05-03 As daar 'n onderwyser hier is wat wil saamgesels en wenke gee, sal julle dit asseblief doen? Julle is ook welkom om wenke rondom die opstel van vraestelle vir my te stuur na naomimeyer@litnet.co.za. Ek sal dit graag op LitNet plaas sodat baie onderwysers
Like writer father, like poet daughter
Margaret 2019-05-03 Abigail ... 'n naam waarin soveel betekenis vir my opgesluit lê (eertydse koningsvrou). Skrandere digterlikheid met 'n stem wat diep insny in my hart.Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)
LitNet 2019-05-03 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by en alles is gratis beskikbaar. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhouds
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)
LitNet 2019-05-03 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum
LitNet 2019-05-03 Goeiedag! Jy of jou seun kan gerus hierdie vraestelle gratis aflaai. Klik op die skakels en die PDF- of die Word-dokumente maak outomaties oop. Hier is ook 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-
Universiteit van Pretoria: Marionette of realiste op die pad na eentaligheid?
Nicolaas 2019-05-03 Lex, wat doen die UP en sy dosente om ander tale te bevorder as onderrigtaal, moedertaal, kulturele erfenis en vaktaal? Bied die UP klasse in Zoeloe of Xhosa aan? Of is dit maar 'n kwessie van 'n bedekte politieke agenda, manipulasie deur 'n regering wie
Some remarks about Handré Brand’s remarks about The man who killed apartheid
William Boyd 2019-05-03 You are misquoting the Time Magazine article. It says that Vorster was pro-Nazi, not Verwoerd. And it says that some people thought he was doing too much for the black people in South Africa (that’s where the word “extremist”) comes in. Indeed, my u
UNISA se Breyten-seminaar: "How to write in Afrikaans and still respect yourself in the morning"
Ben 2019-05-02 Foggit Harry! Wel gedaan.
LitNet Akademies Weerdink: Die "Die Land"-musiekvideo, mites en nostalgie
Gert Badenhorst 2019-05-02 Vooroordeel op sy herkenbaarste. Dit was te wagte. Maar linkse ivoortoringbewoners in akademiese instellings gun Afrikaners nie ’n liefde vir hulle land nie. Eerder word allerlei bose motiewe in die werk geprojekteer. Daar is vooraf besluit dat hierdie
Om tot verhaal te kom – Verwerk trauma en verlies deur skryfterapie deur Lizette Rabe: ’n resensie
Julian Müller 2019-05-02 Ek maak egter beswaar daarteen dat die titel van die boek gesteel is! My boek: Müller, JC. Om tot verhaal te kom. Pastorale gesinsterapie, is in 1996 deur die RGN gepubliseer.
Some remarks about Handré Brand’s remarks about The man who killed apartheid
William Boyd 2019-05-02 You’re also mistaken in suggesting that apartheid laws were copied from laws of the Third Reich. In fact, they were to some extent copied from the segregation laws in the southern states of the USA. Are you suggesting that someone should have shot and k
Insig: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
Niel 2019-05-02 Hier is niks te sien daarvan op Stellenbosch nie ... is dit fopnuus?
LitNet Akademies Weerdink: Die "Die Land"-musiekvideo, mites en nostalgie
Gustaf Claassens 2019-05-02 Van wanneer af mag mense nie sing of skryf oor dit wat hulle raak of vir hulle belangrik is nie? Wie bepaal wanneer iets dan boonop "reg" of "verkeerd" is en op watter gronde? Die strekking van hierdie gevraagde inset deur Me Pauw is inderdaad (in die ko
