Kommentaar
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Werner van Zyl 2019-04-27 Wel, wat Bobbie en Karlien se reeks op Via aanbetref, dit word al uitgesaai lank voor hierdie hele gemors. Wat MultiChoice aanbetref, Netflix is klaar besig om Afrikaanse programme op hulle lys te sit. Sou alle Afrikaners ontslae raak van die instansie wa
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Reusedwerg 2019-04-27 Ek is nie 'n Steve Hofmeyr-aanhanger nie. Wat my tot stomheid slaan is die nydigheid waarmee almal en alles aangeval word wat nie met die "hoofstroommedia" saamstem nie. Jy word as verkramp, agterlik en intellektueel gestremd beskou durf jy teen die staat
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Hester 2019-04-26 Gustaf dit was nou puik gestel.
Response to Gustav Pienaar’s “impressions” of The man who killed apartheid
Spook Speurder 2019-04-26 Thus Mr D starts your quote of what a sane Tsafendas told the two priests who visited him in prison. I put it to you that, under the circumstances, his words were those of a man who is seriously mixed up between the existence of God and himself, à la Lu
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Karina 2019-04-26 Hi die 18de tot 22ste was vir my een van die lelikste naweke. ’n Tyd wat vir Jesus bedoel was om hom te eer het meer gegaan oor Steve en sy volgelinge wat hulle eie mense slegsê. Dink net hoe hartseer moet ons pappa wees. Ek wil net vir almal se niks b
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Danie 2019-04-26 Sangers boikot maatskappye wat teen hulle diskimineer. Kunstenaars onttrek v Ghoemas.
Some remarks about Handré Brand’s remarks about The man who killed apartheid
JD McLachlan 2019-04-26 Shakespeare, Wm ±1600. "Hamlet, Prince of Denmark", Act III, Sc II, Ln 210 (Queen Gertrude).
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
André Badenhorst 2019-04-26 Uitstekende kommentaar deur Gustaf Claassens hierbo wat die mooiskrywery konfronteer. Vir my lê die hoop van Afrikaans in die kwaliteit van die denke - krities en onafhanklik - van sy sprekers. Dit gaan dus klopdisselboom met Afrikaans as rebeltaal teen
#politieklimeriek - Hier is ons 10 finaliste!
Ronél Dunn 2019-04-26 Nommer 1 is vir my die oorspronklikste.
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Tannie Tossie 2019-04-26 Probleem wat ek het met sulke kry-my-jammer-opstelle is, is dit uit die hart of is dit sensasie? As jy kommentaar lewer maak jy jouself oop vir kritiek en dit sluit goeie en slegte kritiek in. As jy dit nie kan hanteer nie, hou jou kommentaar vir jouself.
Enkele opmerkings oor Harris Dousemetzis se The man who killed apartheid
Harris Dousemetzis 2019-04-26 Also read: https://www.litnet.co.za/some-remarks-about-handre-brands-remarks-about-the-man-who-killed-apartheid/
Die katedraal Notre-Dame de Paris
Johnnes Comestor 2019-04-26 Raed-na-Gael, daar is geen sarkasme in my vorige reaksie nie. Ek het suiwer feitelik gereageer. Daar is by my ook geen begeerte om jou te ignoreer nie. Ek onthou dat ons destyds soms menings gewissel het, al het die besonderhede my ontgaan. Dit was in die
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Willie 2019-04-26 Steve, het wakker geword. Hy was verkeerd (1994), maar is nou wakker. Dis nie rassisties om die Stem te sing nie. Dis als persepsie. Wat nie persepsie is nie maar ’n feit, is dat borge in beheer is van die bevordering al dan nie, van ’n taal. Word wak
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Rynhardt Stander 2019-04-26 Afrikaans se grootste problem is nie die taal nie, nee dis die verraaiers wat dit praat. Steve het ’n platform om sy stem en baie ander se stem te laat hoor. Julius en die BLF is gedurig op die kassie en dit krap onder die kraag van baie. Ek dink dit is
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Rosa 2019-04-26 Jy, Ilze kan sê wat jy Wil van Steve, sy WARE ondersteuners sal by hom staan. Steve maak die mense – ALMAL! – bang want die man is way too intelligent for people that condemn and try to oppress his talent and integrity. Julle joernaliste sal enige st
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Gustaf Claassens 2019-04-26 Steve Hofmeyr sal self erken dat hy dit nie altyd reg het nie. Hy oorreageer ook, let wel (oor)REAGEER want heel dikwels word hy uit verband aangehaal of woorde/dinge word aan hom toegedig wat glad nie gesê is nie, of, na bewering gesê is en in spesifie
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Nonna 2019-04-26 En al wie glimlag is ... Steve Hofmeyr, want nou kyk ALMAL na "Die Land" om te sien waaroor die bohaai is. Dieselfde was destyds so met "Delarey" van Bok van Blerk.
Persverklaring: Jan H Maraisprys toegeken aan die historikus Fransjohan Pretorius
Neels Hattingh 2019-04-26 Baie geluk Fanjan! Ad Libitum-groete.
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Charl 2019-04-26 Uitmuntende artikel. Ons het meer sulke Afrikaanse kommentaar nodig.
Two poems by Carla du Preez
Alexandra Scott 2019-04-26 Love both these poems. Tomorrow is still filled with such depth about a very important issue in our society. Hehe I can see myself in Up and Away as I am often mesmerized by aspects of nature and beauty around me but also makes me think of space. Well don
Familietradisies: reg of weg?
Sarie 2019-04-26 Hang af hoe sterk die liefde vir daardie tradisies is. Die Boere in Argentinië hou na 100 jaar nog sterk by hul tradisies soos boeresport en boerekos, want hul het dit deur die jare gekoester.
Bos deur Jaco Wolmarans: ’n resensie
Lenord Le Hanie 2019-04-25 Puik boek oor die Bosoorlog vervat in die roman en spanningsverhaal wat feitelik verweef is met SA Spesmagte se spesialis-opleiding, sowel as die koverte en misleidingswêrelde van inligting en spioenasie. Uitmuntende navorsing deur Jaco en beslis aan te
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Driekie 2019-04-25 So sit ek vanaand in my bed, en kom ek op hierdie artikel af. Ek wonder by myself, waar sal alles eindig? Almal val mekaar aan ... kwansuis oor hulle taal en regte, maar eintlik net oor elkeen wil wys hy weet beter. Mense lewer oningeligte kommentaar ...
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
AJ de Klerk 2019-04-25 Al wat as verloorder uittree uit hierdie en soortgelyke insidente is Afrikaans en sy sprekers. Die woord Afrikaner word breedweg gebruik sonder dat enigiemand in staat is om die term ordentlik te definieer. Ek is Afrikaans, wit, ’n uitgesproke Christen
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
JJ 2019-04-25 Kyk wat om ons aangaan! Sien jy dit nie? Wow! Ek dink alles lei na Steve, want hy is die enigste een, soos Donald Trump, wat iets sê wat die nuus, media, ens nooit sal sê nie. Ons wéét natuurlik hoekom nie ...
Holrug geryde sportperd
Raed-na-Gael 2019-04-25 Reusedwerg, Jy weet, die ding is - dis mos beleid om orals - enige plek waar die witte voorloop, hom agtertoe te druk - transformasie word dit genoem - geen raad/advies/kundigheid van die witte word gevra of geduld nie.
Die katedraal Notre-Dame de Paris
Raed-na-Gael 2019-04-25 Ja wel ... Ek merk so 'n titseltjie sarkasme, maar miskien het jy my ook so gelees. Ek weet dat jy boeke/essays hier resenseer het, en daarom wyd moes gelees het. Gedag jy't aanklank by Petrus Comestor (en die Franse) gevind. Vir ingeval jy wel het, hier
Skrywers gesels oor kykNET-reeks Dwaalster
SALOME HUMAN 2019-04-25 Ja, ek stem saam. Dit was 'n stomp einde. Het die volgende week ingeskakel om verder te kyk en toe begin 'n nuwe reeks?!
Groot skade
Hans Richardt 2019-04-25 Jan Rap, dit klink amper soos praatjies oor "bytjies en blommetjies" vir tieners. Helaas is ons besig met ’n ernstige saak, die Afrika-by is bedreigd deesdae en selfs die migrasie van die skoenlappers en motte. Ek wonder hoe duisende hektare mielies ens
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Sarie 2019-04-25 Ek dink nie dit was die een man Steve wat die Ghoema-aand geskaak het nie. Dit was Multi-Choice. Hoekom was “Die Land” aanvaar as genomineerde as hulle nie Steve se liedjies daar wil hê nie? Hulle kon dit mos van meet af geweier het. En so terloops,
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Rina 2019-04-25 Hoor hoor!
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Lettie 2019-04-25 Ja Ilza. Dit lyk vir my dat "common sense" en om die ooglopende uit te wys deesdae vir jou die "liberale skynheilige"-titel met vlieënde vaandels laat wen. Baie geluk. Ek het ook een. My vraag aan my Afrikanervriende was waar is jou taal nou so onder bed
Yanks en "apartheid", omdat hulle nie selfbeskikking begryp nie
F C Boot 2019-04-25 Nee wat Hans daar is net voorheenbenadeeldes volgens die ANC in hierdie land en hul kleur is beslis nie wit nie. 'n Akkoord was nog nooit wetgewing nie, daar kan hoogstens 'n morele verpligting uit voortspruit, maar selfs FW kom nou agter dat 'n akkoord s
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Johan Beyer 2019-04-25 Ek het bostaande gelees en ek stem grootliks daarmee saam. Ek is een van diegene wat my subskripsie by MultiChoice opgeskort het omdat ek ongelukkig is met daardie maatskappy se dubbele standaarde. Verstaan mooi, ek is nie 'n groot aanhanger van Steve Hof
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Danie Grobler 2019-04-25 Hoor wat jy sê .... maar ons is moeg dat as ons blankes iets sê dan word daar teen ons opgetree. Wat van Malema en andere? Hulle mag sê net wat hulle wil. En jy, daaroor sê jy niks. Nee wat, ek dink ons Afrikaners moet saamstaan en ja kry ’n ander t