Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Fisiese Wetenskappe (Chemie).
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Fisiese Wetenskappe (Chemie).
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Kommentaar
Kan ek asb die gratis vraestel en memo vir gr10 fisiese wetenskap kry.
Hallo Nicoline, jy kan op die skakels klik en dan maak die vraestel en memo outomaties oop. Hier is 'n indeks van nog vraestelle en memo's: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op die rooi skakel en dan laai die dokument self op jou rekenaar af. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Fisiesewetenskap
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingdeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ja