Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 2

  • 5

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal.

Afdeling A: Leesbegrip
Afdeling B: Taalstrukture en -konvensies

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 5

Kommentaar

  • Ek het 'n huiswerk hulp sentrum oopgemaak en sal graag 'n paar vraestelle, memorandums en notas wil aflaai om die kinders te help met die opkomende Junie eksamen. Dit sal baie waardeer word indien ek vraestelle, toetse met die memorandums kan aflaai. Dankie. Elna Kotze

  • Paulina Phadi Makobela

    Hallo, ek leer Afrikaans, graad 6. Ek wil graag vraestelle kry; ek het nie Huistaal-vraestelle nie.

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van LitNet se vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied en as jy op die skakels binne-in die artikels klik, kan jy vraestelle en memoranda gratis aflaai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top