Abel2019-04-16'n Edel gedagte, Bettina. En een wat wyd byval sal vind by alle groepe en vlakke van ons samelewing. Maar ek vrees dat ons staat doodeenvoudig nie die burokratiese en begrotingskapasiteit het om 'n program van hierdie omvang uit te rol nie. En dit is ni
Johann2019-04-16Dit is 'n fiksie van die mens se verbeelding. Baie GODE is deur die mens geskep oor eeue heen. Vir my is die christen God waarskynlik die mees korrupte skepping.
Johnnes Comestor2019-04-16Barend, dat Afrikanernasionalisme verguis en swart of Afrika-nasionalisme geprys word, of ten minste nie veroordeel word nie, is onderliggend aan die politiek soos dit deesdae plaaslik en elders bedryf en beleef word. Ek is nie geneë om in 'n polemiek oo
LitNet2019-04-16Jan, dis al in 1991 (28 jaar gleede) se uitgawe van die AWS uiteengesit dat albei vorme aanvaarbaar is. http://www.nwu.ac.za/sites/www.nwu.ac.za/files/images/betekenis_weer_eens_weereens.pdf
Spook Speurder2019-04-15Dankie vir al julle moeite by LitNet hiermee, en digters oral.
Wat van 'n limeriek oor drake, kuns besoedeling, beweegruimte en Japan-kunstenaars soos min deur baie eeue heen, motoringenieurs om maar net van te droom of miskien in te voer en 'n liefde en
Breyten Breytenbach2019-04-15Evokatiewe, sterk sprekende kopstudies. 'n Uitstalling bly maar 'n omwentelende ervaring maak nie saak hoe baie mens reeds gedoen het nie. Miskien is dit méér van 'n blootstelling en blootlegging as skrywe. Veel sukses toegewens met die alleenpad wat jy
Rita Scott2019-04-15Ek het nie woorde oor die Album wat uit is nie. Dit is ongelooflik goed. Toe ek Gordonsbaai hoor was ek in trane, ek het dadelik gaan kyk, maar kon nie die album kry nie, nou sal ek hom verseker aanskaf. Hou so aan met hierdie tipe musiek, want dit praat
Jan Rap2019-04-15Tiens, soos ons teenswoordig die insekte uitroei gaan daar naderhand NIKS kos vir die mens wees nie - kyk op hoeveel plekke moet die mens self al plante met kwassies edm bestuif.
Jan Rap2019-04-15LitNet - ek weet 'weereens' is ook nou aanvaarbaar bloot vanweë die feit dat genoeg mense dit so gebruik. Ek dink egter dis verkeerd dat baie verkeerd reg word.
Nicolaas2019-04-15Mense, teken asb die petisie aanlyn. Dis niks minder as reg nie dat outeurs se kreatiewe intellektuele eiendom beskerm word teen uitbuiting deur 'n regering. Waarom kan die regering en opleidingsinstansies nie wettige kontrakte aangaan met die outeur of u
Spook Speurder2019-04-15Dankie vir al jul moeite by Litnet en vir digters oral.
Wat van 'n limeriek oor iets soos kuns besoedeling en lug of beweegruimte (as julle wil) besoedeling en taal daarby doen maar meer spesifiek oor 'n sekere lokale motormaatskappy wie afhangend is v
Pirow Bekker2019-04-15Hallo Deon
Ek sal bly wees as jy by die teks sal hou. Daar is 'n rede waarom dit geskryf is soos dit daar staan.
Vriendelik
Pirow
Antonie Myburgh2019-04-15Al wat ek wil sê is dat as mens nie wil luister nie dan moet die mens voel. As jy God die drie-enige nie wil kies nie, dan kies jy die hel outomaties. God sê ook dat ons ons moet afskei van sulke mense af wat bedorwe in die verstand is, wat aanhou leer,
Nissa Vosloo2019-04-15Ek moes myself beperk tot 'n maksimum van drie hoofstukke per aand, anders het ek nooit geslaap nie. Lank laas so 'n riller gelees. Heerlik!
Leon2019-04-14Wie is die beste verkoopsman? Volgens die Heilige Skrifte, Satan en dit is van die begin van die Wêreld in Genesis en wat het hy verkoop? Die leuen en waar is die bemarkingsvelde? Die internet, boeke, fb ens. God die Vader die seun Jesus Christis en Heil
Hans Richardt2019-04-12Barend van der Merwe, verstaan jy verskil tussen selfbeskikking en volkstaat?
Google tog VN se selfbeskikking.
Ek leef selfbeskikking. Hou op selfbeskikking etiketteer, met omies met kakiebroeke, net omdat jy dit nie begryp nie.
F C Boot2019-04-12Dr Verwoerd is gebore op 8 September 1901 in Amsterdam, Nederland. Hy sal vir altyd aan apartheid verbind word, nieteenstaande die feit dat die eerste stukkie apartheidswetgewing lank voor sy geboorte in werking gestel is.
Die Masters and Servants Acts
Tiens Pretorius2019-04-12Ek stem saam met Jan Rap, maar wat gaan ons doen sonder gif? Die insekte roei ons voedselbronne uit en iets moet gedoen word om te verseker daar bly vir die
mens ook bietjie kos oor. En baie soorte insekte dra siektes.
Spook Speurder2019-04-12Wanneer iemand vanuit die onverantwoordelike, waarskynlik rassistiese, propagandistiese posisie van Pro-Duits = Pro-Nazi 'n rasionele argument voer hou jy op met luister?
Jy hou aan luister, tot die einde toe, is wat ek leer, want ingelig wees is deel va
Ai ja jai2019-04-12Van die kommentators hierbo kom blykbaar nie agter dat hulle appels met pere vergelyk nie. Die feit dat sommige gebruike en opdragte in die Bybel uitgedien is en nie meer van toepassing is nie, maak nie alles in die Bybel uitgedien nie. Feit is dat daar g
Spook Speurder2019-04-12Mnr du Preez, terug in riddermondering geklee, welkom dan, maar sê my, nou dat jy uit die staanspoor sommer roer optel, aanlê, op party onverdraagsames korrel en vinger aan die sneller sit, wat is jou definisie van "rassisme", of is 'n visierkyker te ve
Bonnita Lynette Hill2019-04-11I am not surprised. And yes, profoundly disappointed in the gullibility of the youth that Nelson Mandela from the outset never ceased urging to get educated and be disciplined.
Louwrens2019-04-11Afrikaans, Engels, die mark, korporatiste, pluraliste ... Hermann en Albert is sekerlik bewus van al die ironie in hierdie vertoning in Engels.
Francois Verster2019-04-11Mr D says he did not insult Mr Pienaar and then he kicks off with insulting him (says he is a defender of apartheid - surely that can never be anything but an insult) ... immediately I wonder if he is capable of self criticism, and objectivity. not that h
Reusedwerg2019-04-11Ek gaan nou op geskree word. Ek kan nie sien dat rugby, sokker en krieket deur dames beoefen hoef te word nie. Dit "lyk net nie reg nie". Ek kan onthou as jongeliet hoe hard dogtertjies my al geduik het tydens grasperk-rugby. Golf en tennis is meer aanvaa