Selfbeskikking vir bv Afrikaners in SA

  • 5

Art 235 van Grondwet 1996 stel dit duidelik.
Daar is ook 23 April 1994 Akkoord, wat nou VF+ se verantwoordelikheid is. Mense verstaan dit as Volkstaat, maar die bedoeling is breër. Selfbeskikking beteken dat 'n gemeenskap bv Afrikaanse skole en ander instellings skep wat nie deur die staat voortdurend geteiken word met % rassekwotas nie. Dat Afrikaners kan hul eie besighede bedryf vir eie aanstellings.
Waarom dink mense altyd die slegste oor die konsep van Afrikaner-selfbeskikking? Hul sal dan nie swart arbeid kan gebruik nie.
Hans Richardt

  • 5

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Dink aan Tradisionele leiers en bruin Morawiese sendingdorpies in Weskaap en Noordkaap, wat al vanaf laat 1700's bestaan.
    Selfbeskikking is nie vreemde volkekunde-konsep globaal nie, dink bv Catalonia waar Katalaans gepraat word.

  • Hans Richardt

    Jan Rap, selfbeskikking beteken wittes sal weer sweet, vuil word en eelterige hande kry.
    Dan sal hul eerlik hul brood in sweet van hul eie aanskyn verdien.

  • Barend van der Merwe

    Ek gaan al koud in my kis lê dan stry die ooms nog oor waar die "grondgebied" van hierdie volkstaat moet wees.

  • Hans Richardt

    Barend van der Merwe, verstaan jy verskil tussen selfbeskikking en volkstaat?
    Google tog VN se selfbeskikking.
    Ek leef selfbeskikking. Hou op selfbeskikking etiketteer, met omies met kakiebroeke, net omdat jy dit nie begryp nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top